Moneyweb Radio
RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Обов'язково відвідайте сайт подкасту та підтримайте його автора: www.moneyweb.co.za
Де слухати?
Подкасти в застосунку Replaio Radio Уже незабаромПодкасти незабаром з'являться в застосунку. Встановіть уже зараз і першими побачте зовсім новий погляд на подкасти
Епізоди
Kenners antwoord luisteraarsvrae 02.10.2026 18:00
Boela du Preez – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
Ozow brei uit van bankbetalings na 'n omvattende betalingsplatform 02.10.2026 6:30
Riaan Hanekom – hoof: tegnologie, Ozow Volg RSG Geldsake op Twitter
Hierdie is die grondbeginsels van batesamestelling in wisselvallige markte 02.10.2026 8:00
Elke Brink – direkteur, PSG Wealth R21 Volg RSG Geldsake op Twitter
Meer as 10 miljoen kan nie hulle skuld betaal nie 02.10.2026 6:24
Chanté Nortjie – woordvoerder, National Debt Counsellors Volg RSG Geldsake op Twitter
Die JSE styg aan die einde van die week en die olieprys sak onder $100 per vat 02.10.2026 7:17
Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 02 Oktober 2026 02.10.2026 50:33
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Eskom wil kripto myn 01.10.2026 8:34
Carel de Jager – uitvoerende hoof Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter
FSCA trek vyf CFD-firmas se lisensies terug 01.10.2026 9:37
Gerhard van Deventer – afdelingshoof: wetstoepassing, FSCA Volg RSG Geldsake op Twitter
’n Derde mediese skema verhoog 2027-tariewe met 7,9% 01.10.2026 7:06
Nico-Louis Minnie – hoof: tegniese bemarking, Momentum Health Volg RSG Geldsake op Twitter
Groen ID op pad uit – digitale identiteit op pad in 01.10.2026 11:11
Dr Leon Schreiber – minister van binnelandse sake Volg RSG Geldsake op Twitter
Markoorsig 01.10.2026 9:18
Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 01 Oktober 2026 01.10.2026 49:06
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Capitec groei steeds teen byna 20% – maar kredietverliese neem toe 30.09.2026 9:44
Graham Lee – uitvoerende hoof, Capitec Volg RSG Geldsake op Twitter
Dit was D-Dag vir Eskokm-kliënte om sonstelsels te registreer 30.09.2026 6:42
Adv. Stefanie Fick – uitvoerende direkteur, Outa Volg RSG Geldsake op Twitter
“We want to set the PIC straight” – Dlamini 30.09.2026 16:28
Patrick Dlamini – CEO, Public Investment Corporation (PIC). Volg RSG Geldsake op Twitter
Die 3de kwartaal was ’n watertrapkwartaal 30.09.2026 8:49
Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 30 September 2026 30.09.2026 46:52
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
R3 miljoen vir ‘n bul van 'n Springbokram 29.09.2026 6:32
Izak Theron – professionele jagter, Jules of The Karoo Volg RSG Geldsake op Twitter
Windkrag skuif see toe: 810 MW-projek vir Richardsbaai in die pyplyn 29.09.2026 8:39
Madré Delport – portefeuljebestuurder, GenesisHexicon Volg RSG Geldsake op Twitter
Mediesefondsverhogings: CMS wil 3,8% hê, eerste fondse kies 7,9% 29.09.2026 9:55
Mondi Govuzela – senior bestuurder van voordelebestuur, Raad op Mediese Skemas (RMS) Volg RSG Geldsake op Twitter
Gold Fields se reusebod: Goudstryd kan nou vyandig raak 29.09.2026 9:02
Wilhelm Hertzog – portefeuljebestuurder, Rozendal Vennote Volg RSG Geldsake op Twitter
Anthropic het groot noteringsplanne 29.09.2026 10:05
Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 29 September 2026 29.09.2026 48:53
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
KI bied groot geleenthede vir KMO’s – mits hulle dit reg gebruik 28.09.2026 5:19
Eugene van der Merwe – entrepreneur Volg RSG Geldsake op Twitter
Finansiering van die oorgang na herlewingslandbou 28.09.2026 7:35
Daneel Rossouw – landbouverkoopshoof, Nedbank Kommersiële Bank Volg RSG Geldsake op Twitter
Схожі подкасти
Replaio не є видавцем подкастів; назви шоу, обкладинки та аудіо належать їхнім авторам і поширюються через публічні RSS-канали