Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Podcast'in sitesini ziyaret etmeyi ve yapımcısını desteklemeyi unutma: www.moneyweb.co.za

Yazar

Moneyweb Radio

Kategori

Business

Podcast web sitesi

www.moneyweb.co.za

Son bölüm

7 Eki 2026

Nereden dinlenir?

Uygulamada podcast'ler Replaio Radio Çok yakında

Podcast'ler çok yakında uygulamaya geliyor. Şimdi yükle ve podcast'lere yepyeni bir bakışı ilk gören sen ol

Google Play'den indir Ücretsiz yükle Android 5 Mn+ indirme · 4,8 puan iOS yakında

Bölümler

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 21 September 2026 21.09.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Kenners antwoord luisteraarsvrae 18.09.2026

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter

Stitch Group het ‘n nuwe buitelandse betalingsdiens vir maatskappye 18.09.2026

Corné Coetzee – woordvoerder, Stitch Group Volg RSG Geldsake op Twitter

Hou maar hierdie finansiële inligting vir jouself 18.09.2026

Hardi Swart – besturende direkeur, Family Wealth Custodians Volg RSG Geldsake op Twitter

Verbruikersvertroue styg in die derde kwartaal ondanks druk op huishoudings 18.09.2026

Nicolaas van der Wath – senior ekonoom Buro vir Ekonomiese Navorsing Volg RSG Geldsake op Twitter

Markte sak terug aan die einde van die week en die rand klou aan sy waarde teen die dollar 18.09.2026

Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 18 September 2026 18.09.2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Finansiële advies is nie so maklik soos fietsry nie 17.09.2026

Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter

Sasol het groot planne vir sy kookolie-vliegtuigbrandstof 17.09.2026

Danie Cronje – senior visepresident vir Besigheidsbou by Sasol Volg RSG Geldsake op Twitter

Die Konstitusionele Hof bevind die nuwe verkrygingswet ongrondwetlik 17.09.2026

Prof Geo Quinot – professor: Publieke Reg, Stellenbosch Universiteit & kenner van openbare verkrygingsreg Volg RSG Geldsake op Twitter

Dit neem 34 maande om wetgewing goedgekeur te kry 17.09.2026

Ahmore Burger-Smidt – hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging, Werksmans Prokureurs Volg RSG Geldsake op Twitter

Momentum kry al hoe meer momentum 17.09.2026

Jeanette Marais – uitvoerende hoof, Momentum Volg RSG Geldsake op Twitter

Markoorsig 17.09.2026

Dr Steve Minnaar – portefeuljebestuurder, Abax Investments Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 17 September 2026 17.09.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Amerikaanse Senaat slaan kriptobedryf in die maag 16.09.2026

Carel de Jager – uitvoerende hoof, Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter

Wat is die verskil tussen wisselvalligheid en beleggingsrisiko? 16.09.2026

Morné van Vrede – beleggingspesialis, Allan Gray Volg RSG Geldsake op Twitter

Dié Paarlse besigheid het ’n dorp vir All Black-ondersteuners in Dinokeng gebou 16.09.2026

Gehardi Odendaal – uitvoerende hoof, Old School Group Volg RSG Geldsake op Twitter

Ekonome voorsien steeds swak ekonomiese toestande 16.09.2026

Prof Deon Tustin – uitvoerende hoof, Buro vir Marknavorsing Volg RSG Geldsake op Twitter

VSA-visumbeperkings: Wat beteken dit vir Suid-Afrika? 16.09.2026

Busisiwe Mavuso – uitvoerende hoof, BLSA Volg RSG Geldsake op Twitter

Die JSE word weer ‘n kommoditeitsmark 16.09.2026

Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 16 September 2026 16.09.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

BKS-inentings dalk binnekort verpligtend 15.09.2026

Johann Kotzé – uitvoerende hoof, Agri SA Volg RSG Geldsake op Twitter

Beleggings is nie so ingewikkeld nie 15.09.2026

Johan du Plessis – gesertifiseerde finansiële beplanner en welvaartadviseur, PSG Wealth Volg RSG Geldsake op Twitter

Aktiewe en passiewe beleggings werk mooi saam 15.09.2026

Natalie Phillips – adjunk-besturende direkteur, Ninety One Volg RSG Geldsake op Twitter

Wie en wat is Aniko Dangote, die rykste man in Afrika? 15.09.2026

Wilhelm Hertzog – portefeuljebestuurder, Rozendal Partners Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb podcast'ini Replaio'da dinle

Radyo ve podcast'ler tek uygulamada - ücretsiz, kayıt gerektirmez. Bugün yükle ve lansmanı kaçırma

Google Play'den indir

Replaio bir podcast yayıncısı değildir; program adları, kapak görselleri ve ses içerikleri yazarlarına aittir ve herkese açık RSS beslemeleri aracılığıyla dağıtılır