RSG
Doen jou eie ding
'n Program oor verskeie aspekte van entrepreneurskap.
Nereden dinlenir?
Uygulamada podcast'ler Replaio Radio Çok yakındaPodcast'ler çok yakında uygulamaya geliyor. Şimdi yükle ve podcast'lere yepyeni bir bakışı ilk gören sen ol
Bölümler
Doen jou eie ding: Headspace Technologies 30.06.2026 20:47
Liesl Peyper praat met Martha Koekemoer van Headspace Technologies. Headspace Technologies is 'n Suid-Afrikaanse sagtewaremaatskappy in die Paarl, wat spesialiseer in IT-konsultasie en die ontwikkeling van webtoepassings. Hulle is veral bekend vir die ontwikkeling van Commspace, 'n FinTech-platform, wat finansiële adviseurs help om kommissiebestuur te outomatiseer. https://www.headspacetech.c...
Doen jou eie ding: The Honey Bee Group 23.06.2026 21:48
Liesl Peyper praat met Nico Grobler van die Honey Bee Group. Dis 'n familiebesigheid in Cullinan wat spesialiseer in die veilige en etiese verwydering van bye, asook die verskaffing van kommersiële bestuiwingsdienste vir landbougewasse. Daarbenewens vervaardig hulle 100% suiwer rou heuning, verkoop bewaarkwaliteit-byeboerderytoerusting en bied professionele opleidingskursusse aan vir voornemende b...
Doen jou eie ding: Sloom 16.06.2026 21:13
Heruitsending: Liesl Peyper gesels met Rudo Kemp, die stigter van Sloom.
Doen jou eie ding: Schoonhuid 26.05.2026 23:29
Liesl Peyper praat met Quintinn van Rensburg, die stigter van Schoonhuid, 'n Suid-Afrikaanse boetiek wat spesialiseer in handgemaakte bad-, lyf- en velsorgprodukte.
Doen jou eie ding 19 Mei 2026 19.05.2026 21:00
’n Bordspeletjie, gemaak van ’n pizzaboks, wat aanvanklik by ’n markdag verkoop is, het gegroei tot ’n nasionaal verspreide produk, wat daarop gemik is om een van Suid-Afrika se uitdagings, finansiële geletterdheid, aan te pak. Liesl Peyper praat met die mede-ontwikkelaar van die speletjie, Danei Rall.
Doen jou eie ding 28 April 2026 28.04.2026 20:26
Liesl Peyper gesels met Karika Norval, die eienaar van Holland Bakkery in Kaapstad.
Doen jou eie ding 21 April 2026 21.04.2026 20:52
Liesl Peyper gesels met Rudo Kemp, die stigter van Sloom.
Doen jou eie ding 24 Maart 2026 24.03.2026 20:10
Liesl Peyper praat met Conrad Burger van X Furniture.
Doen jou eie ding 17 Maart 2026 17.03.2026 18:05
Liesl Peyper praat met Andries Venter van Water ATM.
Doen jou eie ding 24 Februarie 2026 24.02.2026 18:02
Ryk van Niekerk praat met Darren Francis, stigter van EMT Square Property Developers.
Doen jou eie ding 17 Februarie 2026 17.02.2026 22:26
Ryk van Niekerk praat gesels met Viljoen de Kock, medestigter van GUDGU.
Doen jou eie ding 27 Januarie 2026 27.01.2026 22:20
Tinus de Jager gesels met Elana Bruwer van Elana's, 'n nis-voedselpreserveer-onderneming van konfyt, marmelade, slaaisouse, souse, preserveermiddels, olywe, piekels, likeurs en lekkers.
Doen jou eie ding 20 Januarie 2026 20.01.2026 20:24
Ryk van Niekerk praat met Freddie Enslin van CIOVITA, wat presisie-ontwerpte fietsryklere vervaardig.
Doen jou eie ding 23 Desember 2025 23.12.2025 20:03
Tinus de Jager praat met Hanneli Smit van Vinlab oor die storie agter die besigheid, en Vinlab se integrasie in die Senwes NviroTek-struktuur.
Doen jou eie ding 16 Desember 2025 16.12.2025 23:50
Tinus de Jager praat met Henri Bam van RevX oor hoe besighede elke rand van hulle bemarkingsbesteding direk aan verkope moet koppel.
Doen jou eie ding 25 November 2025 25.11.2025 19:50
Ryk van Niekerk praat met Alfred Challis, stigter en bestuurshoof van Manzi Water.
Doen jou eie ding 18 November 2025 18.11.2025 18:41
Ryk van Niekerk praat met Nicola Horne van Moore Infinity oor die waardasie van besighede, die waarskuwingstekens vir kopers, en hoe realisties verkopers se verwagtinge is wanneer hulle hulle besigheid wil verkoop.
Doen jou eie ding 28 Oktober 2025 28.10.2025 21:32
Ryk van Niekerk praat met Ban-Carl Haveman, die mede-eienaar van Kamers.
Doen jou eie ding 21 Oktober 2025 21.10.2025 19:16
Ryk van Niekerk praat met Joandra Cloete Gregory, stigter van Our Poultry Place.
Doen jou eie ding 30 September 2025 30.09.2025 21:31
Tinus de Jager praat met dr. Antoinette Basson, wat raad gee oor hoe entrepreneurs ondersteun kan word.
Doen jou eie ding 23 September 2025 23.09.2025 21:59
Ryk van Niekerk praat met Sheena Paulus, die stigter en eienaar van Tri Toad Nursery in Phillipi in Kaapstad.
Doen jou eie ding 16 September 2025 16.09.2025 19:59
Ryk van Niekerk praat met Pieter Bloem, een van die stigters van Bootlegger Coffee.
Doen jou eie ding 26 Augustus 2025 26.08.2025 20:51
Ryk van Niekerk praat met Helena Verwey van WEN JOU WETENSKAP EN WISKUNDE.
Doen jou eie ding 19 Augustus 2025 19.08.2025 20:05
Ryk van Niekerk praat met Carien Hugo-Waring, die stigter van Moorrees Bakkery op Moorreesburg.
Doen jou eie ding 29 Julie 2025 29.07.2025 21:41
Ryk van Niekerk praat met Lilli du Plessis van Looks by Lilli.
Benzer podcast'ler
Replaio bir podcast yayıncısı değildir; program adları, kapak görselleri ve ses içerikleri yazarlarına aittir ve herkese açık RSS beslemeleri aracılığıyla dağıtılır