Moneyweb Radio
RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Podcast'in sitesini ziyaret etmeyi ve yapımcısını desteklemeyi unutma: www.moneyweb.co.za
Nereden dinlenir?
Uygulamada podcast'ler Replaio Radio Çok yakındaPodcast'ler çok yakında uygulamaya geliyor. Şimdi yükle ve podcast'lere yepyeni bir bakışı ilk gören sen ol
Bölümler
Luno vir die tweede opeenvolgende jaar as kriptomark van die jaar aangewys 07.10.2026 6:40
Christo de Wit – hoof, Luno Afrika Volg RSG Geldsake op Twitter
Dragtige Ankole-vers verkoop vir rekordprys van R6,4 miljoen 07.10.2026 6:30
Anton de Swardt – president van die Ankole-beestelersvereniging van Suid-Afrika Volg RSG Geldsake op Twitter
Daar is ‘n nuwe plan vir elektrisiteitopwekking 07.10.2026 8:23
Ian Burger – besturende direkteur, Sola Group Volg RSG Geldsake op Twitter
Die aankoopindeks sak te midde van stygende brandstofpryse en hawekniehalterings 07.10.2026 8:59
Prof. Carel van Aardt – bedryfshoof, Buro vir Marknavorsing Volg RSG Geldsake op Twitter
Die Wêreldbank verhoog groeivoorspelling vir Sub-Sahara-Afrika na 4,3% 07.10.2026 7:03
Prof. Jannie Rossouw – professor, Sakeskool van die Universiteit van die Witwatersrand Volg RSG Geldsake op Twitter
Na gister se oplewing is markte vandag beduidend laer 07.10.2026 8:22
Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 07 Oktober 2026 07.10.2026 50:32
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Olie sak na minder as $100 per vat 06.10.2026 7:15
Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Volg RSG Geldsake op Twitter
Die vraag na opgeleide skaaphonde dryf veilingspryse op 06.10.2026 6:28
Pippa Phillip – nasionale sekretaris, SA Skaaphondvereniging Volg RSG Geldsake op Twitter
Hoe goed doen ons met die entstowwe teen bek-en-klou 06.10.2026 6:05
Dewald Olivier – bestuurshoof, Rooivleisbedryfsdienste (RMIS) Volg RSG Geldsake op Twitter
Mediese fondse kondig tariefverhogings aan: Hoe om die regte plan te kies 06.10.2026 8:38
Tobie du Preez – bestuurshoof, Agile Alternative Business Solutions Volg RSG Geldsake op Twitter
Gemfields het nuwe teikens vir Montepuez-robynmyn ná ‘n afskrywing van $125 miljoen 06.10.2026 4:52
Wilhelm Hertzog – portefeuljebestuurder, Rozendal Vennote Volg RSG Geldsake op Twitter
Die Nasionale Verbruikerskommissie stel ‘n register vir ongevraagde bemarking in plek 06.10.2026 10:04
Ahmore Burger-Smidt – hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging, Werksmans Prokureurs Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 06 Oktober 2026 06.10.2026 46:45
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Brandstofprysverhoging van meer as R3 per liter op hande 05.10.2026 8:46
Lullu Krugel – ekonoom, PwC Volg RSG Geldsake op Twitter
Kuberaanvalle op banke neem toe met die gebruik van KI 05.10.2026 8:56
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie Volg RSG Geldsake op Twitter
Eiendomsverkoopvolumes daal nasionaal met 8% in die tweede kwartaal 05.10.2026 6:26
John Loos – ekonoom, FNB Volg RSG Geldsake op Twitter
Likwidasies in Suid-Afrika daal met 15% in Augustu 05.10.2026 4:42
Joe de Beer – adjunkdirekteur-generaal: Ekonomiese Statistiek, Statistieke Suid-Afrika Volg RSG Geldsake op Twitter
Turkye likwideer 131 beleggingsfondse ná $20 miljard-krisis 05.10.2026 8:37
Kokkie Kooyman – analis: finansiële sektor, Denker Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
Ons beurs sak terug vanmiddag en olie bly duur 05.10.2026 7:58
Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 5 Oktober 2026 05.10.2026 49:31
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Kenners antwoord luisteraarsvrae 02.10.2026 18:00
Boela du Preez – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
Ozow brei uit van bankbetalings na 'n omvattende betalingsplatform 02.10.2026 6:30
Riaan Hanekom – hoof: tegnologie, Ozow Volg RSG Geldsake op Twitter
Hierdie is die grondbeginsels van batesamestelling in wisselvallige markte 02.10.2026 8:00
Elke Brink – direkteur, PSG Wealth R21 Volg RSG Geldsake op Twitter
Meer as 10 miljoen kan nie hulle skuld betaal nie 02.10.2026 6:24
Chanté Nortjie – woordvoerder, National Debt Counsellors Volg RSG Geldsake op Twitter
Benzer podcast'ler
Replaio bir podcast yayıncısı değildir; program adları, kapak görselleri ve ses içerikleri yazarlarına aittir ve herkese açık RSS beslemeleri aracılığıyla dağıtılır