Moneyweb Radio
RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Glöm inte att besöka poddens webbplats och stötta skaparen: www.moneyweb.co.za
Skapare
Moneyweb Radio
Kategori
Poddens webbplats
Senaste avsnittet
2 okt 2026
Var kan du lyssna?
Poddar i appen Replaio Radio Kommer snartPoddar kommer snart till appen. Installera nu och bli först med att uppleva ett helt nytt sätt att lyssna på poddar
Avsnitt
Waarom 'n tienjaar voorsprong groter rykdom bou as dertig jaar se spaar 15.06.2026 5:21
Johann Rossouw – finansieële beplanner, Fiscal Private Client Services Volg RSG Geldsake op Twitter
Discovery baklei nou vir goedkoper mediese sorg 15.06.2026 6:11
Thoneshan Naidoo – bestuurshoof, Health Funders Association (HFA) Volg RSG Geldsake op Twitter
’n Sertifikaat alleen gaan nie Suid-Afrika se jeugwerkloosheid-krisis oplos nie 15.06.2026 8:13
Anton Visser – bedryfshoof, Suid-Afrikaanse Sakeskool Volg RSG Geldsake op Twitter
Dit is wat SpaceX se historiese beursdebuut vir die ekonomie beteken 15.06.2026 12:46
Omri Thomas – portefeuljebestuurder, Abax Investments Volg RSG Geldsake op Twitter
Die moontlike einde van die Iran-oorlog druk markte op en goud af 15.06.2026 8:39
Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA Volg RSG Geldsake op Twitter
Kenners antwoord luisteraarsvrae 12.06.2026 18:05
Corné Welman – welvaartbeplanner, Portfolium & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
Jou begunstigde-vorms kan jou boedelplan maak of breek 12.06.2026 6:04
Eric Jordaan – direkteur, Crue Invest Volg RSG Geldsake op Twitter
Die nuwe El Niño word as ‘n monster beskryf 12.06.2026 5:35
Cobus Olivier – wetenskaplike en meteorologie-navorser, Suid-Afrikaanse Weerdiens Volg RSG Geldsake op Twitter
Amerika se tariefoorlog laat nie ons uitvoere daal nie 12.06.2026 9:12
Neil Diamond – president, Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA (SACCUSA) Volg RSG Geldsake op Twitter
Die olieprys is nou onder $88 per vat 12.06.2026 7:15
Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 12 Junie 2026 12.06.2026 51:11
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Besigheid en landbou in nuwe Senwes-baas se bloed 11.06.2026 11:14
Debbie Bester – uitvoerende hoof, Senwes Volg RSG Geldsake op Twitter
Wat moet gebeur as SA 60 dae se brandstof wil stoor? 11.06.2026 7:24
Dr Rod Crompton – veteraan energie-kenner Volg RSG Geldsake op Twitter
Alexforbes begin kleinhandelkliënte se aandag (en geld) vang 11.06.2026 13:15
Dawie de Villiers – uitvoerende hoof, Alexforbes Volg RSG Geldsake op Twitter
Markoorsig 11.06.2026 10:39
Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 11 Junie 2026 11.06.2026 47:35
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Is beursverhandelde fondse besig om bitcoin te kelder? 10.06.2026 8:09
Kokkie Kooyman – analis: finansiële sektor, Denker Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
BYD wil die grootste motorvervaardiger in die wêreld wees. Waar kom die maatskappy vandaan? 10.06.2026 6:35
Robin Jooste – BYD Hatfield Volg RSG Geldsake op Twitter
Wat is die koste van bemagtiging? 10.06.2026 9:16
Dr Daan Steenkamp – uitvoerende hoof, Codera Analytics Volg RSG Geldsake op Twitter
Regering wil mynmaatskappye dwing om erts plaaslik te verwerk 10.06.2026 11:42
Bernard Swanepoel – voorsitter, Junior Mynbou-indaba Volg RSG Geldsake op Twitter
Amerika se inflasie-spook begin loop 10.06.2026 10:33
Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 10 Junie 2026 10.06.2026 49:51
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Boer skuldig ná dood van ’n luiperd 09.06.2026 8:51
Dr. Bool Smuts – stigter en hoofbestuurder, Landmark-stigting Volg RSG Geldsake op Twitter
Hoër inflasie en rentekoerse bied baie aantreklike geleenthede 09.06.2026 7:25
Elke Brink – direkteur en adviseur by PSG Volg RSG Geldsake op Twitter
I wish I could press AI’s ‘delete’ button – Wierzycka 09.06.2026 14:21
Sygnia’s Magda Wierzycka looks into an AI world with health and scientific breakthroughs, productivity increases, but also a concentration of wealth and power, job displacements, and ‘blunt, uneducated, and stupid’ children. Volg RSG Geldsake op Twitter
Liknande poddar
Replaio är ingen poddutgivare; programnamn, omslag och ljud tillhör sina upphovspersoner och distribueras via offentliga RSS-flöden