Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Glöm inte att besöka poddens webbplats och stötta skaparen: www.moneyweb.co.za

Skapare

Moneyweb Radio

Kategori

Business

Poddens webbplats

www.moneyweb.co.za

Senaste avsnittet

2 okt 2026

Var kan du lyssna?

Poddar i appen Replaio Radio Kommer snart

Poddar kommer snart till appen. Installera nu och bli först med att uppleva ett helt nytt sätt att lyssna på poddar

Ladda ned på Google Play Installera gratis Android nästan 10 mn nedladdningar · betyg 4,8 iOS snart

Avsnitt

SA spring 10 plekke op die Wêreldmededingendheidindeks 22.06.2026

Lullu Krugel – hoofekonoom, PwC Afrika Volg RSG Geldsake op Twitter

OBK verwys Lanseria-transaksie vir kriminele ondersoek 22.06.2026

Wayne Duvenage – uitvoerende hoof, Outa Volg RSG Geldsake op Twitter

Die Greenspan Rockstar groet op 100 22.06.2026

Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 22 Junie 2026 22.06.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Kenners antwoord luisteraarsvrae 19.06.2026

Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste & Mia Kriegler– direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter

Suid-Afrikaners stel spartel om SpaceX-aandele te koop 19.06.2026

Charles Savage - uitvoerende hoof, Purple groep Volg RSG Geldsake op Twitter

Markoorsig 19.06.2026

Mia Kriegler– direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 19 Junie 2026 19.06.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Sommige sien net kaal grond, ander sien geleenthede 18.06.2026

Peet Cilliers – stigter, Legend Hospitality Group & skepper, Legend Golf Safari Oord Volg RSG Geldsake op Twitter

Allan Gray vind reuse-geleenthede waar ander markonsekerheid sien 18.06.2026

Marise Bester – bestuurder: ManCo verspreidingspan, Allan Gray Volg RSG Geldsake op Twitter

Eskom Green het groot groen planne 18.06.2026

Rivoningo Mnisi – hoof: hernubare energie, Eskom Volg RSG Geldsake op Twitter

Gaan dit makliker wees om vanjaar jou belastingopgawe in te dien? 18.06.2026

Dr. Johnstone Makhubu – kommissaris, Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) Volg RSG Geldsake op Twitter

Trump teken ooreenkoms en olieprys daal 18.06.2026

Dawie Klopper – welvaartbestuurder en beleggingsekonoom, PSG Wealth Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 18 Junie 2026 18.06.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Die Trump-familie slaan groot munt uit kripto 17.06.2026

Carel de Jager – uitvoerende hoof, Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter

Premier lewer kookwater boekjaar sonder kosprysinflasie 17.06.2026

Kobus Gertenbach uitvoerende hoof, Premier Group Volg RSG Geldsake op Twitter

Lewensversekeraars wys 5,9% van eise van die hand 17.06.2026

Gareth Friedlander lid: lewens- en risikoraadkomitee, Asisa Volg RSG Geldsake op Twitter

DA vra die president om Steenhuisen as minister van landbou te pos 17.06.2026

Dawie Boonzaaier – joernalis, Rapport Volg RSG Geldsake op Twitter

Markoorsig 17.06.2026

Dr Steve Minnaar – portefeuljebestuurder, Abax Investments Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 17 Junie 2026 17.06.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 16 Junie 2026 16.06.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Hoe verander kunsmatige intelligensie die wêreld van werk? 16.06.2026

Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie Volg RSG Geldsake op Twitter

Hoe verskil Gen Z se siening van finansies? 16.06.2026

Will-John Keev – provinsiale hoof, Momentum Finansiële Beplanning Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 15 Junie 2026 15.06.2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Hoe gaan SpaceX se genoteerde status die globale tegnologie-landskap herdefinieer 15.06.2026

Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie Volg RSG Geldsake op Twitter

Lyssna på podden RSG Geldsake met Moneyweb i Replaio

Radio och poddar i en och samma app - gratis och utan konto. Installera redan idag och missa inte premiären

Ladda ned på Google Play

Replaio är ingen poddutgivare; programnamn, omslag och ljud tillhör sina upphovspersoner och distribueras via offentliga RSS-flöden