Radio Pulpit
Spektrum
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: www.radiopulpit.co.za
Autor
Radio Pulpit
Categorie
Site-ul podcastului
Cel mai nou episod
19 nov. 2026
Unde asculți?
Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curândPodcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor
Episoade
Laurie Greyvenstein oor toegang tot die reg 26.08.2026 12:49
Johann Els gesels met Laurie Greyvensteyn oor die gratis inligtingsessies aangaande “toegang tot die reg vir die miljoene kinders in ons land wat sonder een van die ouers onderhou moet word” wat binnekort aangebied word deur die “Social Justice Stigting." Spektrum Podcasts
Huweliksfokus - Hoe suksesvol het ons mekaar vergewe 26.08.2026 4:34
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe suksesvol het ons mekaar vergewe?” uit Matt 6. Spektrum Podcasts
Jannie Pelser - Nuusinsig 25.08.2026 5:40
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
Lois Massyn dig met die lewe 25.08.2026 14:51
Johann Els gesels met Lois Massyn, ‘n digter wat lief is vir Jesus met ‘n groep op Faceboek met die naam, Tussen die Lyne. Ons kuier vanmiddag met haar oor dit alles. Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler - Glo jy dit Agrippa? 25.08.2026 5:19
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 26 waar Paulus vir Koning Agrippa vra: “Glo jy dit?” Spektrum Podcasts
Wynand du Preez - Goddelike instelling teenoor jou werk 20.08.2026 5:41
Ons het 'n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “’n Goddelike ingesteldheid teenoor jou werk” uit Kolossense 3. Spektrum Podcasts
Kalaharistories: Ons het mos hande 20.08.2026 5:14
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ons het mos hande” uit Lukas 10:37B (NLV) Spektrum Podcasts
Ds Stephan van Heerden oor NG Buffelsjagrivier Vleisfees 20.08.2026 12:32
Ons gesels met Ds Stephan van Heerden van NG Buffelsjagrivier oor hulle Vleisfees en sommer hulle bediening in die dorp ook. Spektrum Podcasts
Vivienne Heath - I give everything and everyone to you 19.08.2026 3:27
Vivienne Heath from Litenuf is blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “I give everything and everyone to You, Lord Jesus.” Spektrum Podcasts
Huweliksfokus: wat moet ons weet om ons huwelik te laat werk? 19.08.2026 4:01
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Wat moet mens weet om jou huwelik te laat werk?” Spektrum Podcasts
Jannie Pelser - Nuusinsig 18.08.2026 5:14
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler - Paulus beroep hom op die waarheid 18.08.2026 6:13
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 25 waar Paulus hom beroep op die waarheid. Spektrum Podcasts
Wynand du Preez - Werk hard om te kan help 13.08.2026 4:58
Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Werk hard om te kan help” uit Handelinge 4:33 - 35 Spektrum Podcasts
Kalaharistories - Wandel 13.08.2026 5:35
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Wandel” uit Gen 5:23 en Gen 6:9. Spektrum Podcasts
Pitch Your Business - Nomawethu Gumede - wer2work.com 13.08.2026 10:51
Janine van Niekerk talks to Nomawethu Gumede, who is one of the Top 13 contestants in the Pitch Your Business competition. She has big plans for her business, Wer2Work.com, so we want to get to know her. Spektrum Podcasts
Gateway News - 12 August 12.08.2026 4:59
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts
Vivienne Heath - Take the Journey 12.08.2026 3:12
Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “Take the journey.” Spektrum Podcasts
Kolie van Coller oor die wonder van uitsaai oor die generasies heen 12.08.2026 15:32
Johann Els gesels met Kolie van Coller, al die pad van Namibië af, want die Vereniging van Uitsaaiveterane vier twee jare van die bemagtiging van jong uitsaaiers. Spektrum Podcasts
Huweliksfokus: Het julle vergeet hoe om te lag 12.08.2026 4:25
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Het julle vergeet hoe om te lag?” uit Spreuke 17:22 Spektrum Podcasts
Jannie Pelser - Nuusinsig 11.08.2026 5:34
Jannie Pelser volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Spektrum Podcasts
Pitch Your Business Top 13 - Mari Mavrodaris 11.08.2026 6:49
Johann Els is speaking with Mari Mavrodaris about her business, House of Helev (Natural Skincare), which is currently featuring in the top 13 of the national Pitch Your Business competition. Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler - die motief is die evangelie 11.08.2026 4:53
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 24 oor om, die evangelie as motief te hê vir ons aksies. Spektrum Podcasts
Wynand du Preez- 'n welgevallige offer 06.08.2026 4:51
Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “’n Welgevallige offer” uit Fil 4:18 Spektrum Podcasts
Kalaharistories: swaarkry se vlaktes 06.08.2026 5:25
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Swaarkry se vlaktes” uit Ps 18:30 en 2 Sam 22:31 Spektrum Podcasts
Gateway News 5 Aug 05.08.2026 5:07
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts
Podcasturi asemănătoare
Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice