Radio Pulpit

Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.

Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: www.radiopulpit.co.za

Autor

Radio Pulpit

Categorie

Religion

Site-ul podcastului

www.radiopulpit.co.za

Cel mai nou episod

19 nov. 2026

Unde asculți?

Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curând

Podcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor

Descarcă din Google Play Instalează gratuit Android 10 mil.+ descărcări · nota 4,7+ iOS în curând

Episoade

Jannie Pelser - Nuusinsig 04.08.2026

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

Francois Boyce gaan wild! 04.08.2026

Johann Els gesels met Francois Boyce. Hy is Pastoor / Aanbiddingsleier / Motiveringspreker / Seremoniemeester (MC) vir kindergeleenthede… en hy kuier in Gauteng met sy produksie “Die Wildtuin en ek” in die Afriforum teater waar hy die Here se diere en dinge gebruik om allerhande punte te maak. Spektrum Podcasts

Huweliksfokus - Geniet die lewe saam 04.08.2026

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Geniet die lewe saam” uit Prediker 9:9 Spektrum Podcasts

Ds Janlu Kuyler - 'n Skoon gewete 04.08.2026

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 24 oor om, as ambassadeurs en bedienaars, ‘n skoon gewete voor God en mense te he. Spektrum Podcasts

Wynand du Preez - Sy krag gee die deurslag 30.07.2026

Ons het 'n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Sy krag gee die deurslag” uit Fil 4:13 Spektrum Podcasts

Kalaharistories: Hoe genade lyk 30.07.2026

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Hoe genade lyk” uit Joh 18:10-11 Spektrum Podcasts

Gateway News 29 Jul 29.07.2026

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts

Vivienne Heath - The deeper journey of salvation 29.07.2026

Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “The deeper journey of salvation.” Spektrum Podcasts

Ntando Ntuli for the Jacaranda and Louis Botha Children's Homes 29.07.2026

Johann Els is speaking to Ntando Ntuli who grew up in the Jacaranda Children’s Home, about what it meant to go through that experience and how his life turned out. The Jacaranda and Louis Botha Children’s Homes are partly government funded and are currently experiencing huge challenges as their promised funding is not forthcoming and the children still need to eat and live. So where ever it is pos...

Huweliksfokus - Pilare van 'n man se hart - Vriendskap 29.07.2026

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: Pilare van die mannehart #4 - Vriendskap Spektrum Podcasts

Jannie Pelser - Nuusinsig 28.07.2026

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

Ds Janlu Kuyler - Gehoorsaamheid wat beskerm word 28.07.2026

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 23 en oor “Gehoorsaamheid wat beskerm word.” Spektrum Podcasts

Wynand du Preez - Die ryke vrug van jou gawe 23.07.2026

Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Die ryke vrug van jou gawe” uit Fillipense 4:10. Spektrum Podcasts

Kalaharistories - Naderstaan 23.07.2026

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Naderstaan” uit Johannes 5:19. Spektrum Podcasts

Pitch Your Business - Dumisani Mthembu presents Ergonomic Gloves for Forklifters 23.07.2026

Janine van Niekerk is speaking to Dumisani Mthembu, who is designing Ergonomic Gloves for Fork lifters, to make their work more bearable. Spektrum Podcasts

Vivienne Heath - My One Thing 22.07.2026

Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “My One Thing.” Spektrum Podcasts

Pitch Your Business - Jorrie Jordaan an Electrical and Solar 22.07.2026

Terwyl die Pitch Your Business (PYB)-kompetisie sy volgende fase betree op pad na die eindronde, gesels ons met van die Top 20-deelnemers om meer te hoor oor hul entrepreneursreis, die lesse wat hulle geleer het en hoe die kompetisie gehelp het om hul sake-ondernemings te ontwikkel. Ian (Jorrie) Jordaan van Electrical and Solar vertel ons meer. Spektrum Podcasts

Huweliksfokus: Mentorskap 22.07.2026

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: Pilare van die mannehart #3 - Mentorskap Spektrum Podcasts

Jannie Pelser - Nuusinsig 21.07.2026

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

Heila de Villiers - Wanneer die Gees Fluister 21.07.2026

Johann Els gesels met Heila de Villiers. Sy het haar eerste boek geskryf. Dit is haar lewensverhaal met die naam “Wanneer die Gees Fluister” wat sy graag met ons wil deel vanmiddag. Spektrum Podcasts

Ds Janlu Kuyler - Hou moed! 21.07.2026

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 23 wat jou aanmoedig om moed te hou! Spektrum Podcasts

Wynand du Preez - Moenie die Here vergeet nie 16.07.2026

Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Moet die Here nie vergeet nie” uit Deut 8:6-10. Spektrum Podcasts

Kalaharistories: Ankerpaal 16.07.2026

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ankerpaal” uit Hand 27:23 - 25 Spektrum Podcasts

Henry du Plessis oor sy boek “My lewe in ‘n Hartklop" 16.07.2026

Johann Els gesels met Henry du Plessis oor sy boek “My lewe in ‘n Hartklop” - Die boek is nie net ’n verhaal van siekte nie, maar ook van geloof, hoop, volharding en tweede kanse. ’n Getuienis van God se getrouheid, selfs in die moeilikste omstandighede. Spektrum Podcasts

Rick Moser - a Revelation of worship 15.07.2026

Johann Els gesels met Rick Moser aangaande sy openbaring oor aanbidding, wat ook die tema van sy boek is. Spektrum Podcasts

Ascultă podcastul Spektrum în Replaio

Radio și podcasturi într-o singură aplicație - gratuit și fără înregistrare. Instaleaz-o azi și nu rata lansarea

Descarcă din Google Play

Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice