Radio Pulpit
Spektrum
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: www.radiopulpit.co.za
Autor
Radio Pulpit
Kategoria
Strona podcastu
Ostatni odcinek
10 lip 2026
Gdzie słuchać?
Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótcePodcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów
Odcinki
Andie Steele Smith - King of Kings 10.07.2026 4:30
We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today he celebrates his “King of Kings”. Spektrum Podcasts
Wynand du Preez - Wat is genoeg? 09.07.2026 5:01
Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Wat is genoeg” uit Prediker 5:9. Spektrum Podcasts
Kalaharistories: Opstal van Drome 09.07.2026 6:10
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Opstal van Drome” uit Jak 1:4 Spektrum Podcasts
Gateway News 8 Jul 08.07.2026 5:02
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts
Vivienne Heath - Godsightings 08.07.2026 2:47
Vivienne Heath from Litenuf is blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today she explains “Godsightings”… just for the record, she was the one that named our “Godsightings” every Friday on GNT. Spektrum Podcasts
Letsie van der Bank oor die Radiokansel Damesoggend 08.07.2026 13:53
met Letsie van der Bank oor die komende Damesoggend 21 Aug, by Casa de Social de Madeira waar jy ‘n afspraak het. Spektrum Podcasts
Huweliksfokus: Pilare van die mannehart 08.07.2026 4:08
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: Pilare van die mannehart.” Spektrum Podcasts
Jannie Pelser Nuusinsig 07.07.2026 5:37
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
Morkel Steyn - The whisper became a song 07.07.2026 14:57
Johann Els gesels met Morkel Steyn. Hy het ‘n musiek bediening van profetiese woord en musiek wat hy al vir 13 jaar doen. Nou wil hy dit wyer vat met ‘n youtube reeks met die naam - JC GREY – The Whisper Became a Song Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler - Daar is geen toeval nie 07.07.2026 4:58
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 22 oor hoe daar geen toeval is nie. Spektrum Podcasts
Kalaharistories: Gestuurde genademense 02.07.2026 6:15
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Gestuurde genademense” uit 1 Sam 18:1,3. Spektrum Podcasts
Muller Craucamp oor Kersfees in Augustus 02.07.2026 12:00
Johann Els gesels met Muller Craucamp oor Kersfees in Augustus wat in samewerking met Radiokansel Vrydag 28Aug.2026 @19:00 in die ouditorium van UniteCity (Kameeldrift, Pretoria) aangebied word, deels as viering van Radiokansel se 45ste verjaarsdag. Spektrum Podcasts
Gateway News 01.07.2026 5:07
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts
Vivienne Heath - Our Father 01.07.2026 1:36
Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today she refers to Matt 6:9-13 about “Our Father” and the reality that evokes. Spektrum Podcasts
Michael Stephens was saved from a LOT 01.07.2026 13:25
Johann Els is speaking to Michael Stephens, a man who has been shot in the head, in prisons and rehabs, before turning to Jesus to save his life Spektrum Podcasts
Huweliksfokus: bly weg van versoeking 01.07.2026 4:45
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Vermy versoekings.” Spektrum Podcasts
Jannie Pelser nuusinsig 30.06.2026 5:57
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
Barend Liebenberg kon weer opstaan 30.06.2026 13:10
Johann Els gesels met Barend Liebenberg. Op 27 Maart 1992 het die 17-jarige Barend Liebenberg se lewe vir altyd verander. Hy is verpletter deur 'n 22-ton vragwa in Porterville, Suid-Afrika. Op pad na sy genesing het hy talle naby-dood-ervarings Gehad wat hy deel in sy boek - Crushed to Death and lives to tell. Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler - Hoe lyk jou geloofsgemeenskap? 30.06.2026 4:13
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 21 met sy vraag: Hoe gaan dit met jou geloofsgemeenskap? Spektrum Podcasts
Kalaharistories - Ek is los 25.06.2026 7:23
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ek is los” uit Jes 55:7 Spektrum Podcasts
Johan Erasmus se kettings breek 25.06.2026 1:00:00
Erin Patience gesels met Johan Erasmus oor sy getuienis, wat net weer bewys dat ‘n mens nooit te laag of te verlore is vir die Here nie… en dat Hy enige lewe totaal en al kan omdraai. Spektrum Podcasts
Gateway News 24 June 24.06.2026 5:01
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts
Jannie Pelser - nuusinsig 24.06.2026 5:38
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
Kobus Pretorius oor Mighty Men Laeveld 24.06.2026 16:03
Johann Els gesels met Kobus Pretorius want dit tyd om Mighty Men vir die 7de jaar aan te bied in die Laeveld in September. Alle manne in die omgewing is uitgenooi om saam te kom aanbid en te leer. Spektrum Podcasts
Huweliksfokus: moenie n perfekte huwelik verwag nie 24.06.2026 4:44
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Moenie ‘n perfekte huwelik verwag nie.” Spektrum Podcasts
Podobne podcasty
Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS