Radio Pulpit
Spektrum
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
N'hésitez pas à visiter le site du podcast et à soutenir son créateur : www.radiopulpit.co.za
Auteur
Radio Pulpit
Catégorie
Site du podcast
Dernier épisode
12 nov. 2026
Où écouter ?
Les podcasts dans l'appli Replaio Radio Bientôt disponibleLes podcasts arrivent très bientôt dans l'appli. Installe-la dès maintenant et découvre en avant-première une toute nouvelle façon de vivre les podcasts
Épisodes
Kalaharistories - Koba se moedbreekhek 12.11.2026 8:20
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Koba se moedbreekhek” uit Rom 8:28. Spektrum Podcasts
John Ringo Beukes ken God se genade 12.11.2026 32:42
Johann Els gesels met John Ringo Beukes. Hy is ‘n Suid-Afrikaanse evangelis en openbare spreker wat veral bekend is daarvoor dat hy sy persoonlike getuiens deel oor hoe hy; deur sy geloof in Jesus Christus, die donker bendelewe en tronkbestaan vaarwel toegeroep het. Spektrum Podcasts
Vivienne Heath: The Joy of Sabbath keeping 11.11.2026 3:29
Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “The joy of Sabbath keeping.” Spektrum Podcasts
Dr Gaye Moonieya about the hidden victims of abortion 11.11.2026 17:24
Based on an article in Gateway News, Johann Els is speaking to Dr Gaye Moonieya, who attained her PhD at 67 for pioneering a study on the “hidden victims” of abortion. Spektrum Podcasts
Huweliksfokus: Moenie ‘n perfekte huwelik najaag nie 11.11.2026 4:44
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Moenie ‘n perfekte huwelik najaag nie.” Spektrum Podcasts
Jannie Pelser nuusinsig 10.11.2026 4:33
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
Leon en Amanda Ferreira staan deur alles 10.11.2026 13:49
Johann Els gesels met Leon Ferreira. Bruis tydskrif het nounet ‘n artikel gedoen oor sy - en sy vrou Amanda, se stryd teen Kanker en hoe dit sy verhouding met die Here geraak het. Hulle is beide nou gesond, so nou wil ons weer met hom opvang en sien hoe dit deesdae in hulle huis gaan. Dan na die onderhoud sal ons sy nuwe liedjie “Onaantasbaar” speel. Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler - God die regverdige regter 10.11.2026 7:10
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 9 met die tema: “God is ‘n regverdige regter.” Spektrum Podcasts
Wynand du Preez - Versorging van ander 05.11.2026 4:42
Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit word aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: "Maak seker jy sorg vir ander" uit Handelinge 6. Spektrum Podcasts
Kalaharistories: Al agter genade aan 05.11.2026 6:47
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Al agter genade aan” uit Joh 14:17. Spektrum Podcasts
Vivienne Heath - Sabbath keeping 04.11.2026 3:13
Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “Creating an inner life that matters by keeping a Sabbath.” Spektrum Podcasts
Dr Michael Cassidy still has hope for SA 04.11.2026 15:14
Johann Els is speaking to Dr Michael Cassidy, 90, evangelist, author, Christian statesman and founder of African Enterprise. Because we vote for the local government today, his article in Gateway news pertains, with the heading: Michael Cassidy calls on Christians to ‘rise up and make a difference’ in SA. Spektrum Podcasts
Huweliksfokus: Kies daagliks vreugde 04.11.2026 4:21
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Kies daagliks vreugde.” Spektrum Podcasts
Jannie Pelser se Nuusinsig 03.11.2026 5:06
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
Julani J oor Louis Lig se "Skut jou vere!" 03.11.2026 5:12
Johann Els gesels met Julani J oor LOUIE LIG, 'n nuwe Christelike kinderprojek se eerste enkelsnit, “Skut jou vere”. Die konsep was deur Rene Clack uitgedink en ontwikkel, maar Julani bestuur die projek al vir die afgelope twee jaar en sy vertel ons meer. Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler: Aan Hom al die Eer 03.11.2026 6:52
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 8, met die tema: “Aan Hom al die Eer.” Spektrum Podcasts
Wynand du Preez - Gee sonder erkenning 29.10.2026 5:42
ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: Gee sonder erkenning uit Handelinge 5 Spektrum Podcasts
Kalaharistories: 'n Druppel in die hand 29.10.2026 7:10
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “’n Druppel in die hand” uit Hebr 11:30-31. Spektrum Podcasts
Muller Crauwkamp oor die "Kersfees in Augustus" belewenis 29.10.2026 10:52
Janine van Niekerk gesels met Muller Crauwkamp oor die aand van Kersfees in Augustus die musiek wat in die produksie gepryk het. Spektrum Podcasts
Gateway News 28 Oct 28.10.2026 5:01
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts
Vivienne Heath - Stress 28.10.2026 3:44
Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “Stress” as one of the challenges that interfere with our relationship with Jesus. Spektrum Podcasts
Dawie Spies bou Pa en seun brüe 28.10.2026 13:20
Johann Els gesels met Dawie Spies van Manne van die Woord oor hulle komende Pa-en Seunkamp wat Desember in Mpumalanga plaasvind, asook oor hoe dit met manne en die bediening gaan Spektrum Podcasts
Huweliksfokus: Jou maat verdien respek en waardering 28.10.2026 4:42
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Respek en Waardering.” Spektrum Podcasts
Maartje van der Westhuizen mik hoog! 27.10.2026 13:47
Johann Els gesels met Maartje van der Westhuizen. Sy is die die eerste vroulike Moderator in die Oostelike Sinode en die jongste assessor in die Algemene Sinode van die NG Kerk. Ons wil hoor wie sy is en waarom die passie vir Invloed in kerkgeledere. Spektrum Podcasts
Wynand du Preez - Onderlinge mededeelsaamheid 22.10.2026 6:15
Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Onderlinge mededeelsaamheid” uit Handelinge 4:32. Spektrum Podcasts
Podcasts similaires
Replaio n'est pas éditeur de podcasts ; les noms des émissions, les visuels et l'audio appartiennent à leurs auteurs et sont diffusés via des flux RSS publics