Radio Pulpit
Spektrum
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
N'hésitez pas à visiter le site du podcast et à soutenir son créateur : www.radiopulpit.co.za
Auteur
Radio Pulpit
Catégorie
Site du podcast
Dernier épisode
12 nov. 2026
Où écouter ?
Les podcasts dans l'appli Replaio Radio Bientôt disponibleLes podcasts arrivent très bientôt dans l'appli. Installe-la dès maintenant et découvre en avant-première une toute nouvelle façon de vivre les podcasts
Épisodes
Kalaharistories: God fluister nog 22.10.2026 7:05
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “God fluister nog” uit 1 Tim 4:12 Spektrum Podcasts
Stephanie Jordaan oor "Reset" 22.10.2026 14:26
Ons het op Facebook gesien van Stephanie Jordaan se nuwe boek, Reset. Haar boodskap: “Daar is altyd hoop”, “Word wie God jou geskep het om te wees” en “’n Nuwe begin begin met een besluit…” Johann Els wil meer weet. Spektrum Podcasts
Jannie van Niekerk oor die Muskathlon 21.10.2026 15:57
Johann Els gesels met Jannie van Niekerk oor die Muskathlon wat eersdaags plaasvind. Ons wil hoor hoekom en hoe ver hulle vorder met al die voorbereidings. Spektrum Podcasts
Huweliksfokus: Genade is 'n kragtige wapen 21.10.2026 4:26
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Genade is ‘n kragtige wapen.” Spektrum Podcasts
Jannie Pelser - Nuusinsig 20.10.2026 5:22
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
Louis Brittz oor Nuwe Lof se Kapelsessies 20.10.2026 16:16
Afrikaanse aanbiddingsleiers en liedjieskrywers het hul talente saamgesnoer om nuwe musiek vir gemeentes te skep. Wat daaruit gevloei het, is Kapelsessies, ‘n kortspeelalbum wat onlangs deur Nuwe Lof uitgereik is. Ons gesels met Louis Brittz oor die inisiatief en die nuwe musiek. Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler - hoe broosheid eindig in vertroue 20.10.2026 5:41
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 6, hoe broosheid eindig in vertroue. Spektrum Podcasts
Wynand du Preez: Help met wat nodig is 15.10.2026 5:30
Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit word aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Help met wat nodig is” uit Handelinge 3. Spektrum Podcasts
Kalaharistories - Liefde wat wag 15.10.2026 6:13
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Liefde wat wag” uit Gen 29:20. Spektrum Podcasts
Myra Joubert se seun George oorleef 'n fratsongeluk 15.10.2026 14:27
Maroela Media vertel van Myra Joubert, wiese seun die Here se genade ken in sy jong lewe. Ons gaan sy storie hoor… Spektrum Podcasts
Rudi Botha bring nuusperspektief 14.10.2026 15:12
Johann Els gesels met Rudi Botha, sr Pastoor by Open Baptist Church in Hartebeespoort, ons nuwe Nuuskommentator op ‘n Dinsdag oggend In Goeie Nuus Tyd. Ons wil die mens agter die nuuskommentaar leer ken. Spektrum Podcasts
Jannie Pelser - Nuusinsig 13.10.2026 5:36
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
Carol du Toit ken die Here se genade 13.10.2026 15:18
In Lig.co.za is daar ‘n getuienis van Carol du Toit en haar gesin met die opskrif: Ná tien jaar se wag: ’n Wonderwerk – en toe geen hartklop. Spektrum Podcasts
Janlu Kuyler - In alles is Hy met jou 13.10.2026 7:08
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 5, en hoe die Here met jou is, deur alles. Spektrum Podcasts
Kalaharistories: Gasvryheid se ooptes 08.10.2026 6:22
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Gasvryheid se ooptes” uit Jos 5:15 en Rig 6:22 Spektrum Podcasts
Gateway news 7 Oct 07.10.2026 5:03
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts
Vivienne Heath - Hurry -an enemy to a flourishing inner life 07.10.2026 3:27
Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “Hurry - an enemy to a flourishing inner life.” Spektrum Podcasts
Jean Symons oor die City Changers Konferensie 07.10.2026 6:51
Johann Els gesels met Jean Symons, Sr Pastoor van Doxa Deo oor die City Changers Conference wat einde van Oktober plaasvind. Spektrum Podcasts
Huweliksfokus Hoe die geveg begin het #5 07.10.2026 4:11
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin? #5” Spektrum Podcasts
Jannie Pelser - Nuusinsig 06.10.2026 5:04
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
Rob Payne ignored God for 74 years 06.10.2026 15:57
Johann Els speaks to Rob Payne, who, for 74 years, thought he understood life, science and even truth, until he could not ignore God any more. Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler - Die Here sorg vir jou 06.10.2026 5:48
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 4, met die boodskap dat die Here altyd ‘n uitkom gee. Hy sorg vir jou. Spektrum Podcasts
Net buite die ligkring 01.10.2026 7:07
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Net buite die ligkring” uit Johannes 18. Spektrum Podcasts
Ruth - My Vader 01.10.2026 10:27
Johann Els gesels met Rozanne Katz, as musikant bekend as Ruth, met haar nuwe liedjie “Vader”, so ons gaan heerlik oor hierdie aspek van die Here se Goddelikheid ook gesels, en ook oor waar vroue in SA staan m.b.t. ‘n Pappa in hulle lewens. Spektrum Podcasts
Gateway News 30 Sep 30.09.2026 5:12
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts
Podcasts similaires
Replaio n'est pas éditeur de podcasts ; les noms des émissions, les visuels et l'audio appartiennent à leurs auteurs et sont diffusés via des flux RSS publics