Radio Pulpit

Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.

Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: www.radiopulpit.co.za

Autor

Radio Pulpit

Categorie

Religion

Site-ul podcastului

www.radiopulpit.co.za

Cel mai nou episod

19 nov. 2026

Unde asculți?

Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curând

Podcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor

Descarcă din Google Play Instalează gratuit Android 10 mil.+ descărcări · nota 4,7+ iOS în curând

Episoade

Wynand du Preez - Neem verantwoodelikheid vir jou aandeel 19.11.2026

Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit word aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “neem verantwoodelikheid vir jou aandeel” uit Handelinge 11. Spektrum Podcasts

Kalaharistories: Duskant niemandsland 19.11.2026

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Duskant niemandsland” uit Markus 4:9 Spektrum Podcasts

Willem Botha 'n hart vir Japan 19.11.2026

Johann Els gesels met Willem Botes oor sy hart vir Jesus in Japan en ook sy boek wat hy geskryf het, The Miracle is to Walk on the Earth. Spektrum Podcasts

Gateway News - 18 Nov 18.11.2026

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week Spektrum Podcasts

Vivienne Heath Curating an inner life with God - Prayer 18.11.2026

Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “Curating an inner life with God – focusing today on prayer.” Spektrum Podcasts

John Dykkamp on finding his identity in Christ 18.11.2026

Johann Els is speaking to John Dykkamp. God took him from nothing and carved him into the person that he has become - to finally understand God’s Plan and Purpose for his life. Spektrum Podcasts

Huweliksfokus: Wees weer nuuskierig oor mekaar 18.11.2026

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Wees weer nuuskierig oor mekaar.” Spektrum Podcasts

Jannie Pelser - Nuusinsig oor koalisies 17.11.2026

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

Paul Vosloo ken die kronkelpaaie wat na Jesus lei 17.11.2026

Johann Els gesels met Paul Vosloo, oor sy kronkelpad bekering toe. Spektrum Podcasts

Ds Janlu Kuyler - God sien 17.11.2026

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 10 met sy tema: “God sien.” Spektrum Podcasts

Kalaharistories - Koba se moedbreekhek 12.11.2026

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Koba se moedbreekhek” uit Rom 8:28. Spektrum Podcasts

John Ringo Beukes ken God se genade 12.11.2026

Johann Els gesels met John Ringo Beukes. Hy is ‘n Suid-Afrikaanse evangelis en openbare spreker wat veral bekend is daarvoor dat hy sy persoonlike getuiens deel oor hoe hy; deur sy geloof in Jesus Christus, die donker bendelewe en tronkbestaan vaarwel toegeroep het. Spektrum Podcasts

Vivienne Heath: The Joy of Sabbath keeping 11.11.2026

Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “The joy of Sabbath keeping.” Spektrum Podcasts

Dr Gaye Moonieya about the hidden victims of abortion 11.11.2026

Based on an article in Gateway News, Johann Els is speaking to Dr Gaye Moonieya, who attained her PhD at 67 for pioneering a study on the “hidden victims” of abortion. Spektrum Podcasts

Huweliksfokus: Moenie ‘n perfekte huwelik najaag nie 11.11.2026

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Moenie ‘n perfekte huwelik najaag nie.” Spektrum Podcasts

Jannie Pelser nuusinsig 10.11.2026

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

Leon en Amanda Ferreira staan deur alles 10.11.2026

Johann Els gesels met Leon Ferreira. Bruis tydskrif het nounet ‘n artikel gedoen oor sy - en sy vrou Amanda, se stryd teen Kanker en hoe dit sy verhouding met die Here geraak het. Hulle is beide nou gesond, so nou wil ons weer met hom opvang en sien hoe dit deesdae in hulle huis gaan. Dan na die onderhoud sal ons sy nuwe liedjie “Onaantasbaar” speel. Spektrum Podcasts

Ds Janlu Kuyler - God die regverdige regter 10.11.2026

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 9 met die tema: “God is ‘n regverdige regter.” Spektrum Podcasts

Wynand du Preez - Versorging van ander 05.11.2026

Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit word aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: "Maak seker jy sorg vir ander" uit Handelinge 6. Spektrum Podcasts

Kalaharistories: Al agter genade aan 05.11.2026

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Al agter genade aan” uit Joh 14:17. Spektrum Podcasts

Vivienne Heath - Sabbath keeping 04.11.2026

Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “Creating an inner life that matters by keeping a Sabbath.” Spektrum Podcasts

Dr Michael Cassidy still has hope for SA 04.11.2026

Johann Els is speaking to Dr Michael Cassidy, 90, evangelist, author, Christian statesman and founder of African Enterprise. Because we vote for the local government today, his article in Gateway news pertains, with the heading: Michael Cassidy calls on Christians to ‘rise up and make a difference’ in SA. Spektrum Podcasts

Huweliksfokus: Kies daagliks vreugde 04.11.2026

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Kies daagliks vreugde.” Spektrum Podcasts

Jannie Pelser se Nuusinsig 03.11.2026

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

Julani J oor Louis Lig se "Skut jou vere!" 03.11.2026

Johann Els gesels met Julani J oor LOUIE LIG, 'n nuwe Christelike kinderprojek se eerste enkelsnit, “Skut jou vere”. Die konsep was deur Rene Clack uitgedink en ontwikkel, maar Julani bestuur die projek al vir die afgelope twee jaar en sy vertel ons meer. Spektrum Podcasts

Ascultă podcastul Spektrum în Replaio

Radio și podcasturi într-o singură aplicație - gratuit și fără înregistrare. Instaleaz-o azi și nu rata lansarea

Descarcă din Google Play

Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice