Radio Pulpit
Spektrum
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: www.radiopulpit.co.za
Autor
Radio Pulpit
Categorie
Site-ul podcastului
Cel mai nou episod
19 nov. 2026
Unde asculți?
Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curândPodcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor
Episoade
Jesus skryf Rekord eksamen saam met Semine Bosch. 17.09.2026 12:20
Dan is ons nogsteeds hard aan die werk aan ons Pennesakkie projek, en omdat ons matrieks aan die eksamen skryf is, moes die onderhoud opgeneem word toe die matriek beskikbaar was. So Janine gesels met Semine Bosch oor die huidige Rekord eksamens en die stress wat hulle beleef en die Here in dit alles. Spektrum Podcasts
Gateway News 16 Sept 16.09.2026 4:49
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts
Vivienne Heath The two most powerful moments of each day 16.09.2026 3:44
Then Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “The two most important moments of your day.” Spektrum Podcasts
Huweliksfokus - Hoe die geveg begin het #2 16.09.2026 3:41
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin? #2” Spektrum Podcasts
Jannie Pelser - Nuusinsig 15.09.2026 5:19
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
Carina Diedericks-Hugo van Skryfnet 15.09.2026 10:58
Carina Diedericks-Hugo is ’n bekroonde Afrikaanse skrywer van jeugverhale. Die bekende Thomas@- reeks het uit haar pen gevloei en nou is daar ook 'n nuwe avontuur op haar pad. Vandag gesels ons met Carina oor die nuwe Skryfnet Blitslesse wat aangebied word waarvan sy die kortkursus vir "Skep ʼn boeiende storielyn". Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler - Wees anders 15.09.2026 6:12
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 1 met die tema: Wees anders Spektrum Podcasts
Kalaharistories - Ruggraatmense 10.09.2026 6:05
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ruggraatmense” uit Es 37:13 Spektrum Podcasts
Gateway News 9 Sept 09.09.2026 5:11
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts
Deirdre Steenekamp oor eksamenstress vir kinders op die spektrum 09.09.2026 12:00
Na aanleiding van ons Pennesakkie projek, is ons oog op die oomblik op skole. Daarom praat ons met Deirdre Steenkamp van Hillside Akademie oor kinders op die sprektrum en oor hoe hulle eksamen en skool stress beleef en hanteer. Spektrum Podcasts
Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het 09.09.2026 4:49
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin?” Spektrum Podcasts
Jannie Pelser - Nuusinsig 08.09.2026 5:03
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
Reis saam met Karel en Jonelda Verhoef na Bybelse Griekeland 08.09.2026 12:08
Janine van Niekerk gesels met Karel Verhoef en Brahm Steyn van Stargate International oor die Bybelse Griekeland toer wat 22 Mei tot 1 Junie 2027 plaasvind. Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler - Sonder verhindering 08.09.2026 7:25
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 28 oor hoe Paulus in Rome aankom en sonder verhindering die evangelie verkondig. Spektrum Podcasts
Kalaharistories: In die middel 03.09.2026 8:01
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “In die middel” uit Kolossense 1:15-20 Spektrum Podcasts
Dr Wendy Greyvensteyn - Shamar Clinic truly cares 03.09.2026 12:51
Dr Wendy Greyvensteyn is founder of the Shamar Clinic, the very first Christian based Psychiatric hospital in Africa, where they offer Professional, evidence-informed care centred on dignity, restoration and the whole person. Spektrum Podcasts
Gateway News 02.09.2026 5:06
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts
Vivienne Heath - Construct a trellis 02.09.2026 3:23
Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “Construct a trellis.” Spektrum Podcasts
Granville Michaels - Always There 02.09.2026 7:01
Johann Els gesels met Granville Michaels, ‘n Suid Afrikaanse sanger en akteur, oor sy nuwe liedjie “Always There”. Spektrum Podcasts
Jannie Pelser - Nuusinsig 01.09.2026 5:03
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
Dr Coenie Burger - Soos Sagte reëns 01.09.2026 16:52
Johann Els gesels met Dr Coenie Burger, ’n invloedryke kerkleier en kerklike teoloog. As skrywer van talle teologiese boeke het hy ‘n diep en wye stempel afgedruk, veral ten opsigte van leierskapsontwikkeling, prediking en die missionale transformasie van gemeentes. Sy nuutste boek se naam is: Soos sagte reëns Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler - Wees die konstante stem van hoop 01.09.2026 4:46
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 27 met die uitnodiging om die “konstante stem van hoop” te wees. Spektrum Podcasts
Kalaharistories: Ek het van Hom vergeet 27.08.2026 6:53
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ek het van Hom vergeet” uit Hebr 3:1-2 Spektrum Podcasts
Annelien van Basten oor Skryfnet 27.08.2026 13:23
Ons gesels met Annelien van Basten oor Skryfnet en die kursusse en geleenthede wat hulle alles aanbied vir die wat graag skryf in SA. Spektrum Podcasts
Vivienne Heath - The Word of God 26.08.2026 4:32
Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “The Word of God.” Spektrum Podcasts
Podcasturi asemănătoare
Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice