Radio Pulpit

Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.

Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: www.radiopulpit.co.za

Autor

Radio Pulpit

Categorie

Religion

Site-ul podcastului

www.radiopulpit.co.za

Cel mai nou episod

19 nov. 2026

Unde asculți?

Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curând

Podcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor

Descarcă din Google Play Instalează gratuit Android 10 mil.+ descărcări · nota 4,7+ iOS în curând

Episoade

Gateway news 7 Oct 07.10.2026

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts

Vivienne Heath - Hurry -an enemy to a flourishing inner life 07.10.2026

Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “Hurry - an enemy to a flourishing inner life.” Spektrum Podcasts

Jean Symons oor die City Changers Konferensie 07.10.2026

Johann Els gesels met Jean Symons, Sr Pastoor van Doxa Deo oor die City Changers Conference wat einde van Oktober plaasvind. Spektrum Podcasts

Huweliksfokus Hoe die geveg begin het #5 07.10.2026

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin? #5” Spektrum Podcasts

Jannie Pelser - Nuusinsig 06.10.2026

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

Rob Payne ignored God for 74 years 06.10.2026

Johann Els speaks to Rob Payne, who, for 74 years, thought he understood life, science and even truth, until he could not ignore God any more. Spektrum Podcasts

Ds Janlu Kuyler - Die Here sorg vir jou 06.10.2026

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 4, met die boodskap dat die Here altyd ‘n uitkom gee. Hy sorg vir jou. Spektrum Podcasts

Net buite die ligkring 01.10.2026

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Net buite die ligkring” uit Johannes 18. Spektrum Podcasts

Ruth - My Vader 01.10.2026

Johann Els gesels met Rozanne Katz, as musikant bekend as Ruth, met haar nuwe liedjie “Vader”, so ons gaan heerlik oor hierdie aspek van die Here se Goddelikheid ook gesels, en ook oor waar vroue in SA staan m.b.t. ‘n Pappa in hulle lewens. Spektrum Podcasts

Gateway News 30 Sep 30.09.2026

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts

Nico van der Merwe oor 45/45 30.09.2026

Janine van Niekerk gesels met Nico van der Merwe oor sy nuwe boek 45/45 en ook oor hoe hy deur sy lewe geleer het om die Here se stem te hoor. Spektrum Podcasts

Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het #4 30.09.2026

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin? #4” Spektrum Podcasts

Jannie Pelser Nuusinsig 29.09.2026

Jannie Pelser is volgende aan die beurt met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

Vivienne Heath - Unmet Expectations 29.09.2026

Then Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “Unmet expectations.” Spektrum Podcasts

Johan Kriel oor sy Cops4Jesus planne 29.09.2026

Johann Els gesels met Johan Kriel, veteraan SAPS lid wat in Februarie begin het met reëlings om Cops4Jesus, Crusade 2027 te loods waar ek aan en af deur die land, van Pretoria, dan oos in Mpumalanga, deur te werk en dan af deur Natal tot onder in die Kaap, om soveel moontlik polisiestasies te besoek om die boodskap van HOOP aan dienende lede te bring. Spektrum Podcasts

Ds Janlu Kuyler Ps 3 Vertroue ten spyte van alles 29.09.2026

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 3 wat gaan oor vertroue in die Here ten spyte van alles. Spektrum Podcasts

Kalaharistories - Wanneer honger bid 24.09.2026

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Wanneer honger bid” uit Gen 27:34 Spektrum Podcasts

Corné Badenhorst se Katrientjie bediening 24.09.2026

Johann Els gesels met Corné Badenhorst oor haar Katrientjie bediening en oor haar getuienis en haar pad met Jesus deur onmoontlike gebrokenheid. Spektrum Podcasts

Vanessa Potgieter se "Littetekens van Liefde" 23.09.2026

Johann Els gesels met Vanessa Potgieter oor haar "Littetekens van Liefde". Spektrum Podcasts

Huweliksfokus Hoe die geveg begin het #3 23.09.2026

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin? #3” Spektrum Podcasts

Jannie Pelser - Nuusinsig 22.09.2026

Dan het ons Jannie Pelser volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

Marie Joubert oor Youversion in Afrikaans 22.09.2026

Johann Els gesels met Marie Joubert,’n Vennootskapsbestuurder by die YouVersion Suid-Afrika-tak, waar sy saam met kerke, bedienings, organisasies en inhoudsvennote werk om YouVersion se missie te bevorder: om mense aan te moedig en uit te daag om elke dag ’n intieme verhouding met God te soek. Spektrum Podcasts

Ds Janlu Kuyler oor die Koning van die Konings 22.09.2026

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 2 en handel oor Jesus wat die Koning van die konings is. Spektrum Podcasts

Wynand du Preez - Dis jou voorreg om te mag gee 17.09.2026

Ons het 'n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit word aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Dis jou voorreg om te mag gee” uit 1 Kron 29:10. Spektrum Podcasts

Kalaharistories: Genadekraal 17.09.2026

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Genadekraal” uit Psalm 19:8-11. Spektrum Podcasts

Ascultă podcastul Spektrum în Replaio

Radio și podcasturi într-o singură aplicație - gratuit și fără înregistrare. Instaleaz-o azi și nu rata lansarea

Descarcă din Google Play

Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice