RSG
Geestesgesondheid
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.
Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: www.rsg.co.za
Unde asculți?
Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curândPodcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor
Episoade
Geestesgesondheid 30 Junie 2020 30.06.2020 41:48
Christelle Webb-Joubert praat met predikant en pastorale terapeut Braam Klopper oor die rouproses tydens die Covid-19-inperking. Is die rouproses anders as jy nie langs jou geliefde se sterfbed kan staan of die begrafnis kan bywoon nie? Hoe neem jy afskeid van geliefdes tydens die inperking?
Geestesgesondheid 23 Junie 2020 23.06.2020 39:21
Christelle Webb-Joubert praat met kliniese maatskaplike werker en traumaterapeut Claudia Roodt oor geweld teen vroue en kinders.
Geestesgesondheid 16 Junie 2020 16.06.2020 40:52
Wat moet ons doen om in die Covid-19-storm positief te bly? Hoe gemaak as jy hopeloos en sonder rigting voel? Christelle Webb-Joubert se gas is kliniese pastorale terapeut Fanie Kriel.
Geestesgesondheid 9 Junie 2020 09.06.2020 39:33
Christelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor die impak van Covid-19 op kinders.
Geestesgesondheid 2 Junie 2020 02.06.2020 40:04
Ons almal het 'n kruk nodig om in hierdie vreemde tye te oorleef, hetsy dit kos, drank, pornografie of oefen is. Hoe keer ek dat die kruk 'n verslawing word? Kliniese maatskaplike werker Sorika de Swardt is Christelle Webb-Joubert se gas.
Geestesgesondheid 26 Mei 2020 26.05.2020 40:13
Sielkundige dr. Johan Ferreira beantwoord luisteraarsvrae oor geestesgesondheid.
Geestesgesondheid 19 Mei 2020 19.05.2020 40:31
Hoe gemaak as jy jou inkomste of werk verloor het? Of as jy jou besigheid se deure moet sluit? Christelle Webb-Joubert praa met bedryfsielkundige Hannelie du Preez oor heirdie soort verlies.
Geestesgesondheid 12 Mei 2020 12.05.2020 36:04
Hoe beleef ons kinders die inperking? Christelle Webb-Joubert praat hieroor met kliniese maatskaplike werker, Elsa Struwig.
Geestesgesondheid 5 Mei 2020 05.05.2020 41:18
Tydens die inperking word daar daagliks vele emosies beleef. Is jy ook onseker oor hoe en wat om te voel? Christelle Webb-Joubert en die kliniese pastorale terapeut Fanie Kriel praat oor onsekere emosies in die onsekere tyd.
Geestesgesondheid 28 April 2020 28.04.2020 41:06
Christelle Webb-Joubert praat met verslawingskonsultant en maatskaplike werker Sorika de Swardt oor substans-afhanklikheid tydens die inperking.
Geestesgesondheid 21 April 2020 21.04.2020 36:51
Christelle Webb-Joubert praat met dieetkundige Sonia Raudszus oor die verband tussen geestesgesondheid en jou dieet.
Geestesgesondheid 14 April 2020 14.04.2020 33:23
Alles in die lewe wat die moeite werd is, gebeur stadig. Christelle Webb-Joubert praat met lewensafrigter dr. Roedolf Botha oor hoe om net te wees.
Geestesgesondheid 7 April 2020 07.04.2020 37:35
Christelle Webb-Joubert praar met dr. Johan Ferreira, 'n sielkundige, oor depressie tydens die staat van inperking. Hoe keer jy om nog dieper in die swart gat te verdwyn?
Geestesgesondheid 31 Maart 2020 31.03.2020 43:42
Este Gross praat met kliniese maatskaplike werker Sorika de Swardt oor betekenisvolle kontak in die tyd van afsondering.
Geestesgesondheid 24 Maart 2020 24.03.2020 36:00
Christelle Webb-Joubert praat met kliniese maatskaplike werker Sorika de Swardt oor die Corona-pandemie wat wêreld in sy wurggreep het. In 'n krisis skop jou beskermingsmeganismes outomaties in, maar jy kan nie konstant in daardie veg-of-vlug-gevoel leef nie. Hoe kan jy stil word en asemhaal binne die krisis wat ons tans beleef?
Geestesgesondheid 17 Maart 2020 17.03.2020 40:29
Christelle Webb-Joubert praat met kliniese pastorale terapeut Fanie Kriel oor die psige van Suid-Afrika. Kan 'n blymoedige nasie verander in 'n siniese nasie?
Geestesgesondheid 10 Maart 2020 10.03.2020 38:04
Die kunstenaar Corlie de Kock vertel van haar uitstalling.
Geestesgesondheid 3 Maart 2020 03.03.2020 38:59
Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige dr. Johan Ferreira oor grenslyn persoonlikheidsversteuring.
Geestesgesondheid 25 Februarie 2020 25.02.2020 38:57
Christelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor finansiële stres, en hoe dit jou geestesgesondheid beïnvloed.
Geestesgesondheid 18 Februarie 2020 18.02.2020 37:56
Christelle Webb-Joubert praat met pastorale sielkundige Fanie Kriel oor woede.
Geestesgesondheid 11 Februarie 2020 11.02.2020 27:44
Christelle Webb-Joubert praat met maatskaplike werker Riana Hugo oor allerdaagse gebeure in 'n kind se lewe, wat tot trauma kan lei.
Geestesgesondheid 4 Februarie 2020 04.02.2020 38:39
Sielkundige dr. Johan Ferreira fokus op die ouers van kinders, wat hulle eie lewens neem.
Geestesgesondheid 28 Januarie 2020 28.01.2020 37:00
Christelle Webb-Joubert praat met dr. Michiel van der Merwe van Stabilis oor vroue en substansafhanklikheid.
Geestesgesondheid 21 Januarie 2020 21.01.2020 36:40
Braam Klopper is 'n predikant en pastorale terapeut wat spesialiseer in rou. Christelle Webb-Joubert praat met hom oor die verlies van 'n kind.
Geestesgesondheid 14 Januarie 2020 14.01.2020 40:13
Christelle Webb-Joubert praat met die kliniese maatskaplike werker, Sorika de Swardt oor hoe om met vreugde oud te word.
Podcasturi asemănătoare
Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice