RSG
Geestesgesondheid
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.
Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: www.rsg.co.za
Unde asculți?
Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curândPodcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor
Episoade
Geestesgesondheid 22 Desember 2020 22.12.2020 37:04
Christelle Webb-Joubert se gas is Ivor Swartz. Hy is as 15-jarige tronk toe. Hy gesels oor sy vrylating, en wat alles in plek was om hom en sy gemeenskap voor te berei op sy vrylating.
Geestesgesondheid 15 Desember 2020 15.12.2020 38:17
Wat kan ‘n gasheer of gasvrou doen om gaste met drankprobleme te help tydens die feestyd? Christelle Webb-Joubert praat hieroor met kliniese maatskaplike werker en verslawingskonsultant Sorika de Swardt.
Geestesgesondheid 8 Desember 2020 08.12.2020 42:27
Christelle Webb-Joubert praat met dr. Roelf Schoeman, 'n pastorale- en traumaterapeut, oor morele- en spirituele verwonding
Geestesgesondheid 1 Desember 2020 01.12.2020 40:29
Sielkundige dr. Johan Ferreira bespreek verskeie vrae oor geestesgesondheid.
Geestesgesondheid 24 November 2020 24.11.2020 39:35
Christelle Webb-Joubert praat met kliniese maatskaplike werker Sorika de Swardt oor die 16 dae van aktivisme vir geen geweld teen vroue en kinders-veldtog.
Geestesgesondheid 17 November 2020 17.11.2020 42:02
Christelle Webb-Joubert praat met die kliniese bestuurder van Elim-kliniek, Susan van Niekerk, oor Covid-19 en die 2020-feesseisoen. Hierdie is ‘n geleentheid om jou verwagtinge van die feesseisoen te herdefinieer, druk van jouself te haal en nie ‘n slagoffer van gekondisioneerde persepsies en verwagtinge te wees nie.
Geestesgesondheid 10 November 2020 10.11.2020 40:27
Christelle Webb-Joubert praat met kliniese pastorale terapeut Fanie Kriel oor hoe kinders 2020 beleef het.
Geestesgesondheid 3 November 2020 03.11.2020 39:07
Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige dr. Johan Ferreira oor verskeie geestesgesondheidskwessies.
Geestesgesondheid 27 Oktober 2020 27.10.2020 38:35
Christelle Webb-Joubert praat met pastorale en trauma terapeut dr. Roelf Schoeman oor oorlogstrauma.
Geestesgesondheid 20 Oktober 2020 20.10.2020 37:48
Christelle Webb-Joubert praat met pastorale terapeut Fanie Kriel oor “tough love”.
Geestesgesondheid 13 Oktober 2020 13.10.2020 42:21
Christelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige dr. Ilse Karsten oor jy jou medemens kan ondersteun.
Geestesgesondheid 6 Oktober 2020 06.10.2020 39:52
Christelle Webb-Joubert praat met kliniese maatskaplike werker Sorika de Swardt oor hoe die versorger versorg moet word. Dikwels gee hulle soveel aandag aan die persoon wat versorg moet word, dat hulle eie behoeftes nagelaat word.
Geestesgesondheid 29 September 2020 29.09.2020 50:25
Verskeie vrae oor geestesgesondheid word beantwoord deur sielkundige dr. Johan Ferreira.
Geestesgesondheid 22 September 2020 22.09.2020 46:37
Christelle Webb-Joubert praat Susan van Niekerk van die Elim Kliniek oor substansafhanklikheid by ouer persone.
Geestesgesondheid 15 September 2020 15.09.2020 50:01
Christelle Webb-Joubert praat met pastorale terapeut Braam Klopper oor die verlies van 'n kind.
Geestesgesondheid 8 September 2020 08.09.2020 55:51
Christelle Webb-Joubert praat met traumatoloog dr. Tessa van Wijk oor die trauma van egskeiding.
Geestesgesondheid 1 September 2020 01.09.2020 53:02
Hoe gemaak wanneer jy vasgevang word in die siklusse van die lewe?
Geestesgesondheid 25 Augustus 2020 25.08.2020 53:44
Sielkundige dr. Johan Ferreira beantwoord vrae oor verskeie geestesgesondheidskwessies.
Geestesgesondheid 18 Augustus 2020 18.08.2020 53:00
Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige dr. Johan Ferreira oor verskeie geestesgesondheidskwessies.
Geestesgesondheid 11 Augustus 2020 11.08.2020 52:27
Christelle Webb-Joubert praat met kliniese maatskaplike werker Sorika de Swardt oor geslagsgeweld.
Geestesgesondheid 4 Augustus 2020 04.08.2020 47:00
Christelle Webb-Joubert praat met dr. Jan Botha, berader, oor skeidingsangs. Het dit erger geraak tydens Covid-19? Hoe gesels jy met jou kinders oor die dood?
Geestesgesondheid 28 Julie 2020 28.07.2020 50:39
Oral kla mense oor die onregverdigheid tydens die inperking. Kan jou gevoelens oor die onregverdigheid 'n uitwerking op jou geestesgesondheid hê? Christelle Webb-Joubert praat hieroor met pastorale terapeut Fanie Kriel.
Geestesgesondheid 21 Julie 2020 21.07.2020 50:38
Hoekom sal enige mens dit kies om so vasgevang te raak in 'n gewoontevormende gedrag wat alles kan vernietig. Tydens Covid-19 en al sy uitdagings, kan ek onskuldig myself of kinders skuldig maak aan gewoontes waarvan ek nie die langtermyn gevolge bereken het nie. Christelle Webb-Joubert praat hieroor met Susan van Niekerk, die kliniese bestuuder by Elim Kliniek.
Geestesgesondheid 14 Julie 2020 14.07.2020 49:01
Christelle Webb-Joubert praat met Pierre Matthee, 'n maatskaplike werker wat spesialiseer in gesondheidsorg, oor die geestesgesondheid van gesondheidwerkers tydens Covid-19.
Geestesgesondheid 7 Julie 2020 07.07.2020 47:46
In die grendeltyd bring jy meer tyd saam met jou gesin of huismense deur, en word jy dalk meer bewus van hulle gewoontes. Hoe benader jy dit as jy agterkom dat iemand na aan jou sukkel met 'n verslawing, en hoe staan jy so 'n persoon by? Este Gross praat met sielkundige dr. Michiel van der Merwe, wat hieroor raad gee.
Podcasturi asemănătoare
Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice