RSG

Spitstyd

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!

Autor

RSG

Categoria

Society

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

10 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

10 Dinge wat jy moet weet van... 21 Augustus 2025 21.08.2025

Kyla Swanepoel vertel tien dinge wat jy van meerkatte moet weet.

Kuns met kontant 20 Augustus 2025 20.08.2025

Deel 1: CJ van der Linde gesels oor die belangrikheid van familie, ondersteuning en finansiële verantwoordelikheid in sy lewe en loopbaan. Hy en sy gesin het doelbewus besluit om bymekaar te bly, eerder as om ver van mekaar oor internasionale waters te woon, en dit het gehelp om ’n gebalanseerde lewe te lei, veral noudat hulle sedert Julie vanjaar permanent in Pretoria woon. Hy deel ook finansiële...

RSG Help 19 Augustus 2025 19.08.2025

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (YumYum-gemeenskapsprojek, Paarl)

10 Dinge wat jy moet weet van... 14 Augustus 2025 14.08.2025

Tandarts dr. Ignis Terblanche vertel tien dinge wat jy van moderne tandheelkunde moet weet.

Gerrie baljaar die wêreld vol 14.08.2025

TV-aanbieder, wêreldreisiger en sanger, Gerrie Pretorius, het weer by RSG kom kuier. Hy vertel van sy onlangse toer na Maastricht, waar hy 'n Andre Rieu-konsert bygewoon het. Verder het hy ook baljaar in die water van die Adriatiese-see aan die Kroatiese kus. Eerdaags is hy ook op pad na Romenië.

Kuns met kontant 13 Augustus 2025 13.08.2025

Deel 2: Breyton Paulse, gebore op 25 April 1976 in die Koue Bokkeveld, het op ‘n plaas grootgeword met ‘n eenvoudige leefstyl. Hy het nooit beplan om ‘n professionele rugbyspeler te word nie. Rugby was eerder ‘n passie as ‘n leefstyl. Terwyl hy aan Stellenbosch Universiteit studeer het, wou hy net sy studies voltooi en ‘n kliniese sielkundige word. Toe rugby in die laat 1990’s professioneel draai,...

RSG Help 12 Augustus 2025 12.08.2025

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (HERD Trust)

10 Dinge wat jy moet weet van... 7 Augustus 2025 07.08.2025

Veearts Danny de Vries vertel tien dinge wat jy van renosters moet weet.

Kuns met kontant 6 Augustus 2025 06.08.2025

Deel 1: Breyton Paulse, gebore op 25 April 1976 in die Koue Bokkeveld, het op ‘n plaas grootgeword met ‘n eenvoudige leefstyl. Hy het nooit beplan om ‘n professionele rugbyspeler te word nie. Rugby was eerder ‘n passie as ‘n leefstyl. Terwyl hy aan Stellenbosch Universiteit studeer het, wou hy net sy studies voltooi en ‘n kliniese sielkundige word. Toe rugby in die laat 1990’s professioneel draai,...

RSG Help 5 Augustus 2025 05.08.2025

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Kuilsrivier Care Village)

10 Dinge wat jy moet weet van... 31 Julie 2025 31.07.2025

Linda Prinsloo vertel tien dinge wat jy van ’n persoonlike assistent moet weet.

Kuns met kontant 30 Julie 2025 30.07.2025

Deel 2: Mari Bosman is nie net ’n sangeres met ’n stem wat harte aanraak nie, maar ook ’n toegewyde onderwyseres wat vir jare lank haar dae in die klaskamer deurgebring het voordat sy haar drome op die verhoog begin uitleef het. Alhoewel sy uiteindelik haar hart gevolg het en as sangeres begin optree het, het sy nooit haar liefde vir die onderwys laat vaar nie. Vir Mari is finansiële stabiliteit n...

RSG Help 29 Julie 2025 29.07.2025

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Memorable Order of Tin Hats (M.O.T.H.), Polokwane)

10 Dinge wat jy moet weet van... 24 Julie 2025 24.07.2025

Henco Kruger vertel tien dinge wat jy van ’n Visrivier Canyon-staptog moet weet.

Kuns met kontant 23 Julie 2025 23.07.2025

Deel 1: Mari Bosman is nie net ’n sangeres met ’n stem wat harte aanraak nie, maar ook ’n toegewyde onderwyseres wat vir jare lank haar dae in die klaskamer deurgebring het voordat sy haar drome op die verhoog begin uitleef het. Alhoewel sy uiteindelik haar hart gevolg het en as sangeres begin optree het, het sy nooit haar liefde vir die onderwys laat vaar nie. Vir Mari is finansiële stabiliteit n...

RSG Help 22 Julie 2025 22.07.2025

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (People of South Africa Stigting)

10 Dinge wat jy moet weet van... 17 Julie 2025 17.07.2025

Prof. Lombie Odendaal vertel tien dinge wat jy van porfirie moet weet.

Riaan Cruywagen oor nuus op radio voor 1950 17.07.2025

SAUK Nuus het op 17 Julie 2025 sy 75ste bestaansjaar gevier, maar die SAUK is al in Augustus 1936 tot stand gebring. Was daar dan vir 14 jaar geen nuus op die radio nie? Die Spitstyd-span het gaan kers opsteek by een van die bekendste nuuslesers ooit, Riaan Cruywagen.

Kuns met kontant 16 Julie 2025 16.07.2025

Deel 2: Ruben Lambrechts is ’n hoëprofiel sosialemedia ster met meer as drie miljoen volgelinge. Cindy, sy bobbejaansuster, is die groot ster in elke videoplasing. Hy deel gereeld inhoud oor sy werk met weesdiere, en sy sosialemedia is ’n mengsel van avontuur, begeleide toere deur Namibië en reddingswerk met Cindy, wat as ambassadeur van al sy projekte optree. Hy plaas gereeld video’s van Vlakkie...

RSG Help 15 Julie 2025 15.07.2025

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Rustic Hooves)

10 Dinge wat jy moet weet van... 10 Julie 2025 10.07.2025

Charise Meistre vertel tien dinge wat jy van jou geestesgesondheid moet weet.

Kuns met kontant 9 Julie 2025 09.07.2025

Deel 1: Ruben Lambrechts is ’n hoëprofiel sosialemedia ster met meer as drie miljoen volgelinge. Cindy, sy bobbejaansuster, is die groot ster in elke videoplasing. Hy deel gereeld inhoud oor sy werk met weesdiere, en sy sosialemedia is ’n mengsel van avontuur, begeleide toere deur Namibië en reddingswerk met Cindy, wat as ambassadeur van al sy projekte optree. Hy plaas gereeld video’s van Vlakkie...

RSG Help 8 Julie 2025 08.07.2025

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (ID Fisantekraal)

10 Dinge wat jy moet weet van... 3 Julie 2025 03.07.2025

Marius Bakkes vertel tien dinge wat jy van reise in die Laeveld moet weet.

Kuns met kontant 2 Julie 2025 02.07.2025

Deel 2: Hy is een van die gewildste Afrikaanse sangers, en nog altyd ‘n hartebreker wat oor die liefde sing. Ray Dylan, of te wel Jacobus Frederik Jersich, het sedert sy debuut met New Kid In Town in 2002, soomloos van Engels na Afrikaans beweeg. Sy groot deurbraak was in 2006 met Hokaai Stoppie Lorrie, gevolg deur treffers soos Breek die Ys en Jessica. Hy het ‘n merkwaardige loopbaan van meer as...

Ouça o podcast Spitstyd no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos