RSG

Spitstyd

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!

Autor

RSG

Categoria

Society

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

10 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Kuns met kontant 15 Oktober 2025 15.10.2025

Deel 1: Lianie May vertel vir die eerste keer dat sy en haar man drie kinders aangeneem het toe hulle klein was. Vandag is hulle volwassenes, en die paartjie voel trots en dankbaar om uiteindelik dié deel van hulle lewensverhaal te deel. Henco Kruger en Lianie May gesels ook oor haar ander groot passie — boerdery. Weeksdae werk sy voltyds saam met haar man op hulle plaas, waar sy met verstommende...

RSG Help 14 Oktober 2025 14.10.2025

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (NG Kerk Brakpan-Noord Kinderbediening)

10 Dinge wat jy moet weet van... 9 Oktober 2025 09.10.2025

Eon Hendricks vertel tien dinge wat jy van Stellenbosch moet weet.

Kuns met kontant 8 Oktober 2025 08.10.2025

Deel 2: Henco Kruger praat met een van die groot name in Afrikaanse joernalistiek en uitsaaiwese, die bekroonde Suzaan Steyn, voormalige radio-omroeper en televisienuusleser, en nou aanbieder van ‘n gewilde potgooireeks op Spotify. Suzaan gesels oor geld, grond en goeie besluite. Sy vertel ook van haar en RSG se boek, RAND EN SENT – JOU GIDS TOT SUKSESVOLLE FINANSIËLE BESTUUR, wat sy sewe jaar gel...

RSG Help 7 Oktober 2025 07.10.2025

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Huis Minette, Kariega)

10 Dinge wat jy moet weet van... 2 Oktober 2025 02.10.2025

Johan Nel vertel tien dinge wat jy van posseëls moet weet.

Kuns met kontant 1 Oktober 2025 01.10.2025

Deel 1: Henco Kruger praat met een van die groot name in Afrikaanse joernalistiek en uitsaaiwese, die bekroonde Suzaan Steyn, voormalige radio-omroeper en televisienuusleser, en nou aanbieder van ‘n gewilde potgooireeks op Spotify. Suzaan gesels oor geld, grond en goeie besluite. Sy vertel ook van haar en RSG se boek, RAND EN SENT – JOU GIDS TOT SUKSESVOLLE FINANSIËLE BESTUUR, wat sy sewe jaar gel...

RSG Help 30 September 2025 30.09.2025

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Jogébed Kinder- en Jeugsorgsentrum, Upington)

10 Dinge wat jy moet weet van... 25 September 2025 25.09.2025

Frans Roodt vertel tien dinge wat jy van ’n testament moet weet.

Kuns met kontant 24 September 2025 24.09.2025

Deel 2: David Kramer vertel van sy reis van Worcester se stofstrate tot internasionale verhoë. Hy praat openlik oor ’n ernstige longsiekte wat sy energie beperk en sy fokus na ander prioriteite verskuif het. Hy gesels oor herinneringe aan sy tekstielstudies by die Universiteit van Leeds en as fabriekswerker voordat sy eerste langspeelplaat kultusaanhang in die Kaap geniet het, ondanks die SAUK se...

RSG Help 23 September 2025 23.09.2025

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Manger Care Centre, Benoni)

10 Dinge wat jy moet weet van... 18 September 2025 18.09.2025

Dr. Leana Olivier vertel tien dinge wat jy van Fetale Alkoholsindroom moet weet.

Kuns met kontant 17 September 2025 17.09.2025

Deel 1: David Kramer vertel van sy reis van Worcester se stofstrate tot internasionale verhoë. Hy praat openlik oor ’n ernstige longsiekte wat sy energie beperk en sy fokus na ander prioriteite verskuif het. Hy gesels oor herinneringe aan sy tekstielstudies by die Universiteit van Leeds en as fabriekswerker voordat sy eerste langspeelplaat kultusaanhang in die Kaap geniet het, ondanks die SAUK se...

RSG Help 16 September 2025 16.09.2025

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Tweet Tweet Rescue & Rehab)

10 Dinge wat jy moet weet van... 11 September 2025 11.09.2025

Marlene Freislich vertel tien dinge wat jy van demensie en Alzheimers moet weet.

Kuns met kontant 10 September 2025 10.09.2025

Deel 2: Schalk Brits sê sy verhouding met geld het oor die jare gegroei. As jong rugbyspeler was sy fokus op prestasie en die spel, en hy het nie altyd baie aandag gegee aan spaarsamigheid en langtermynbeplanning nie. Soos sy loopbaan gevorder het – veral tydens sy jare as Springbok waar hy die wêreld deurkruis het tot by die hoogtepunt van ’n Wêreldbeker-oorwinning – het hy besef hoe belangrik di...

RSG Help 9 September 2025 09.09.2025

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (TechnoLife Wise Stigting)

Gerrie in Londen 08.09.2025

Wêreldreisiger en TV-aanbieder, Gerrie Pretorius, rits so bietjie in Londen rond. Hy lig gaatjies en plekkies uit waarop die tipiese toeris nie noodwendig af sal kom nie.

10 Dinge wat jy moet weet van... 4 September 2025 04.09.2025

Leigh Joy Mansel-PLeydell vertel tien dinge wat jy van aanlyn-maatsoek moet weet.

Kuns met kontant 3 September 2025 03.09.2025

Deel 1: Schalk Brits sê sy verhouding met geld het oor die jare gegroei. As jong rugbyspeler was sy fokus op prestasie en die spel, en hy het nie altyd baie aandag gegee aan spaarsamigheid en langtermynbeplanning nie. Soos sy loopbaan gevorder het – veral tydens sy jare as Springbok waar hy die wêreld deurkruis het tot by die hoogtepunt van ’n Wêreldbeker-oorwinning – het hy besef hoe belangrik di...

RSG Help 2 September 2025 02.09.2025

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Bring Back Hope-sentrum)

10 Dinge wat jy moet weet van... 28 Augustus 2025 28.08.2025

Geneviéve Cillié vertel tien dinge wat jy van biscotti moet weet.

Gerrie en Dracula... 28.08.2025

TV-aanbieder, wêreldreisiger en sanger, Gerrie Pretorius, gesels oor sy onlangse reis na Romenië, hoekom Dracula groot nuus is, en die interessante besienswaardighede daar.

Kuns met kontant 27 Augustus 2025 27.08.2025

Deel 2: CJ van der Linde gesels oor die belangrikheid van familie, ondersteuning en finansiële verantwoordelikheid in sy lewe en loopbaan. Hy en sy gesin het doelbewus besluit om bymekaar te bly, eerder as om ver van mekaar oor internasionale waters te woon, en dit het gehelp om ’n gebalanseerde lewe te lei, veral noudat hulle sedert Julie vanjaar permanent in Pretoria woon. Hy deel ook finansiële...

RSG Help 26 Augustus 2025 26.08.2025

Joshua Milton is vanjaar se wenner van die RSG en Elizabeth Galloway Academy of Fashion se Matriekafskeidsprojek. Derrich Gardner hoor by hom wat nog nodig het vir sy matriekafskeid op Donderdag 2 Oktober.

Ouça o podcast Spitstyd no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos