Annemie Ress

Afrikaans Vandag met Annemie

Wat is Afrikaans vandag? Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wie praat dit en hoe en wat dink hulle? Dis alles waaroor ek wonder as ‘n Afrikaanse expat wat woon in sonnige Brighton. Kom luister en saam kan ons uitvind. Sien ons Facebook groep hier https://www.facebook.com/groups/595252864792213

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: podcasters.spotify.com

Autor

Annemie Ress

Categoria

Society

Site do podcast

podcasters.spotify.com

Último episódio

10 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Die noitjie en Boerevrou maak my deurmekaar 24.11.2023

Hoe verstaan mens haar?

Van Tanganjika en water 17.11.2023

Kom luister as Stefan voorlees oor water soek in daardie dae

Kuier in Texas, eet en Engelse eetgerei 12.11.2023

Natashe vertel ons van haar trip

Debi en die vulkaan 12.11.2023

Sondag herfsmiddag geselsie

Sommer net ‘n geselsie 05.11.2023

Carien en ek gesels aan die einde van ‘n besige week :)

Van oogpoeding en volkspele (nie) 01.11.2023

Kom ontmoet Antonie wat met my en Stefan oor ou, nuwe en nog meet Afrikaanse woorde praat

O koek die oerknal! Nuwe Afrikaanse woorde 19.10.2023

Nuwe en ‘n paar ou Afrikaanse woorde:)

Laos, Tajikistan, Curaçao, Colombie- hello luisteraars! 13.10.2023

Kom hoor ‘n bietjie meer oor waar van ons luisteraars woon!

Interessante feite oor Afrikaans Vandag! Wie luister, waarvandaan? 12.10.2023

Ons kyk na bietjie data oor ons luisteraars!

Brighton en Biltong 10.10.2023

Kom ontmoet vir Craig van Sussex Biltong Company

‘n Eienaardige Saterdag 07.10.2023

Carien en ek praat oor alles en nog wat op ‘n snaakse dag

Susters van Eva - Dalene Matthee - so mooi! 03.10.2023

Stefan lees vir ons voor!

Kom saam op ‘n bootvaart! 20.09.2023

Stefan vertel van sy reis!

Kakofonie - Roadtrip deel 3 19.09.2023

En die einde van ons trip

Waar vlieg die tyd heen en aliens? 17.09.2023

Carien en Ek vang op!

Manchester en Meeue - Roadtrip Deel 2 09.09.2023

Wat gebeur verder met my en Natashe?

Op die bodem van die Vaaldam 09.09.2023

Word verras deur Stefan

Fred en FW 09.09.2023

Kom luister na die interessante uittreksel gelees deur Stefan

Vlieg met die Vikings - Roadtrip Deel 1 05.09.2023

Kom reis saam met Natashe en my

Die eerste keer gehoor in Mosambiek 31.08.2023

Kom luister na Stefan

International Vasvrae: Biltong en Potgooi 17.08.2023

Kom neem deel en toets jou kennis!

Burgers in Berlyn 14.08.2023

Ons bespreek die week wat was vanaand uit Berlyn en England

Tinktinkie en stokperdjie, kom ontmoet vir Elsie! 09.08.2023

Carien en ek gesels met Elsie!

Biltong in Brighton 27.07.2023

Kom proe bietjie saam!

Ons eerste VASVRA KOMPETISIE! 26.07.2023

Kom luister en been volgende keer deel!

Ouça o podcast Afrikaans Vandag met Annemie no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos