Annemie Ress

Afrikaans Vandag met Annemie

Wat is Afrikaans vandag? Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wie praat dit en hoe en wat dink hulle? Dis alles waaroor ek wonder as ‘n Afrikaanse expat wat woon in sonnige Brighton. Kom luister en saam kan ons uitvind. Sien ons Facebook groep hier https://www.facebook.com/groups/595252864792213

Autor

Annemie Ress

Categoria

Society

Site do podcast

podcasters.spotify.com

Último episódio

10 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Kou-gom gou saam en praat oor die oujaar 06.12.2024

Stefan en ek gesels oor die jaar wat was - soortvan

Boeke - idees vir Kersgeskenke 25.11.2024

Ek vind die aanbevelings vir die 'beste' Afrikaanse boeke - koop 'n boek vir iemand!

Watter land is - The Land God Made in Anger? 08.11.2024

Luister na Stefan om uit te vind!

Amper slaaptyd, ringe en donderstorms 08.11.2024

Stefan en ek klets sommer bietjie

10 pret feite vir die einde van die dag 17.10.2024

Amper tyd vir 'n werksete ... ek benodig iets om my te laat glimlag!

Toneel, pofferjasse en die Klein Karoo met Koos 10.10.2024

Stefan, Carien en ek gesels oor die verhoog en genot

Pappa, Patrick en Vyfster ... 10.10.2024

Neem muziek jou ook terug na plekke? Hoor wat Stefan se ...

Treine, Reise en die weer saam met Nuus uit Florida 30.09.2024

Natashe en ek kuier bietjie en praat oor toekomstplanne.

Hoekom dit voel of tyd vlieg en ander dinge 21.09.2024

Ons kuier en dan vind ons uit oor die redes waarom tyd vlieg!

Waar eet jy lekkernye - ons het al klaar begin... 14.09.2024

Waar het ons in die verlede lekker geeet ?

Afrika vir jou 30ste verjaarsdag 31.08.2024

Kom luister na 'n stukkie wat Stefan voorlees en jou baie laat nadink

Van Foei en Ramkat 23.08.2024

Ken jy al die Afrikaanse dialekte ?

Toep en kenswysies en meer 21.08.2024

Ons is terug en het bietjie musiek weer - eina! ! 


Ietsie uit Junie, so by die SA verkiessings 20.08.2024

Ons het die nooit opgelaai die - maar hier is hy!

100% Sinsnedes, mooi Afrikaanse woord en lekker lag 31.07.2024

Luister hoe ek en Carola sommer lekker oor interessante woorden gesels!

Ndebele, Matabele... en die tragiese einde van 'n skrywer 31.07.2024

Kom luister na bietjie agtergrond oor Stefan se laatste voorlesing

Die Storie van die Berg in die Nag 19.07.2024

Nog 'n baie intéressante voorlesing van Stefan

Donderweer / weerlig vir die koning ... 18.07.2024

Iets wat mens dalk min van weet - voorgelees deur Stefan

Gooi die deksels weg! 17.07.2024

Advies vir trek!

Boerekos oud en nuut - wat dink ChatGPT? 17.07.2024

Wat eet ons vanaand?

Frans is nie die “language of love” nie - dis Afrikaans 11.07.2024

Kom ontmoet vir Carola en hoor hoe lekker ons gesels oor Afrikaans, Zulu en nog meer!

Wil jy lees? 09.07.2024

Ek deel ‘n past boeke - laat my weet wat julle dink op vandagafrikaans@gmail.com

Van kunsfeeste en vla! 03.07.2024

Stefan en ek gesels lekker oor feeste

Freddi verdien ‘n Oscar 23.06.2024

Natashe en ek klets lekker

Jazz and rap - nee, alles anders, ja! 19.06.2024

Stefan en ek gesels lekker oor musiek!

Ouça o podcast Afrikaans Vandag met Annemie no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos