Annemie Ress

Afrikaans Vandag met Annemie

Wat is Afrikaans vandag? Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wie praat dit en hoe en wat dink hulle? Dis alles waaroor ek wonder as ‘n Afrikaanse expat wat woon in sonnige Brighton. Kom luister en saam kan ons uitvind. Sien ons Facebook groep hier https://www.facebook.com/groups/595252864792213

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: podcasters.spotify.com

Autor

Annemie Ress

Categoria

Society

Site do podcast

podcasters.spotify.com

Último episódio

10 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Boererate, beddens en bygelowe 17.05.2021

Moenie boererate voor aandete bestudeer nie en ek is seker hulle is gedeeltelik verantwoordelik vir bygelowe … dink ek maar….

Vinnige karre, rugby en stadige krieket 15.05.2021

Ons gesels sommer oor dit en dat, Carien en ek

Nadia en die wag voor haar mond in China 14.05.2021

Ons gesels met Nadia in China oor gomtorre en baie meer

Bly kalm en vloek saggies 12.05.2021

Idiome en gesegdes met Carien en Stefan

Huishoudkunde, groenkaarte en ses blikkies Coke 08.05.2021

Vandag gesels ek met Natashe oor hoe sy in Amerika opgeland het!

Moenie aan jou knee vat nie! 07.05.2021

Carien, Stoffel en ek praat oor wesens van die buitenste ruimte...inderdaad!

Lekker is enigiets wat goed is vir jou behalwe vir jou ... 06.05.2021

‘n Heerlike gesprek met Hendrik in Argentinië en sy Afrikaans is so baie beter as myne!

James Bond, Ingrid Jonker en KitKats 05.05.2021

Stefan, Carien en ek gesels oor die Britse invloed op ons.

Tafelberg op die seebodem en walvisse in vlakwater 30.04.2021

Stoffel, Carien en ek praat ‘n bietjie evolusie en benodig ‘n gin tonic na die tyd

Dit sneeu die naweek in die berge en jou nering asook bitcoin 28.04.2021

Carien, Stefan en ek gesels oor watter werk ons sou wou doen as ons kon kies, speel en droom

Sonskyn kan alles beter maak 24.04.2021

Carien en ek praat oor hoe om positief the Bly - selfs tydens COVID

Ramkat, Griet, Deon en koors 21.04.2021

Vanaand gesels ons lekker oor Boeke en Stefan se keuses is top! Dit laat Carien se post COVID vaccine koors Sommer verdwyn!

Red die piesangs en strek jou bene! 18.04.2021

Natashe en ek hou nie van huis skoonmaak nie - maar dis amper so goed soos Pilates ... wel solank jy die stofsuier met albei arms gebruik...

Avonture in Rusland, Athene en die haarkapper 16.04.2021

Ons praat oor wat avonture is!

Katelknapies en koeksisters 13.04.2021

Ons kuier oor Kook en Geniet en nooi elkeen twee gaste vir aandete - wel soortvan....

Stoffel en Mags, luister julle? 13.04.2021

Carien wens gelukkige verjaarsdag en vertel van Mags

Van Oumas en Oupas 09.04.2021

Carien en ek besef hoe graag ons weer met oumas en oupas sou wou kuier as grootmense

Konings, Knersers en die swaaiende hoepel 07.04.2021

Stefan en ek gesels oor tv programme en eindig met frikadelle

Sharon sit in die hoekie en Mark eet Brownies 04.04.2021

Van Singapoer na Ouma en Oupa oppie stoep!

Braai Braai Raai Raai 03.04.2021

Lekker lus word met Marelise

Is jy honger? 03.04.2021

Adda en ek praat: kos!

Jan Van Riebeeck en slap tjips 03.04.2021

My ma en ek onthou plekke en reuke

Ewigege gebergtes en vrot uiertjie 31.03.2021

Stefan, Carien en ek speel speletjies!

Waar is Stefan? 31.03.2021

Ons wag ... vier minute se luister

Ouma se beskuit en kerk bazaar pannekoek 28.03.2021

Carien en ek raak saam lekker honger!

Ouça o podcast Afrikaans Vandag met Annemie no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos