Maroela Media

Wêreldwys met Jaco Kleynhans

News AF ↓ 94 episodes

Jaco Kleynhans ontleed weekliks die vernaamste internasionale nuusgebeure, en verduidelik hoe dié gebeure ons in Suid-Afrika raak."Wêreldwys" word vervaardig deur Maroela Media.

Author

Maroela Media

Category

News

Podcast website

maroelamedia.co.za

Latest episode

Jun 19, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Wêreldwys | VSA in sterkste posisie hierdie eeu 19.06.2026

Wêreldwys | VSA in sterkste posisie hierdie eeu

Wêreldwys | Woede oor massa-immigrasie bereik kookpunt | Ep. 92 12.06.2026

Wêreldwys | Woede oor massa-immigrasie bereik kookpunt | Ep. 92

Wêreldwys | Wêreld vol oorlog | Ep. 91 04.06.2026

Wêreldwys | Wêreld vol oorlog | Ep. 91

Wêreldwys | Wie gaan eerste ingee? | Ep. 90 29.05.2026

In hierdie week se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans onder andere na die jongste verwikkelinge in die Midde-Ooste en vra die groot vraag: Wie gaan eerste ingee? Die skietstilstand tussen die VSA en Iran hou nou al lank genoeg aan dat dit al moeiliker word vir albei partye om enigsins hul doelwitte te bereik.

Wêreldwys | Twee konings in die Withuis | Ep. 89 30.04.2026

In hierdie week se episode van Wêreldwys bespreek ons die koninklike besoek aan Washington DC, sowel as die jongste nuus oor die stryd tussen die VSA en Iran, veranderende globale oliemarkte met die Verenigde Arabiese Emirate wat uit OPEC onttrek en belangrike begrotingsverskuiwings in Europa met meer lande wat besef dat hulle welsynstate onvolhoubaar is, terwyl besteding aan verdediging verhoog m...

Wêreldwys | Die seestraat-skaakspel | Ep. 88 24.04.2026

Hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus op die voortslepende spanning tussen die VSA en Iran, die binnelandse politieke druk op Donald Trump hieroor en Rusland se verswakkende geopolitieke posisie in die agtergrond.

Wêreldwys | Orban na 16 jaar uitgestem | Ep. 87 16.04.2026

In hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus Jaco Kleynhans op die afgelope verkiesing in Hongarye, opkomende verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland, asook die huidige vooruitsigte van die Amerikaanse middeltermynverkiesing in die skadu van die Iran-oorlog.

Wêreldwys | Goeie nuus, vir nou | Ep. 86 08.04.2026

Wêreldwys | Goeie nuus, vir nou | Ep. 86

Wêreldwys | Trump: Geen groot aankondiging nie | Ep. 85 02.04.2026

Wêreldwys | Trump: Geen groot aankondiging nie | Ep. 85

Wêreldwys | Iewers gaan Trump die streep trek | Ep. 84 26.03.2026

Wêreldwys | Iewers gaan Trump die streep trek | Ep. 84

Wêreldwys | Ware oogmerke in Iran-oorlog | Ep. 83 20.03.2026

Wêreldwys | Ware oogmerke in Iran-oorlog | Ep. 83

Wêreldwys | 10 vrae en antwoorde oor Iran-oorlog | Ep. 82 11.03.2026

Jaco Kleynhans antwoord 10 tergende vrae oor die Iran-oorlog, insluitend oor wie die oorlog kan wen, die mees logiese uitkoms, hoekom Iran die Golf-state aanval, wat was Israel en die VSA se sukses tot nou en wat is die gevolge vir Suid-Afrika.

Wêreldwys | Meesterlike militêre skuif | Ep. 81 06.03.2026

Wêreldwys | Meesterlike militêre skuif | Ep. 81

Wêreldwys | Trump se tariewe en toespraak | Ep. 80 27.02.2026

Wêreldwys | Trump se tariewe en toespraak | Ep. 80

Wêreldwys | “Julle is verkeerd oor die VSA” | Ep. 79 18.02.2026

Wêreldwys | “Julle is verkeerd oor die VSA” | Ep. 79

Wêreldwys | Historiese skuif na regs in Japan | Ep. 78 11.02.2026

Wêreldwys | Historiese skuif na regs in Japan | Ep. 78

Wêreldwys | Daar is net één invloedsfeer | Ep. 77 05.02.2026

Wêreldwys | Daar is net één invloedsfeer | Ep. 77

Wêreldwys | Doodsnikke van ’n regime | Ep. 76 29.01.2026

Wêreldwys | Doodsnikke van ’n regime | Ep. 76

Wêreldwys | 'n Jaar van strategiese skuiwe en geopolitieke herskikking | Ep. 75 22.01.2026

Wêreldwys | 'n Jaar van strategiese skuiwe en geopolitieke herskikking | Ep. 75 Lees ook Jaco Kleynhans se artikel oor 2026 se belangrikste gebeure op Maroela Media. Lees hier: https://maroelamedia.co.za/debat/meningsvormers/belangrikste-gebeure-om-in-2026-in-die-wereld-dop-te-hou/ #maroelamedia #nuus

Wêreldwys | Die Trump-tsoenami bly die grootste nuus van 2025 | Ep. 74 12.12.2025

In hierdie laaste aflewering van Wêreldwys vir die jaar kyk Jaco Kleynhans na die politieke golf wat 2025 oorheers het: die Trump-administrasie en die wêreldwye gevolge daarvan. Wat in Washington gebeur het, het nie daar gebly nie, dit het internasionale beleid, ekonomiese strategieë en selfs die posisie van Afrikalande, insluitende Suid-Afrika, geraak. Daarna ontleed hy ook die belangrikste gebeu...

Wêreldwys | Radikale Islam broei in Europa | Ep. 73 29.11.2025

In hierdie week se aflewering van Wêreldwys praat Jaco Kleynhans met die Nederlandse joernalis Wierd Duk oor die groot politieke verskuiwings in Europa die afgelope jare, veral oor die broei van radikale Islam wat die vasteland al hoe meer beïnvloed.

Wêreldwys | ’n G20 van verspilde geleenthede | Ep. 72 21.11.2025

In hierdie week se Wêreldwys sluit Jaco Kleynhans aan by die vorige week se tema oor die G20-beraad in Suid-Afrika. Hy ontleed onder meer hoe die beraad al hoe meer ’n geleentheid is wat verlore gegaan het.

Wêreldwys | Suid-Afrika se verlore G20-geleentheid | Ep. 71 13.11.2025

In hierdie week se Wêreldwys bespreek Jaco Kleynhans wêreldpolitieke gebeure wat tans die nuus oorheers – vanaf Oekraïne en Rusland tot Venezuela en die VSA – maar veral Suid-Afrika se verlore kans met die komende G20-beraad in Johannesburg.

Wêreldwys | Groot linkse oorwinnings in die VSA, nié in Nederland | Ep. 70 07.11.2025

In hierdie week se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na die jongste politieke verskuiwings in Nederland, die VSA, Afrika en Europa – en wat dit oor die wêreld se politieke klimaat verklap. In Nederland was daar, ten spyte van wat baie berig het, géén noemenswaardige skuif na links nie. In die VSA het die prentjie egter anders gelyk die afgelope week.

Wêreldwys | Israel is reg om weer te begin leef | Ep. 69 29.10.2025

In hierdie week se Wêreldwys gesels Jaco Kleynhans met Ilse Strauss vanuit Jerusalem oor die emosionele herstel en spanning in Israel die afgelope weke ná twee jaar se trauma en onsekerheid. Ná maande van vrees en verlies is daar weer ʼn gevoel van lewe en hoop – ʼn gedeelde euforie met die terugkeer van die laaste gyselaars en soldate. Tog bly die letsel van 7 Oktober 2023 terselfdertyd diep én vla...

Listen to the Wêreldwys met Jaco Kleynhans podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.