Voelgoed Podsendings

Voelgoed Podsendings

Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.

Author

Voelgoed Podsendings

Category

Education

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Jun 17, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Speel-speel word jou kind oulik en slim 21.05.2019

Hoe bou ons verhoudings as ons tyd min is, ons uitgeput is en ons stres hoog is? Ons help jou om ’n gelukkige, soet kind te kry deur tien minute ’n dag saam te speel.

Hardloop jou eie wedloop 21.05.2019

Episode 2: Hardloop jou eie wedloop #3MinuteSelfhelp-REEKS met Lynette Beer

Die verskil tussen goeie en slegte skuld 21.05.2019

Die meeste Suid-Afrikaners sal op die een of ander stadium in hulle lewe ’n klompie skuld moet aangaan. Skuld kan egter keer dat jy ryk word. Wouter Snyman - Finansies, besigheid en entrepreneurskap.

Met wie gesels hulle aanlyn? 17.05.2019

Digitale ouerskap met Rianette Leibowitz Jy weet met wie jou kinders maats is by die skool, maar weet jy ook met wie hulle so lekker op die internet kuier?

Leandie du Randt: “Dis goed dat die lewe my weer bietjie rek en strek” 16.05.2019

Al lyk dit so, was dit vir Leandie du Randt nie maklik om sukses te behaal nie. Sy vertel wat sy uit haar mislukkings geleer het.

Hanteer ’n kind met ’n sterk wil só 14.05.2019

Sal jou kind eerder honger gaan slaap as om kos te eet waarvan hy nie hou nie? Gelukkig is daar hoop vir sulke eiesinnigheid. Lizanne du Plessis, Ouerleiding, kinderontwikkeling en -terapie

Leef met 'n verwagting 10.05.2019

#3MinuteSelfhelp-REEKS met Lynette Beer Episode 1: Leef met 'n verwagting #3MinuteSelfhelp #WenkeVirnGelukkigeLewe #VoelgoedRadio #Oudioreeks #Episode1 #LynetteBeer

Die naakte waarheid oor affairs 07.05.2019

Gretha Wiid praat reguit oor ontrouheid en die mites wat mense glo.

Glo opnuut in die krag van gebed 06.05.2019

Liesel Krause-Wiid praat oor hoe om te bly glo as dinge onmoontlik lyk.

Jacaranda FM Good Morning Angels: Hoërskool Driehoek 08.02.2019

Jacaranda FM Good Morning Angels: Hoërskool Driehoek by Voelgoed Radio

Gretha Wiid - Sit Die Spark Weer Terug In Jou Huwelik 27.09.2018

Gretha Wiid - Sit Die Spark Weer Terug In Jou Huwelik by Voelgoed Radio

Liesel Krause - Wiid - Die Enigste Manier Om Te Verander 27.09.2018

Liesel Krause - Wiid - Die Enigste Manier Om Te Verander by Voelgoed Radio

Jannie Putter - Hoe Om N Ware Vriend Te Wees 27.09.2018

Jannie Putter - Hoe Om N Ware Vriend Te Wees by Voelgoed Radio

Wouter Snyman - Weet Wat Van Jou Geld Word 27.09.2018

Wouter Snyman - Weet Wat Van Jou Geld Word by Voelgoed Radio

Oulike Ma - Aletté - Johanni Winckler 27.09.2018

Oulike Ma - Aletté - Johanni Winckler by Voelgoed Radio

HOE OM... Lief Te Hê Al Maak Mense Jou Seer 27.09.2018

HOE OM... Lief Te Hê Al Maak Mense Jou Seer by Voelgoed Radio

Een Tot Een – Natasha Sutherland 27.09.2018

Een Tot Een – Natasha Sutherland by Voelgoed Radio

Andriëtte Norman - Hou Aan Droom 27.09.2018

Andriëtte Norman - Hou Aan Droom by Voelgoed Radio

Zanti Swannepoel - Oulike Ma 27.09.2018

Zanti Swannepoel - Oulike Ma by Voelgoed Radio

Wouter Snyman - Wat Jy Moet Weet Oor Rykword 27.09.2018

Wouter Snyman - Wat Jy Moet Weet Oor Rykword by Voelgoed Radio

Nadia Beukes Eksklusief 27.09.2018

Nadia Beukes Eksklusief by Voelgoed Radio

Stephan Joubert - Geloofstorie 27.09.2018

Stephan Joubert - Geloofstorie by Voelgoed Radio

Liesel Krause - Wiid -Kry Vrede In Die Gejaag 27.09.2018

Liesel Krause - Wiid -Kry Vrede In Die Gejaag by Voelgoed Radio

Gretha Wiid- Werk Aan Jou Belofte Aan Jou Maat 27.09.2018

Gretha Wiid- Werk Aan Jou Belofte Aan Jou Maat by Voelgoed Radio

Jannie Putter -Sê JA Vir Die Regte Dinge 27.09.2018

Jannie Putter -Sê JA Vir Die Regte Dinge by Voelgoed Radio

Listen to the Voelgoed Podsendings podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.