Voelgoed Podsendings

Voelgoed Podsendings

Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.

Author

Voelgoed Podsendings

Category

Education

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Jun 17, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Sessie 3 - Jy moet besef waar jou emosies vandaan kom 09.09.2019

Sessie 3 - Jy moet besef waar jou emosies vandaan kom by Voelgoed Radio

Sessie 4 - Jy kan iets aan jou negatiewe emosies doen 09.09.2019

Sessie 4 - Jy kan iets aan jou negatiewe emosies doen by Voelgoed Radio

Sessie 5 - Word genees van ongesonde emosies 09.09.2019

Sessie 5 - Word genees van ongesonde emosies by Voelgoed Radio

Bemoediging - Riana Mouton 06.09.2019

Bemoediging - Riana Mouton by Voelgoed Radio

Glo - Liomee Vosloo 06.09.2019

Glo - Liomee Vosloo by Voelgoed Radio

Jesus - Liesel Krause - Wiid 06.09.2019

Jesus - Liesel Krause - Wiid by Voelgoed Radio

Hou op om verskonings te maak - Karien Basson 27.08.2019

#RegteVroueRegteGeloof Episode 1

[GELOOFSTERAPIE] Om dankbaar te wees vir wat jy het 22.08.2019

Was dit nie vir Sy genade nie, sou jou lewe baie anders gelyk het. In plaas van kla, tel eerder jou seëninge, sê MADELEIN RUST.

Wie is Early B by die huis? 22.08.2019

Early B maak sy hart oop en deel sy opinie oor die belangrikheid van menswees.[Lees ook] Early B: Wat ek geleer het...

'Selfies' en 'onsies' 21.08.2019

RIANETTE LEIBOWITZ, SaveTNet Cyber Safety

Het ek dít nounet aangestuur? 21.08.2019

RIANETTE LEIBOWITZ, SaveTNet Cyber Safety

Emosionele wanbalans en slegte buie 14.08.2019

Lente Swift en Lizanne du Plessis se video oor emosionele wanbalans en slegte buie. Lente Swift, Die Naguilklub

Nalatenskap 13.08.2019

Episode 6: Nalatenskap #3MinuteSelfhelp-REEKS met Lynette Beer

Maak seker jy het ’n noodfonds in plek 13.08.2019

Wouter Snyman deel advies oor hoe om ekstra geld in jou banrekening te kry. Wouter Snyman – Finansies, besigheid en entrepreneurskap

Elizma Theron: “Ek wil nie perfek wees nie.” 13.08.2019

Elizma Theron vertel hoe haar lewe verander het en sy nie perfek probeer wees nie.

Hoe lank jy moet wag voor jy trou? 08.08.2019

Muisneste met Nathanya van Zyl Chapman, oor hoe lank lank genoeg is om te wag in jou verhouding voordat julle besluit om te trou.

UITDAGING! Liefde is kleintyd ’n aksie-woord 06.08.2019

“Ons seuntjies leer dat omgee en liefde gewys kan word sonder die gebruik van moeilike woorde.” ‒ Danielle en AB de Villiers

Wees getroud met jou beste vriend 05.08.2019

Ons weet hoe maklik dit is om in ’n verhoudingsgroef te verval – roetines, uitdagings, kinders, oorlewing, rekeninge, letterlik: opstaan, werk, oorleef, eet, slaap en herhaal. En voor jy jou kom kry, is julle een van die paartjies wat nie meer lag, pret het of die vermoë het om daardie vriendskapsoomblikke te beleef nie. Gretha Wiid, huweliksgroei, seksualiteit en tieners

Beheer jou woede 05.08.2019

Om nie jou emosies te kan beheer nie, benadeel verhoudings en jou gesondheid. Boonop sit jy met hope skuldgevoelens na ’n woedeuitbarsting. Dit steel jou vreugde, en jy gaan sukkel om ’n gelukkige lewe te lei as jy gedurig kwaad word. Liesel Krause-Wiid, Geloofsgroei, berading en gesinsterapie

Stephanie Baartman sê: “Die lewe verras my elke keer…” 02.08.2019

As jy terugkyk tot nou toe, wat van jou lewe het jou die meeste verras?

My ambisie het my deurgedra - NADIA HERBST, 7de Laan-aktrise 31.07.2019

“Om jou drome te verwesenlik verg deursettingsvermoë buite jou gemaksone” - NADIA HERBST, 7de Laan‒aktrise

Gryp vandag en laat gister agter... 31.07.2019

Te veel mense word vasgevang deur die ankers van gister - daardie slegte, hartseer dinge wat jou keer om voluit te leef. ’n Skip is nie gemaak om geanker te bly in ’n hawe nie! Sy doel is om in die wye oseaan in te vaar - op kalm en storm waters. Dis wat die lewe ’n avontuur maak. Jannie Putter, Leierskaps- en persoonlike ontwikkeling en sportsielkunde

Sessie 1 - Weet Jy Wie Jy Is 30.07.2019

Sessie 1 - Weet Jy Wie Jy Is by Voelgoed Radio

Sessie 2 - Los Al Die Emosionele Bagasie 30.07.2019

Sessie 2 - Los Al Die Emosionele Bagasie by Voelgoed Radio

Sessie 3 - Se Nou Ek Is Nie Goed Genoeg Nie 30.07.2019

Sessie 3 - Se Nou Ek Is Nie Goed Genoeg Nie by Voelgoed Radio

Listen to the Voelgoed Podsendings podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.