Voelgoed Podsendings
Voelgoed Podsendings
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.
Author
Voelgoed Podsendings
Category
Podcast website
Latest episode
Jun 17, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
#SS - Die karaktereienskappe van ons Vader 05.06.2023 4:23
#SS Week 28 - Die Karektereienskappe van ons Vader - Karien Basson
Bou eerder op as om te kritiseer – Carla Gerryts 31.05.2023 3:47
Voel goed, lyk mooi, lief die lewe!
Verskillende kinders het verskillende benaderings nodig – Lizanne du Plessis 31.05.2023 6:03
Foute wat (selfs oulike) ma's maak
Vergewe jouself en verander jou opvoedingsrol - Hettie Brittz 31.05.2023 6:03
Foute wat (selfs oulike) ma's maak
Wat doen jy as jy nie weet watter kant toe nie? - Lynette Beer 31.05.2023 7:12
Hoe jy opstaan, is wat saak maak
#SS - Maria, die vrou van alle vroue - Karien Basson 24.05.2023 4:15
#SS - Maria, die vrou van alle vroue - Karien Basson (Week 24)
* #SS 'n Goeie Vrou (Karien Basson) 24.05.2023 4:11
#SS 'n Goeie Vrou Karien Basson (Week 21)
#SS Om iets op te gee - Karien Basson 24.05.2023 4:30
#SS Om iets op te gee - Karien Basson (Week 23)
#SS 'n Goeie Vrou - Karien Basson 24.05.2023 4:25
#SS 'n Goeie Vrou - Karien Basson (Week21)
#SS Maak jou merk - Karien Basson 24.05.2023 3:27
#SS Maak jou merk - Karien Basson Week 22
Moeilike ekonomiese tye (Wouter Snyman) 15.05.2023 4:04
Dit is ’n uitdaging om stygende pryse te absorbeer en jou begroting te laat klop. Gelukkig is daar maniere om jou geld beter te bestuur as dit broekskeur gaan.
Bestuur jou digitale bates (Wouter Snyman) 15.05.2023 3:55
Meer as die helfte van mense weet nie wat met hulle digitale bates gaan gebeur as hulle te sterwe kom nie. Dis belangrik om die sleutel tot jou digitale koninkryk aan te gee.
Spaar op mediese koste (Wouter Snyman) 15.05.2023 3:58
Ek en jy het ’n goeie kans om baie oud te word, want talle mense leef vandag tot in hulle tagtigs. Begin sommer vandag om geld weg te sit vir mediese uitgawes vir eendag...
Roetine kweek orde en karakter (Lizanne du Plessis) 15.05.2023 1:18
Dis gewone take soos tande borsel en huiswerk doen wat ’n ma grys hare gee as Boeta bly uitstel, veral as almal in die huis ’n bedrywige program het.
Die wonder van goeie tydsbestuur (Lizanne du Plessis) 15.05.2023 3:07
Almal jaag daarna, maar niemand kan dit vang nie. Tyd wag immers vir niemand nie. Leer jou kind vroeg reeds om tyd reg te bestee.
Help! My kinders verskil (Lizanne du Plessis) 15.05.2023 2:15
Net een deksel pas perfek op een spesifieke pot, ongeag hoe hard jy druk of hoe eenders die deksels lyk. Dieselfde is waar van ons kinders.
Het jy en jou man mekaar ontgroei? (Gretha Wiid) 15.05.2023 4:42
Ek weet ek het op ons troudag ’n belofte aan my man afgelê. Deesdae sien ek egter net nie meer kans nie. Ons het niks meer gemeen nie. Om te skei lyk na die enigste oplossing.
Geld koop nie geluk nie_Lynette Beer 15.05.2023 3:16
Lynette - Geld koop nie geluk nie
Wees dankbaar en tevrede_Lynette Beer 15.05.2023 3:21
Lynette - Om dankbaar en vergenoegd te wees_oudio
“Help! Skuld verwoes my huwelik!” (Gretha Wiid) 15.05.2023 4:43
Onder talle egpare is dit ’n oorlogsverklaring wanneer skuld ter sprake kom. rusies gaan meestal oor die een se spandabelrigheid en die ander een se suinigheid.
Leef met ’n verwagting_Lynette Beer 15.05.2023 3:04
1. Lynette - Leef met ’n verwagting_oudio
Deur werklik te luister dien jy jou maat in liefde (Gretha Wiid) 15.05.2023 5:09
Die huwelik is soos ’n legkaart met honderde stukkies. Een stuk wat die hele prentjie kan bederf, is destruktiewe kommunikasie. Ons weet mos hoe belangrik dit is om dinge uit te praat, of hoe?
Rig jou gedagtes op Hom (Liesel Krause-Wiid) 15.05.2023 4:28
Wees versigtig wat jy dink, want dit kan fisies nadelig wees vir jou. Spreuke 27:19 sê: Soos jou gesig weerkaats in water, so wys iemand se hart wat in hom aangaan.
Vergifnis is ’n keuse! (Liesel Krause-Wiid) 15.05.2023 4:38
Bitterheid en onvergewensgesindheid steel by jou... Dit beroof jou van vreugde en lewenslus en strem jou geestelike groei. Dit kan jou lewe en gedagtes oorneem.
God wil jou gebruik! (Liesel Krause-Wiid) 15.05.2023 4:29
Wil jy graag ’n verskil maak vandag, maar jy wonder: Waar begin ek? Jy is presies waar jy moet wees om iemand se dag op te vrolik. ’n Opregte glimlag van omgee is halfpad daar!
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.