Pieter van der Zwan

Tax Break in Afrikaans

Business AF ↓ 82 episodes

Tax Break is 'n potgooi oor Suid-Afrikaanse belasting vir Suid-Afrikaanse belastingkundiges en praktisyns. Elke episode handel oor 'n onderwerp of 'n onlangse ontwikkeling in Suid-Afrikaanse belasting.

Author

Pieter van der Zwan

Category

Business

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Jul 9, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Episode 31: Belastingvoorstelle in die 2025 Begroting 13.03.2025

Die Minister van Finansies het op 12 Maart 2025 die 2025 Begroting voorgele in die Parlement. In hierdie episode gesels ek oor ‘n paar belastingvoorstelle in die begroting. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf –  https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!

Episode 30: Wat as die BTW koers verander? 06.03.2025

Die BTW koers kan dalk verander wanneer die hersiende begroting in Maart voorgelê word. In hierdie episode gesels ek oor ‘n praktiese oorwegings wat BTW ondernemers moet oorweeg sou die koers verander. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz....

Episode 29: Voorlopige belasting – wat as die raming nie reg is nie? 27.02.2025

Die einde van Februarie beteken voorlopige belasting vir baie belastingpligtiges. Wanneer hulle skattings voorberei, kom die vraag gereeld op – wat kan gebeur as ek beraamde belasbareinkomste verkeerd kry? In hierdie episode oorweeg ek sommige van die gevolg van skattings wat uiteindelik blyk onakkuraat te wees. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.c...

Episode 28: Lesse uit onlangse dieselbrandstofterugbetalings (diesel rebates) sake 20.02.2025

Belastingpligtiges in sommige industriee kwalifiseer vir dieselbrandstofterugbetalings (diesel rebates). Twee onlangse sake het ‘n paar aspekte uitgelig wat belangrik is om te oorweeg vir belastingpligtiges wat hierdie terugbetalings eis.  In hierdie episode, deel ek my gedagtes rondomlesse wat mens kan leer uit hierdie twee sake. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak...

Episode 27: Lenings deur maatskappye aan aandeelhouers 13.02.2025

Maatskappye en hulle aandeelhouers bevind hulleself dikwels in ‘n penarie wanneer die maatskappy wesenlike bedrae voorskiet aan aandeelhouers as lenings. In hierdie episode gesels ek oor sommige van die ekonomiese gevolge wat voortspruit uit die belastingimplikasies van sulke lenings. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbron...

Episode 26: Trusts - goed of sleg? 06.02.2025

Iemand het my onlangs gevra of hulle kliente behoort te adviseer om bates in trusts te hou. Dit sal afhang van die feite en omstandighede van elke geval en belastingoorwegings kan ‘n rol speel. In hierdie episode, gesels ek oor sommige van die belastinggevolge wat persone wat daaraan dink om hulle bates in trusts te hou behoort te oorweeg. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het...

Episode 25: “Tips & Tricks” vir besware (Deel 2) 30.01.2025

‘n Luisteraar het ‘n episode oor die ‘tips & tricks’ om ‘n beswaar in te dien versoek. In hierdie episode, die tweede van die reeks, bespreek ek ‘n paar belangrike aspekte rondom die gronde waarop ‘n beswaar gebasseer word. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my...

Episode 24: “Tips & Tricks” vir besware (Deel 1) 23.01.2025

‘n Luisteraar het ‘n episode oor die ‘tips & tricks’ om ‘n beswaar in te dien versoek. Hierdie proses word deur wetgewing en die belastingdispuutreëls bepaal, eerder as tips en trieks! In hierdie episode, deel ek ‘n paar gedagtes oor belangrike aspekte van die proses en reëls wat van toepassing is wanneer mens ‘n beswaar indien. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, konta...

Episode 23: Uiteindelike geregtigde (beneficial ownership) inligting 16.01.2025

Sommige Suid-Afrikaanse belastingopgawes, insluitend die ITR14 en ITR12T, vereis inligting oor uiteindelike begunstigdes (beneficial owners). Wie is die uiteindelike geregtigdes van ‘n maatskappy of trust? In hierdie episode, gesels ek oor die term uiteindelike geregtigde. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artike...

Episode 22: BTW aanpassings vir residensiele eiendomsontwikkelaars 09.01.2025

In hierdie episode gesels ek oor die BTW implikasies wat residensiele eiendomsontwikkelaars moet oorweeg wanneer hulle eiendomme wat aanvanklik ontwikkel is om te verkoop begin verhuur. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf –  https://tax.pvdz.co.za . Gaan k...

Episode 21: ‘n BTW wysiging wat op 1 Januarie 2025 in werking tree 02.01.2025

In hierdie episode bespreek ek ‘n wysiging aan die omskrywing van inwoner van die Republiek in die BTW Wet wat op 1 Januarie 2025 in werking tree. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf –  https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!

Episode 20: Belastingtoelaes op solarbates 26.12.2024

In hierdie episode gee ek ‘n oorsig van sekere belastingtoelaes op solarbates. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf –  https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!

Episode 19: Die SA/Kuwait belastingverdrag 19.12.2024

In hierdie episode bespreek ek wyer implikasies van die onlangse geratifiseerde protocol  tot die SA/Kuwait belastingverdrag. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf –  https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!

Episode 18: Die geleibuisbeginsel en kapitaalwinsbelasting 12.12.2024

In hierdie episode bespreek ek die geleibuisbeginsel in die konteks van kapitaalwinsbelasting en die Thistle Trust saak. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf –  https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!

Episode 17: Die geleibuisbeginsel en trustinkomste 05.12.2024

In hierdie episode bespreek ek die geleibuisbeginsel wat geld op trustinkomste asook ‘n wysiging wat vanaf 1 Maart 2024 in werking getree het. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf –  https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!

Episode 16: Wanneer moet ‘n ondernemer inset BTW eis? 28.11.2024

In hierdie episode gesels ek oor ‘n die vraag: wanneer moet ‘n BTW ondernemer insetbelasting eis? As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf –  https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!

Episode 15: Nie-ZAR voorkeuraandele 21.11.2024

In hierdie episode oorweeg ek ‘n wysiging aan artikel 24I wat betrekking het op buitelandse voorkeuraandele. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf –  https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!

Episode 14: Lenings aan buitelandse trusts 14.11.2024

In hierdie episode oorweeg ek ‘n onlangse wysiging aan artikel 7C wat die interaksie tussen hierdie bepaling en die oordragspryssingsreels beinvloed. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf –  https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!

Episode 13: Benutting van aangeslane verliese 07.11.2024

In hierdie episode gesels ek oor aangeslane verliese. Ons kyk na die beperking op die benutting daarvan wat in 2023 ingestel is en kyk ook na ‘n onlangse aanwysings hieroor uitgereik (BGR73). As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf –  https://tax.pvdz.co.za ....

Episode 12: Belastingoorwegings by die afskryf van lenings 31.10.2024

In hierdie episode deel ek my gedagtes rondom belastingoorwegings wanneer partye besluit om ‘n lening af te skryf. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf –  https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!

Episode 11: OWOs en artikel 18A kwitansies 31.10.2024

In hierdie episode praat ek oor die uitreiking van artikel 18A kwitansies deur openbare weldaadsorganisasies (PBOs). As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf –  https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!

Episode 10: Die Coronation uitspraak 31.10.2024

In hierdie episode gesels ek oor die onlangse Konstitusionele Hof uitspraak in die dispuut tussen die SAID en Coronation Investment Management SA (Pty) Ltd. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf –  https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!

Episode 9: Aandele as besoldinging 31.10.2024

In hierdie episode deel ek sommige van die belastingimplikasies om te oorweeg wanneer dit kom by aandele aansporingskemas. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf –  https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!

Episode 8: Die koste van 'n artikel 42 transaksie 31.10.2024

In hierdie episode gesels ek oor die koste van ‘n artikel 42 transaksie wat dikwels nie oorweeg word nie. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf –  https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!

Episode 7: Die skakel tussen artikel 24C en vooruitontvange inkomste 31.10.2024

In hierdie episode oorweeg ek of daar ‘n verwantskap is tussen die toelaag beskikbaar in artikel 24C en die bedrag as vooruitontvange inkomste in finansiele state. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf –  https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!

Listen to the Tax Break in Afrikaans podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.