Pieter van der Zwan

Tax Break in Afrikaans

Business AF ↓ 82 episodes

Tax Break is 'n potgooi oor Suid-Afrikaanse belasting vir Suid-Afrikaanse belastingkundiges en praktisyns. Elke episode handel oor 'n onderwerp of 'n onlangse ontwikkeling in Suid-Afrikaanse belasting.

Author

Pieter van der Zwan

Category

Business

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Jul 9, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Episode 56: Belasting en ‘influencers’ 25.09.2025

SARS het onlangs ‘n spesialis segment geskep wat focus op ‘influencers’. In hierdie episode deel ek ‘n paar gedagtes rondom belastingoorwegings wat hierdie kategorie belastingbetalers moontlik oor moet dink. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf –  https://t...

Episode 55: Redes vir ‘n aanslag 18.09.2025

Indien ‘n belastingpligtige ontevrede is met sekere besluite of ‘n aanslag, kan hulle beswaar daarteen aanteken. In hierdie episode gesels ek oor ‘n onlangse saak waar die belastinghof oorweeg het of die redes wat SARS verskaf het genoegsaam was. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waa...

Episode 54: Artikel 8E voorstel teruggetrek en voorgestelde veranderinge aan effekte trust belasting 11.09.2025

Die Nasionale Tesourie het op 16 Augustus 2025 die konsep belastingwetswysigings gepubliseer vir kommentaar. Die voorstelle het sluit o.a. gehandel met artikel 8E en hoe kollektiewe beleggingskemas se opbrengste belas word. In hierdie episode gesels ek oor die ontwikkelinge rondom die artikel 8E voorstelle asook die  voorgestelde veranderinge aan die opbrengste uit kollektiewe beleggingskemas. As...

Episode 53: Voorgestelde wysigings – onderstellingsboetes (USPs) 04.09.2025

Die Nasionale Tesourie het op 16 Augustus 2025 die konsep belastingwetswysigings gepubliseer vir kommentaar. Dievoorstelle sluit o.a. ‘n voorstel is rondom artikel 20A, wat handel met die omheining van verliese uit sekere verdagte bedrywe. In hierdie episode gesels ek oor die voorgestelde verander en deel van my aanvanklike gedagtes daarrondom. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episode...

Episode 52: Voorgestelde wysigings – individue met verdagte bedrywe 28.08.2025

Die Nasionale Tesourie het op 16 Augustus 2025 die konsep belastingwetswysigings gepubliseer vir kommentaar. Dievoorstelle sluit o.a. ‘n voorstel is rondom artikel 20A, wat handel met die omheining van verliese uit sekere verdagte bedrywe. In hierdie episode gesels ek oor die voorgestelde verander en deel van my aanvanklike gedagtes daarrondom. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episode...

Episode 51: Voorgestelde wysigings - voorkeuraandele 21.08.2025

Die Nasionale Tesourie het op 16 Augustus 2025 die konsep belastingwetswysigings gepubliseer vir kommentaar. Een van die wesenlike voorstelle hou verband met artikel 8E, wat betrekking het op hibriede ekwiteitsinstrumente. In hierdie episode gesels ek oor die voorgestelde verander en deel van my aanvanklike gedagtes daarrondom. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my...

Episode 50: Wie is voorlopige belastingbetalers? 14.08.2025

Voorlopige belasting is een van die meganismes wat gebruik word om inkomstebelasting in te vorder. Of ‘n individu ‘n voorlopige belastingbetaler is of nie bepaal, onder andere, wanneer die persoon sy or haar inkomstebelastingopgawe moet indien. In hierdie episode oorweeg ek die definisie van voorlopige belastingpligtige. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by piet...

Episode 49: Suid-Afrikaanse belasting op inwoners / nie-inwoners 07.08.2025

Ek kry dikwels die vraag of ‘n persoon wat opgehou het om ‘n Suid-Afrikaanse inwoner te wees steeds belastingmoet betaal en opgawes indien in Suid-Afrika. Hierdie vraag gaan terug na die fundamentele beginsels oor hoe inwoners en nie-inwoners in Suid-Afrika belas word. In hierdie episode gesels ek breedweg oor die belasting van nie-inwoners. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes h...

Episode 48: Denkbeeldige insetbelasting 31.07.2025

Denkbeeldige insetbelasting is nie ‘n nuwe konsep in die BTW Wet nie. Daar is egter steeds dikwels onsekerheid hieroor. In hierdie episode gesels ek oor sommige beginsels rakendedenkbeeldige insetbelasting. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za . Daar is noghulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.p...

Episode 47: BTW inset-toedeling 24.07.2025

BTW inset-toedeling is dikwels ‘n komplekse aangeleentheid vir entiteite wat beide belasbare en nie-belasbare lewerings maak. In hierdie episode gesels ek kortliks oor sleutel konsepte en oorwegings wanneer dit by BTW toedeling kom. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op...

Episode 46: Belastingoorwegings met die verkoop van buitelandse bates 17.07.2025

Gegewe die volatiele ekonomiese toestande wereldwyd is daar heelwat Suid-Afrikaners wat buitelandse bates verkoop of hulle buitelandse blootstelling aanpas. ‘n Vraag wat dandikwels opkom is wat die belastingimplikasies is wanneer buitelandse bates verkoop word? In hierdie episode gesels ek oor ‘n paar sleutel oorwegings in hierdie verband. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het...

Episode 45: Die belangrikheid van finansiele state vir belasting doeleindes 10.07.2025

Die SAID vereis dat maatskappye hulle finansiele state verskaf wanneer hulle belastingopgawe indien. Die finansiele state is krities wanneer die belastingopgawe verder ondersoek of geoudit word. In hierdie episode gesels ek oor ‘n onlangse saak wat moontlike sekere lesse vir ander belastingpligtiges inhou rondom die belangrikheid van belyning tussen die finansiele state en belastingopgawes. As jy...

Episode 44: Debiet lenings en geagte dividende – praktiese oorwegings 03.07.2025

Wanneer ‘n maatskappy ‘n lening aan ‘n aandeelhouer toestaan en nie rente teen die amptelike rentekoers daarop hef nie ontstaan daar ‘n geagte dividend. In hierdie episode gesels ek oor ‘n paar praktiese oorwegings rondom hierdie geagte dividende. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van wa...

Episode 43: Outomatiese BTW registrasies 26.06.2025

Sommige belastingpligtiges het die afgelope paar maande korrespondensie van die SAID ontvang wat aandui dat hulle as BTW ondernemers geregistreer is, alhoewel hulle nie aansoek gedoen het hiervoor nie. In hierdie episode oorweeg ek die bepalings van die BTW Wet wat met hierdie registrasies handel en deel ‘n paar gedagtes oor stappe om te oorweeg indien die entiteit nie geregistreer moes wees nie....

Episode 42: Belastingseisoen 2025 19.06.2025

Die Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens publiseer jaarliks ‘n kennisgewing rakende die indiening van opgawes. In hierdie episode gesels ek oor die kennisgewing vir die 2025 belastingseisoen. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf –  https://tax....

Belasting oorwegings vir aandeel-gebaseerde personeelaansporings 12.06.2025

Daar is heelwat verskille tussen die belasting en rekeningkundige hantering van transaksies en reelings. Sulke verskille waarvoor aansuiwerings in die belastingberekening gemaak moet word bestaan dikwels in die geval van aandeel-gebaseerde betalings. In hierdie episode gesels ek oor van die belasting en rekeningkundige oorwegings van toepassing op aandeel-gebaseerde personeel aansporings. As jy te...

Episode 40: Belasting aftrekbaarheid van kostes om skuld te bekom 05.06.2025

Belastingpligtiges gaan dikwels wesenlike bedrae kostes (raising fees) aan om skuldfinansiering te bekom. Die belastinghof het onlangs die aftrekbaarheid van hierdie kostes oorweeg. Ek gesels in die episode oor die saak en die hof se redenasie rondom die kostes. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk...

Episode 39: Verbonde persone/ groep van maatskappye 29.05.2025

Die begrippe van verbonde persone en groep van maatskappy wat in die belastingwetgewing voor kom lyk dalk op eerste oogopslag soortgelyk, maar die terme het baie uiteenlopende doele. In hierdie episode gesels ek oor die terme en waar dit gewoonlik in die wetgewing gebruik word. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en a...

Episode 38: Insetbelasting op besigheidskostes 22.05.2025

BTW ondernemers is geregtig om insetbelasting te eis op goedere en dienste verkry om belasbare lewerings te maak. Daar is egter gevalle waar insetbelasting verbied word, selfs al hou die goedere en dienste verband met die ondernemer se besigheid. In hierdie episode gesels ek oor ‘n saak wat met so ‘n geval handel. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvd...

Episode 37: Trusts met buitelandse begunstigdes 15.05.2025

‘n Aantal onlangse wysigings en ontwikkelings raak trusts met buitelandse begunstigdes. In hierdie episode gesels ek oor die belastingimplikasies waarvan trustees van trusts met buitelandse begunstigdes bewus van moet wees. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webw...

Episode 36: Wat is waardeverskuiwing? 08.05.2025

Baie transaksies, veral herstrukturerings, behels dat een persoon bates aan ‘n ander oordra. ‘n Vraag wat gereeld opkom in sulke reelings tussen verwante partye is of daar moontlik elemente van waardeverskuiwing tersprake is. In hierdie episode gesels ek oor die konsep en sommige van die belastingimplikasies daarvan. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@...

Episode 35: Veranderinge aan BTW op elektroniese dienste 10.04.2025

Buitelanders wat elektroniese dienste wat in Suid-Afrika verbruik word verskaf moet in sommige gevalle as BTW ondernemers in Suid-Afrika registreer. Die regulasies wat hierdie dienste reguleer het onlangs verander. Ek gesels in hierdie episode oor die veranderinge. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat d...

Episode 34: Dividende aan persone anders as aandeelhouers 03.04.2025

Wat is die belastingimplikasies wanneer ‘n maatskappy dividende verklaar aan iemand anders as sy aandeelhouer? In hierdie episode gesels ek oor twee belastingimplikasies om te oorweeg by sulke reelings. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf –  https://tax.pv...

Episode 33: Lenings deur aandeelhouers aan maatskappye 27.03.2025

Aandeelhouers befonds dikwels maatskappye met lenings. In hierdie episode bespreek ek belastingimplikasies om te oorweeg vir sulke lenings, veral as die lening nie rente dra nie. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf –  https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk geru...

Episode 32: 15,5% BTW vanaf 1 Mei 2025? 20.03.2025

Die Minister van Finansies het in die 2025 Begroting aangekondig dat die BTW koers met inwerkingtrede vanaf 1 Mei 2025 toeneem met 0,5%. Dit blyk uit berigte in die media dat dit glad nie ‘n gegewe is dat hierdie koersverhoging deur die Parlement goedgekeur sal word nie. In hierdie episode gesels ek oor die wetgewing van effek gee aan die koersaankondiging en verwante aangeleenthede. As jy terugvo...

Listen to the Tax Break in Afrikaans podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.