Pieter van der Zwan
Tax Break in Afrikaans
Tax Break is 'n potgooi oor Suid-Afrikaanse belasting vir Suid-Afrikaanse belastingkundiges en praktisyns. Elke episode handel oor 'n onderwerp of 'n onlangse ontwikkeling in Suid-Afrikaanse belasting.
Author
Pieter van der Zwan
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 9, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Episode 6: Beswaar of artikel 93? 31.10.2024 12:33
In hierdie episode oorweeg ek die vraag: as daar ‘n fout op ‘n belastingaanslag is, moet ek beswaar aanteken of artikel 93 oorweeg? As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!
Episode 5: Dividendstroping 31.10.2024 10:18
In hierdie episode gesels ek oor dividendstroping – spesifiek: wat presies is dividendstroping? As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!
Episode 4: Finansiele emigrasie 31.10.2024 8:47
In hierdie episode deel ek my gedagtes rondom die konsep van finansiele emigrasie. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!
Episode 3: Uitgangsbelasting (Exit tax) 31.10.2024 12:09
In hierdie episode kyk ek na die belasting implikasies wanneer ‘n persoon ophou om ‘n inwoner van Suid-Afrika te wees. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!
Episode 2: Belastinginwonerskap 31.10.2024 9:13
In hierdie episode gesels ek oor die faktore wat ‘n individu se belastinginwonerskap bepaal. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!
Episode 1: Die beginsels van toegevoegde belastingkapitaal (CTC) 30.10.2024 10:13
In hierdie episode bespreek ek die beginsels van toegevoegde belastingkapitaal (CTC). Ek fokus veral op wat 'n maatskappy met sy toegevoegde belastingkapitaal kan doen en nie kan doen nie. Die video weergawe van die potgooi is beskikbaar op Youtube by www.youtube.com/@PvdZ_za As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my gerus by pieter@pvdz.co.za.
Episode 0: Meer inligting oor Tax Break 30.10.2024 6:20
Hierdie episode stel die potgooi en die aanbieder bekend aan luisteraars. Die video weergawe van die potgooi is beskikbaar op Youtube by www.youtube.com/@PvdZ_za As jy terugvoer het of voorstelle vir toekomstige eposides, kontak my gerus by pieter@pvdz.co.za.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.