RSG
Spitstyd
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Kuns met kontant 8 Januarie 2025 08.01.2025 8:19
Deel 1: Aktrise Kim Cloete se reis na binne is iets wat sy in 2025 wil prioritiseer. "Ek wil vanjaar meer toegewyd tot selfontdekking en selfliefde wees." Kim sê al woon sy in Johannesburg, is haar maatskappy in die Kaap, dus reis sy die meeste van die tyd tussen die twee stede. Haar huis, man en honde is in Johannesburg, maar haar ma, broer en res van haar familie is in die Kaap. Kim het heelwat...
RSG Help 7 Januarie 2025 07.01.2025 10:35
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Next Development Akademie)
10 Dinge wat jy moet weet van... 19 Desember 2024 19.12.2024 13:27
Rianette Leibowitz vertel tien dinge wat jy van kuberveiligheid moet weet.
RSG Help 17 Desember 2024 17.12.2024 9:22
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Goukam Health)
10 Dinge wat jy moet weet van... 12 Desember 2024 12.12.2024 11:00
Juria Jansen vertel tien dinge wat jy van reisversekering moet weet.
Kuns met kontant 11 Desember 2024 11.12.2024 8:32
Deel 2: Chris Chameleon het vele talente. Die afgelope vyf jaar is hy ‘n beesboer in die Oos-Vrystaat naby Verkykerskop. Hy het destyds as akteur in Sonkring sy vermaaklikheidsloopbaan begin, en toe ‘n sanger geword. Sy albums het platinumsstatus bereik nadat hy groot aansien onder twee uiteenlopende musiekgenres se luisteraars geniet het - aanvanklik in sy hoedanigheid as baskitaarspeler en voors...
RSG Help 10 Desember 2024 10.12.2024 10:41
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Khula Kinders Port Elizabeth)
10 Dinge wat jy moet weet van... 5 Desember 2024 05.12.2024 9:38
Cecilia Albertyn vertel tien dinge wat jy van The Isle of Man moet weet.
Kuns met kontant 4 Desember 2024 04.12.2024 7:42
Deel 1: Chris Chameleon het vele talente. Die afgelope vyf jaar is hy ‘n beesboer in die Oos-Vrystaat naby Verkykerskop. Hy het destyds as akteur in Sonkring sy vermaaklikheidsloopbaan begin, en toe ‘n sanger geword. Sy albums het platinumsstatus bereik nadat hy groot aansien onder twee uiteenlopende musiekgenres se luisteraars geniet het - aanvanklik in sy hoedanigheid as baskitaarspeler en voors...
RSG Help 3 Desember 2024 03.12.2024 9:26
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Phela Ntle)
10 Dinge wat jy moet weet van... 28 November 2024 28.11.2024 10:06
Chanel Hauvette vertel tien dinge wat jy van ’n marine veldwagter moet weet.
Kuns met kontant 27 November 2024 27.11.2024 9:35
Deel 2: Haar pad na sukses was ‘n lang een, maar Lize Beekman het deur die jare bewys dat sy een van Afrikaanse musiek se beste liedjieskrywers is. In 2000 maak sy ‘n groot deurbraak toe “Sonneblom uit Bethlehem” deur Laurika Rauch opgeneem word. Haar liedjies wat ons nou hoor is almal toekomstige “classics”. Sy het voor haar sangloopbaan posgevat het, skool gehou, tuine uitgelê en houtwerk gedoen...
RSG Help 26 November 2024 26.11.2024 11:11
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Cresset House)
10 Dinge wat jy moet weet van... 21 November 2024 21.11.2024 11:26
Armand du Plessis vertel tien dinge wat jy van familiereg moet weet.
Kuns met kontant 20 November 2024 20.11.2024 8:00
Deel 1: Haar pad na sukses was ‘n lang een, maar Lize Beekman het deur die jare bewys dat sy een van Afrikaanse musiek se beste liedjieskrywers is. In 2000 maak sy ‘n groot deurbraak toe “Sonneblom uit Bethlehem” deur Laurika Rauch opgeneem word. Haar liedjies wat ons nou hoor is almal toekomstige “classics”. Sy het voor haar sangloopbaan posgevat het, skool gehou, tuine uitgelê en houtwerk gedoen...
RSG Help 19 November 2024 19.11.2024 9:44
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Hluhluwe Cares)
10 Dinge wat jy moet weet van... 14 November 2024 14.11.2024 14:39
Cobus Visser vertel tien dinge wat jy van Viking-wyshede moet weet.
Kuns met kontant 13 November 2024 13.11.2024 7:47
Deel 2: As boorling van Hankey in die Oos-Kaap, was die idee van 'n loopbaan as voltydse komediant 'n verre droom, maar 'n Marc Lottering-vertoning in sy studentedae het volgens Alfred Adriaan alles vir hom verander. Wanneer dit by goeie humor kom, glo dié aanbieder en grapjas die grappe moet eg en geloofwaardig wees, en 'n vloekwoord is nie 'n punchline nie. Hy raak ook nie aan slaapkamerstories,...
RSG Help 12 November 2024 12.11.2024 10:11
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Hanna Charity & Empowerment Foundation – Amanzimtoti-tak)
Gerrie en die vlermuise 08.11.2024 11:37
TV-aanbieder, wêreldreisiger en sanger, Gerrie Pretorius, het weer die pad gevat. Dié keer darem nie te ver nie, aangesien hy hom steeds in Afrika bevind. Hy is in die noorde van Zambië, waar hy een van die mees asemrowende natuurverskynsels dophou.
10 Dinge wat jy moet weet van... 7 November 2024 07.11.2024 11:46
Miché van Wyk vertel tien dinge wat jy van Namakwaland moet weet.
Kuns met kontant 6 November 2024 06.11.2024 8:28
Deel 1: As boorling van Hankey in die Oos-Kaap, was die idee van 'n loopbaan as voltydse komediant 'n verre droom, maar 'n Marc Lottering-vertoning in sy studentedae het volgens Alfred Adriaan alles vir hom verander. Wanneer dit by goeie humor kom, glo dié aanbieder en grapjas die grappe moet eg en geloofwaardig wees, en 'n vloekwoord is nie 'n punchline nie. Hy raak ook nie aan slaapkamerstories,...
RSG Help 5 November 2024 05.11.2024 7:27
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Sizanani Senior Assist Centre)
10 Dinge wat jy moet weet van... 31 Oktober 2024 31.10.2024 6:01
Skrywer Mercy Kannemeyer vertel tien dinge wat jy moet weet van skryf vir die verhoog en televisie.
Kuns met kontant 30 Oktober 2024 30.10.2024 7:50
Deel 2 - Tiro is Tswana-sprekend, maar hy praat én sing in Afrikaans. Na amper 20 jaar in die musiekbedryf, en voltyds boer op sy familiplaas buite Otawi, Namibië, is daar steeds nuwe avonture wat hierdie passievolle kunstenaar wil aanpak. Hy is in Gobabis gebore, en het in Otjiwarongo grootgeword. Hy het in 2006 aan die eerste Afrikaanse Idols deelgeneem, waar hy die Top 16 gehaal het. Tiro het a...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.