RSG
Spitstyd
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
RSG Help 4 Maart 2025 04.03.2025 9:37
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Calling Cape Town-uitdaging)
10 Dinge wat jy moet weet van... 27 Februarie 2025 27.02.2025 14:12
Lorraine Immelman vertel tien dinge wat jy van wynkompetisies moet weet.
Kuns met kontant 26 Februarie 2025 26.02.2025 5:36
Deel 2: Met 'n loopbaan wat oor vier dekades strek, het Dr Victor openingsoptredes vir internasionale sterre soos Paul Simon, Gloria Estefan en Janet Jackson gehad. Hy is wêreldbekend vir sy Afro-pop, Reggae, R&B en Afrikaanse musiek, veral saam met sy orkes, The Rasta Rebels. Hy het destyds taal- en musiekgrense verskuif met sy duet saam met Theuns Jordaan. Henco Kruger wou by hom weet of jy geld...
RSG Help 25 Februarie 2025 25.02.2025 10:49
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Heartlands Baby Sanctuary)
10 Dinge wat jy moet weet van... 20 Februarie 2025 20.02.2025 11:37
Philip Harmse vertel tien dinge wat jy van werkservaring in vakmanskapopleiding moet weet.
Kuns met kontant 19 Februarie 2025 19.02.2025 8:07
Deel 1: Met 'n loopbaan wat oor vier dekades strek, het Dr Victor openingsoptredes vir internasionale sterre soos Paul Simon, Gloria Estefan en Janet Jackson gehad. Hy is wêreldbekend vir sy Afro-pop, Reggae, R&B en Afrikaanse musiek, veral saam met sy orkes, The Rasta Rebels. Hy het destyds taal- en musiekgrense verskuif met sy duet saam met Theuns Jordaan. Henco Kruger wou by hom weet...
RSG Help 18 Februarie 2025 18.02.2025 10:08
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Prinshof Skool)
10 Dinge wat jy moet weet van... 13 Februarie 2025 13.02.2025 8:11
Amore Bekker vertel tien dinge wat jy van ’n radio-omroeper moet weet.
Kuns met kontant 12 Februarie 2025 12.02.2025 7:26
Deel 2: Van al die gaste wat die afgelope drie-en-'n-half jaar op Kuns met kontant verskyn het, is hierdie gas die een wat saam met die meeste van hulle 'n duet opgeneem het. Almal in die musiekbedryf wil saam met dié eens professionele branderplankryer, wat bekend is vir sy kontemporêre, alternatiewe akoestiese folkmusiek werk. Len Muller het reeds vier albums vrygestel, en op een van hulle is sy...
RSG Help 11 Februarie 2025 11.02.2025 9:12
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Mdzananda Dierekliniek)
10 Dinge wat jy moet weet van... 6 Februarie 2025 06.02.2025 9:17
Charlene Grobler vertel tien dinge wat jy van kinderhuise moet weet.
Kuns met kontant 5 Februarie 2025 05.02.2025 8:32
Deel 1: Van al die gaste wat die afgelope drie-en-'n-half jaar op Kuns met kontant verskyn het, is hierdie gas die een wat saam met die meeste van hulle 'n duet opgeneem het. Almal in die musiekbedryf wil saam met dié eens professionele branderplankryer, wat bekend is vir sy kontemporêre, alternatiewe akoestiese folkmusiek werk. Len Muller het reeds vier albums vrygestel, en op een va...
RSG Help 4 Februarie 2025 04.02.2025 11:06
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Roof-A-Ruffsleeper)
10 Dinge wat jy moet weet van... 30 Januarie 2025 30.01.2025 12:02
De Wet Vermeulen vertel tien dinge wat jy van leer moet weet.
Kuns met kontant 29 Januarie 2025 29.01.2025 8:20
Deel 2: Vir die doel van hierdie aflewering kan die program vir ‘n oomblik Kulkuns Met Kontant genoem word. Kuberskelms het as’t ware oor Nuwejaar kulkuns met kontant probeer pleeg onder Henco en van sy vorige gaste op die program se name - identiteitsdiefstal in die ergste graad. Onbekende bedrieglike maatskappye deel skakels per e-pos en sosialemedianetwerke wat lyk asof dit deel is van Suid-Afr...
RSG Help 28 Januarie 2025 28.01.2025 14:01
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (25:40 Children's Alliance)
10 Dinge wat jy moet weet van... 23 Januarie 2025 23.01.2025 14:12
Gerhard Moolman vertel tien dinge wat jy van die oorsteek van die Atlantiese Oseaan in ‘n kano moet weet.
Kuns met kontant 22 Januarie 2025 22.01.2025 8:08
Deel 1: Vir die doel van hierdie aflewering kan die program vir ‘n oomblik Kulkuns Met Kontant genoem word. Kuberskelms het as’t ware oor Nuwejaar kulkuns met kontant probeer pleeg onder Henco en van sy vorige gaste op die program se name - identiteitsdiefstal in die ergste graad. Onbekende bedrieglike maatskappye deel skakels per e-pos en sosialemedianetwerke wat lyk asof dit deel is...
RSG Help 21 Januarie 2025 21.01.2025 9:53
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Little Minions)
Rugbyreëls vir kinders 17.01.2025 7:02
Oud-Cheetah Robert Ebersohn vertel van sy nuwe kinderboek oor rugbyreëls.
10 Dinge wat jy moet weet van... 16 Januarie 2025 16.01.2025 13:12
Prof. Johan Marx vertel tien dinge wat jy van toekomsstudies moet weet.
Kuns met kontant 15 Januarie 2025 15.01.2025 7:23
Deel 2: Aktrise Kim Cloete se reis na binne is iets wat sy in 2025 wil prioritiseer. "Ek wil vanjaar meer toegewyd tot selfontdekking en selfliefde wees." Kim sê al woon sy in Johannesburg, is haar maatskappy in die Kaap, dus reis sy die meeste van die tyd tussen die twee stede. Haar huis, man en honde is in Johannesburg, maar haar ma, broer en res van haar familie is in die Kaap. Kim het heelwat...
RSG Help 14 Januarie 2025 14.01.2025 10:37
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (For Root Sake)
Oos-Europa se kersmarkte 10.01.2025 13:01
Die kersmarkte van Oos-Europa is immergewild, en is ‘n hoogtepunt op enige vakansiekalender. Sanger, TV-aanbieder en wêreldreisiger Gerrie Pretorius het laat verlede jaar sommer drie bygewoon – Budapest, Praag en Wene. Hy vertel ons van sy ervarings. Hy deel ook ‘n hartseerstorie van die bronsskoene langs die oewer van die Donau in Budapest, en hoe Bud Spencer en Terence Hi...
10 Dinge wat jy moet weet van... 9 Januarie 2025 09.01.2025 10:38
Ruben Lambrechts vertel tien dinge wat jy van bobbejane moet weet.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.