RSG
Spesiale uitsending
Spesiale programme en regstreekse uitsendings wat nie deel is van RSG se normale skedule nie.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Met raad en daad 16 Februarie 2025 16.02.2025 23:51
Ons verken die wonderwêreld van wetenskap en tegnologie. Die fokus val op navorsing van alternatiewe energiebronne. Die Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie het verskeie projekte om Suid-Afrika na skoon energie te lei. Elsje van Jaarsveld praat met Ashton Swartbooi oor die departement se navorsings- en innovasieprogramme. Hy is werksaam by die WNNR en die departement ondersteun hom m...
Met raad en daad 9 Februarie 2025 09.02.2025 29:36
Wetenskap, is ‘n ingewikkelde vakgebied, maar dit is deel van ons alledaagse lewe. Nuttige hulpmiddels soos wifi, WhatsApp en Blootooth spruit alles uit wetenskap. Maar hoe raak ek en jy betrokke by wetenskap. Die Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie het verskeie projekte om mense te betrek, en hulle doen dit in samewerking met vennote. Elsje van Jaarsveld vind uit watter die projek...
Met raad en daad 2 Februarie 2025 02.02.2025 21:15
Beeuwen Gerryts van die Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie verduidelik waarom die modernisering van mynbou belangrik is.
Met raad en daad 26 Januarie 2025 26.01.2025 20:52
Suid-Afrika is besig met verskeie innoverende projekte, wat strek van die Meerkat-teleskoop tot medisinale dagga. Hierdie wetenskaplike projekte staan onder die vaandel van die Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie. Elsje van Jaarsveld vind uit watter programme dié departement bedryf om transformasie in die veld te bewerkstellig.
Ons sing Kersliedere 25.12.2024 27:03
Gedurende kerstyd gaan daar nie ‘n dag verby waar daar nie kersliedere gesing word nie. Maar waar kom dié liedere vandaan, en wat weet ons van hulle? Flip Loots praat met die gospelsanger, Louis Brittz, oor die herkoms van ‘n paar kersliedere.
Met raad en daad 15 Desember 2024 15.12.2024 20:14
In dié reeks neem Elsje van Jaarsveld ons op ‘n reis deur Suid-Afrika se wetenskaplike en tegnologiese projekte. Sy praat met kundiges van die Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie om meer uit te vind oor hulle werksaamhede, en hoe dié departement wetenskap gebruik om die lewe van Suid-Afrikaners te verbeter. Sy fokus op die medisinale daggabedryf, en vra die kenners uit oor hoe die d...
Met raad en daad 8 Desember 2024 08.12.2024 20:07
Elsje van Jaarsveld neem ons op ‘n reis deur Suid-Afrika se wetenskaplike en tegnologiese projekte. Sy praat met kundiges van die Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie om meer uit te vind oor hulle werksaamhede en hoe dié departement, wetenskap gebruik om die lewe van Suid-Afrikaners te verbeter. Sy vind meer uit van die Radio-astronomie Observatorium en die rol wat die Meerkat-telesk...
Met raad en daad 1 Desember 2024 01.12.2024 19:37
Elsje van Jaarsveld neem ons op ‘n reis deur Suid-Afrika se wetenskaplike en tegnologiese projekte. Sy praat met kundiges van die Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie om meer uit te vind oor hulle werksaamhede en hoe dié departement wetenskap gebruik om die lewe van Suid-Afrikaners te verbeter. In hierdie episode val die fokus op ‘n internskapprogram wat die departement aanbied om di...
Met raad en daad 24 November 2024 24.11.2024 21:39
Elsje van Jaarsveld neem ons op ‘n reis deur Suid-Afrika se wetenskaplike en tegnologiese projekte. Sy praat met kundiges van die Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie om meer uit te vind oor hulle werksaamhede en hoe dié departement wetenskap gebruik om die lewe van Suid-Afrikaners te verbeter. In hierdie episode hoor ons ook ‘n liedjie wat deur gevorderde tegnologie geskep is.
Bakgat-wenneraankondiging 13.11.2024 56:23
RSG en Virseker se Bakgat-beskuitbakkompetisie is verby. Die 2024-wenner is by Virseker se hoofkantoor in Johannesburg gekroon.
Bakgat-finaliste 02.11.2024 2:29
Derrich Gardner en RSG se bemarkingesbestuurder, Amoré Swanepoel, kondig die vyf finaliste aan.
Bakgat-proesessie 22 02.11.2024 12:25
Derrich Gardner, Veronique van Heyningen, Carike Keuzenkamp en Daleen Theron proe die laaste ses finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Woensdag 13 November om een-uur die middag wanneer die wenner aang...
Bakgat-proesessie 21 01.11.2024 9:33
Derrich Gardner en die Spitstydspan proe saam met liedjieskrywer en sanger William Wolf die volgende drie finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Woensdag 13 November om een-uur die middag wanneer die we...
Bakgat-proesessie 20 01.11.2024 8:48
Johan Rademan en Ignatius Vlok proe saam met Fran-Rico Lucas en koskenner Heleen Meyer die volgende drie finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Woensdag 13 November om een-uur die middag wanneer die wen...
Bakgat-proesessie 19 01.11.2024 11:31
Eloise Cupido en die Intussen-span proe saam met akteur Solomon Cupido die volgende drie finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Woensdag 13 November om een-uur die middag wanneer die wenner aangekondig...
Bakgat-proesessie 18 01.11.2024 8:53
Renske Jacobs en Gustav Greyling proe saam met akteur Johnny Potsanyane en Dale Herbst, ’n kosfoendi en kulinêre storieverteller die volgende drie finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Woensdag 13 Nove...
Bakgat-proesessie 17 31.10.2024 9:44
Derrich Gardner en die Spitstydspan proe saam met skrywer en teatermaker Mercy Kannemeyer die volgende drie finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Woensdag 13 November om een-uur die middag wanneer die...
Bakgat-proesessie 16 31.10.2024 5:54
Martelize Brink en Ignatius Vlok proe saam met sjef Bertus Bassson en Haidee Muller-ISaacs die volgende drie finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Woensdag 13 November om een-uur die middag wanneer die...
Bakgat-proesessie 15 31.10.2024 10:15
Eloise Cupido en die Intussen-span proe saam met Sarie se stylredakteur, Fanie Cronjé, die volgende drie finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Woensdag 13 November om een-uur die middag wanneer die wen...
Bakgat-proesessie 14 31.10.2024 10:43
Renske Jacobs en Gustav Greyling proe saam met die voormalige burgemeester van Tshwane, Cilliers Brink, en TV-joernalis Daniëlla van Heerden die volgende drie finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Woen...
Bakgat-proesessie 13 30.10.2024 12:14
Derrich Gardner en die Spitstydspan proe saam met Koekedoor 2-wenner en Ontbytsake-sjef, Corli Prinsloo, die volgende drie finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Woensdag 13 November om een-uur die midd...
Bakgat-proesessie 12 30.10.2024 6:46
Martelize Brink en Ignatius Vlok proe saam met Armand Aucamp en Lizelle de Bruin die volgende drie finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Woensdag 13 November om een-uur die middag wanneer die wenner aa...
Bakgat-proesessie 11 30.10.2024 10:14
Eloise Cupido en die Intussen-span proe saam met Cilleste van Dyk van Virseker se sosialemedia-span, die volgende drie finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Woensdag 13 November om een-uur die middag w...
Bakgat-proesessie 10 30.10.2024 10:30
Renske Jacobs, Gustav Greyling, RSG se fliekfoendie Leon van Nierop en BOER SOEK 'N VROU-deelnemer, Daandré Coetzee, proe die volgende drie finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Woensdag 13 November om...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.