RSG

Spesiale uitsending

Spesiale programme en regstreekse uitsendings wat nie deel is van RSG se normale skedule nie.

Autor

RSG

Categoría

Society

Web del podcast

www.rsg.co.za

Último episodio

21 de jun. de 2026

¿Dónde escuchar?

Podcasts en la app Replaio Radio Muy pronto

Los podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts

Descárgala en Google Play Instálala gratis Android 5 M+ de descargas · valoración de 4,8 iOS muy pronto

Episodios

Met raad en daad: Die kritieke proses van kiesersregistrasie 21.06.2026

21 Junie 2026: Met die oog op die plaaslike regeringsverkiesings op 4 November, is dit noodsaaklik dat elke stemgeregtigde burger se besonderhede korrek is. Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor hoe maklik dit is om aanlyn te registreer of jou status na te gaan. Hy verduidelik ook die omstandighede waarin kiesers hergeregistreer moet word.

Met raad en daad: Registreer om te stem 14.06.2026

14 Junie 2026: Ons fokus op die kritieke eerste stap van die demokratiese proses - om te registreer om te stem. Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die Onafhanklike Verkiesingskommissie oor die logistiek en belangrikheid van registrasie vir die komende plaaslike regeringsverkiesings.

Met raad en daad: SA se gemengde kiesstelsel 07.06.2026

7 Junie 2026: Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor waarom die munisipale verkiesings so krities is vir die lewering van noodsaaklike dienste in gemeenskappe. Ons kyk na Suid-Afrika se gemengde kiesstelsel, wat 'n kombinasie is van wykstelsels en proporsionele verteenwoordiging. En ons bespreek die vereistes vir onafhanklike kandidate en geregistreerde politieke partye wat d...

Met raad en daad: Die OVK en sy mandaat 31.05.2026

31 Mei 2026: Op 4 November 2026 kan stemgeregtigdes hulle kruisies trek vir beter dienslewering tydens die plaaslike munisipale verkiesings. Dit is die Onafhanklike Verkiesingskommissie se taak om te sorg dat die verkiesing onpartydig en deursigtig is. Die OVK behoort nie aan die regering van die dag nie - dit behoort aan die mense van Suid-Afrika om te verseker dat elke stem tel en elke uitslag g...

Nasionale Krugerwildtuin – 100 jaar: Dr. Lin-Mari de Klerk-Lorist en Rudi Lorist 30.05.2026

Lin-Mari de Klerk-Lorist is die hoofstaatsveearts van die Krugerwildtuin, en haar man Rudi Lorist, is ‘n veldwagter, gids, en een van Skukuza-gholfklub se voorste spelers. Hulle vertel vir Derrich Gardner van hulle lewe in die park.

Nasionale Krugerwildtuin – 100 jaar: Joep Stevens 30.05.2026

Derrich Gardner praat met Joep Stevens, ‘n Krugerwildtuin-legende, wat dekades lank ‘n band met die park het.

Nasionale Krugerwildtuin – 100 jaar: Paul Colditz 30.05.2026

Paul Colditz, die voormalige voorsitter van Sanparke se Ereveldwagters, vertel van sy lang pad met SANParke en die Krugerwildtuin.

Nasionale Krugerwildtuin – 100 jaar: Cathy Dreyer 30.05.2026

Derrich Gardner praat met Cathy Dreyer, die hoofveldwagter van die Krugerwildtuin, oor haar ervaring in die land se oudste nasionale park.

Nasionale Krugerwildtuin – 100 jaar: Willie Aucamp 30.05.2026

Derrich Gardner praat met Willie Aucamp, die Minister van Omgewingsake, Bosbou en Visserye, oor die oudste nasionale park in Suid-Afrika, wat op 31 Mei 2026 sy eeufees vier.

Radiodrama Meestersklas met Kobus Burger en Johan Rademan 22.04.2026

Kobus Burger, RSG se programbestuurder en lank werksaam as uitvoerende dramaregisseur, gesels met Johan Rademan, wat meer as 30 jaar se ervaring met radiodramas het. Hierdie meestersklas voorsien skrywers van raad, wenke en hulpbronne ter voorbereiding en die skryf van ‘n radiodrama vir vanjaar en toekomstige radiodramaskryfkompetisies.

Maria, Ma van smarte 03.04.2026

Daar word gesels oor die rol wat Maria as moeder van Jesus gespeel het in sy lewe en in die lydingsverhaal, en wat die betekenis daarvan is dat sy aan die voet van die kruis bly staan het, al was die ander dissipels afwesig.

Na wie luister jy? 'n Kersfeesperspektief op KI 25.12.2025

Mense beweer dat God nie na hulle luister nie, of baie lank neem om te antwoord. Met kunsmatige intelligensie kry jy ‘n antwoord binne sekondes op jou vrae. Waarom is God dan nog nodig in ‘n tyd waar alles vinnig gaan en KI beskikbaar is?

Bakgat 2025: Aankondiging van wenner 13.11.2025

Die tweede wenner van RSG en Virseker se Bakgat-beskuitkompetisie is aangekondig. Baie geluk aan...

Bakgat 2025-hoogtepunte 10.11.2025

Die afgelope maand of twee is daar regoor die land beskuit gebak dat dit klap, en natuurlik beskuit geproe ook in RSG en Virseker se Bakgat-beskuitkompetisie. Hier is so 'n paar hoogtepunte. Donderdag 13 November is die groot dag wanneer die beste beskuit in Suid-Afrika aangewys word!

Bakgat 2025 Finaliste-aankondging 31.10.2025

Die Spitstyd-span saai regstreeks uit van PLATO af in Greenside, Johannesburg, waar die ses finaliste in die Bakgat-beskuitbakkompetisie aangewys word. Gerrie Pretorius maak ook ’n draai. Dankie aan Virseker, Plato, Maroela Media, Die Panneman en Michelin-sjef Jan-Hendrik van der Westhuizen wat hierdie kompetisie moontlik maak.

Bakgat 2025-proesessie 20 31.10.2025

Die Op en Wakker-span, Dawie Roodt en Morné van Emmenes, Virseker se bemarkingshoof, proe van die finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Donderdag 13 November wanneer die wenner aangekondig word.

Bakgat 2025-proesessie 19 30.10.2025

Die Spitstyd-span en Kurt Darren proe van die finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Donderdag 13 November wanneer die wenner aangekondig word.

Bakgat 2025-proesessie 18 30.10.2025

Die Intussen-span proe saam met Hammie Wessels en Ricus Nel van die finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Donderdag 13 November wanneer die wenner aangekondig word.

Bakgat 2025-proesessie 17 29.10.2025

Die Spitstyd-span en Nianell proe van die finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Donderdag 13 November wanneer die wenner aangekondig word.

Bakgat 2025-proesessie 16 29.10.2025

Die Intussen-span en Nadia Beukes proe van die finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Donderdag 13 November wanneer die wenner aangekondig word.

Bakgat 2025-proesessie 15 28.10.2025

Die Spitstyd-span en Henco met ‘n C proe van die finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Donderdag 13 November wanneer die wenner aangekondig word.

Bakgat 2025-proesessie 14 28.10.2025

Die Intussen-span en Carike Keuzenkamp proe van die finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Donderdag 13 November wanneer die wenner aangekondig word.

Bakgat 2025-proesessie 13 27.10.2025

Die Spitstyd-span en Kobus Wiese proe van die finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Donderdag 13 November wanneer die wenner aangekondig word.

Bakgat 2025-proesessie 12 27.10.2025

Die Intussen-span en Rika Sennett proe van die finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Donderdag 13 November wanneer die wenner aangekondig word.

Bakgat 2025-proesessie 11 25.10.2025

Sue Pyler, Amor Vittone, Venessa Schoeman en Liane Heyl proe van die finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Donderdag 13 November wanneer die wenner aangekondig word.

Escucha el podcast Spesiale uitsending en Replaio

Radio y podcasts en una sola app - gratis y sin registro. Instálala hoy y no te pierdas el estreno

Descárgala en Google Play

Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos