RSG
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.rsg.co.za
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Is dit vreemdelingehaat of opportunistiese misdaad? 27.01.2015 4:10
Minstens ses mense is dood tydens beweerde vreemdelingehaat-voorvalle in Soweto in Johannesburg, nadat 'n tiener verlede Maandag doodgeskiet is toe hy glo 'n winkel wou beroof. Plundery van buitelanders se winkels is ook aangemeld in die groter-Gautenggebied, die Noord-Kaap en KwaZulu-Natal. 'n Senior navorser by die Instituut vir Sekerheidstudies, dr. Johan Burger, sê die vraag bly staan of dit v...
Kenner waarsku beurtkrag is net die begin 27.01.2015 3:23
Eskom gaan vandag landwyd voort met beurtkrag. Die kragvoorsiener het ook verbruikers gewaarsku dat die situasie sal voortduur vir die res van die week. 'n Ondersoekende joernalis en redakteur van EE Uitgewers, Chris Yelland, sê hy is verbaas dat Eskom nie al vroeër met beurtkrag begin het nie, gegewe al die instandhoudingsprobleme wat daar is.
Kadalie kritiseer regering oor plaasaanvalle, xenofobie 27.01.2015 5:16
Die aktivis en rubriekskrywer, Rhoda Kadalie, het vanoggend in 'n artikel in 'n dagblad skerp kritiek uitgespreek omdat die regering volgens haar nie plaasaanvalle en die skynbare xenofobiese gevalle op die naam wil noem nie. Kadalie sê dit word as misdaad onder die mat gevee.
Hoe ontkook jy 'n eier? 27.01.2015 3:16
Het jy al ooit gewonder of dit hoegenaamd moontlik sou wees om 'n gekookte eier te ontkook? Hoekom sou enigiemand dit wou doen, en waarom sou dit belangrik wees om te weet hoe? Wetenskaplikes aan die Univeristeit van Kalifornië het dit onlangs reggekry om eierwitte weer na die loperige oorspronklike vorm terug te verander. Dit is belangrik want dit kan kankerterapie in die toekoms goedkoper maak,...
Clive Derby-Lewis kry mediese parool 27.01.2015 2:26
Dit is nog onseker wanneer Clive Derby-Lewis op parool vrygelaat sal word. Derby-Lewis se prokureur, Marius Coertze, het vanoggend in Pretoria bekendgemaak dat sy aansoek om mediese parool goedgekeur is. Derby-Lewis het verskeie aansoeke om parool in die lig van sy swak gesondheid gedoen. Dit is telkens afgekeur. Coertze sê hulle moet nog een klein vereiste nakom voordat die saak afgehandel kan wo...
'MRK kan meer doen' - Danny Titus 27.01.2015 2:27
Dr. Danny Titus van die Suid-Afrikaanse Menseregte Kommissie het toegegee dat hulle meer kan doen om verdraagsaamheid in Suid-Afrika te kweek, en buitelanders te beskerm.
Hoe ontkook jy 'n eier? 27.01.2015 3:16
Hoe ontkook jy 'n eier?
Is dit vreemdelingehaat of opportunistiese misdaad? 27.01.2015 4:10
Is dit vreemdelingehaat of opportunistiese misdaad?
Clive Derby-Lewis kry mediese parool 27.01.2015 2:26
Clive Derby-Lewis kry mediese parool
Kenner waarsku beurtkrag is net die begin 27.01.2015 3:23
Kenner waarsku beurtkrag is net die begin
George se waaier 27.01.2015 3:34
George se waaier
'MRK kan meer doen' - Danny Titus 27.01.2015 2:27
'MRK kan meer doen' - Danny Titus
Kadalie kritiseer regering oor plaasaanvalle, xenofobie 27.01.2015 5:16
Kadalie kritiseer regering oor plaasaanvalle, xenofobie
Suid-Afrikaners help teen Boko Haram 26.01.2015 4:02
Die feit dat oud-soldate deur regerings genooi word om sekuriteitskwessies, of selfs krisisse rondom terroristegroepe op te los, is niks nuut nie en is 'n allerdaagse praktyk. 'n Dagblad berig dat eenhonderd Suid-Afrikaners deel sal vorm van 'n multinasionale span private militêre kundiges wat na Nigerië op pad is om opleiding aan die Nigeriese weermag te verleen met die oog om die terroristegroep...
Vreemdelingehaat 26.01.2015 2:53
Die jongste voorvalle van vreemdelingehaat wat op verskillende plekke kop uitsteek, word aangevuur deur 'n mengsel van onbegrip, rassisme en misdadige elemente. So sê 'n woordvoerder vir die konsortium vir uitgewekenes en migrante, Tefoeloefêloe Fintoemoelê. Fintoemoelê sê dit was ook onderliggend aan die vorige vlaag voorvalle in 2008.
Miljoendollar-duiwewedvlug 26.01.2015 2:29
Geen Suid-Afrikaanse duif was onder die tien voorste duiwe in die Miljoendollar-duiwewedvlug wat Saterdag plaasgevind het nie. Tweeduisendvierhonderd duiwe is Saterdagoggend vroeg naby Hopetown losgelaat om vir hulle eienaars 'n deel van die miljoendollar los te vlieg tot in Linbropark in Johannesburg. Die eienaars het hulle duiwe se tuiskoms op 'n groot skerm by die Hyatt Hotel in Sandton dopgeho...
Suid-Afrikaners help teen Boko Haram 26.01.2015 4:02
Suid-Afrikaners help teen Boko Haram
Miljoendollar-duiwewedvlug 26.01.2015 2:29
Miljoendollar-duiwewedvlug
Vreemdelingehaat 26.01.2015 2:53
Vreemdelingehaat
Minister erken meer moet gedoen word teen renosterstropery 23.01.2015 2:56
Die Minister van Omgewingsake, Edna Molewa, sê hoewel dit duidelik is dat Mosambiek nie teen dieselfde tempo maatreëls implementeer om stropery oor die grens met Suid-Afrika te stop nie, is daar wel vordering. Die Departement van Omgewingsake het op 22 Januarie bekend gemaak dat 1,215 renosters gestroop in 2014 is, waarvan 827 in die Nasionale Krugerwildtuin was, een in die Mapungubwe Nasionale Pa...
Meer as 1,200 renosters in 2014 gestroop 23.01.2015 3:30
1,215 renosters is verlede jaar in Suid-Afrika vir hulle horings gestroop. Die Minister van Omgewingsake Edna Molewa sê hulle is deeglik bewus daarvan dat die stryd teen renosterstropery al hoe feller raak. Sy sê hulle sal vanjaar voortbou op bestaande veiligheidsmaatreëls, en ekstra maatreëls byvoeg.
Meer as 1,200 renosters in 2014 gestroop 23.01.2015 3:30
Meer as 1,200 renosters in 2014 gestroop
Minister erken meer moet gedoen word teen renosterstropery 23.01.2015 2:56
Minister erken meer moet gedoen word teen renosterstropery
Weermag trek Gupta-saak terug 20.01.2015 4:47
Die saak teen Luitenant-kolonel Christene Anderson en luitenant-kolonel Stephan van Zyl vir hulle aandeel in die landing van die Gupta-familie se straler by Waterkloof, is teruggetrek. Die Direkteur van Militêre Vervolging het 'n saak teen hulle gemaak, omdat hulle toegelaat het dat die vliegtuig op 'n nasionale sleutelpunt land. Die saak sloer al sedert 2013. Die regsverteenwoordiger van Anderson...
Weermag trek Gupta-saak terug 20.01.2015 4:47
Weermag trek Gupta-saak terug
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.