RSG

Skrywers en Boeke

Tv AF ↓ 727 episodes

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.

Author

RSG

Category

Tv

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 8, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

13 Jun 2012 13.06.2012

Daar word gekyk na die belang van die pasgestorwe Amerikaanse wetenskapsfiksie-skrywer, Ray Bradbury, en daar is ‘n gedeelte van die kortverhaal, The Cold Storage Club van Ivan Vladislavic, wat voorgelees word. Corina van der Spoel praat met Otto Liebenberg, die kurator van die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en navorsingsentrum (NALN), oor die museum in Bloemfontein en hoe die digitale...

6 Jun 2012 06.06.2012

In Boekenuus kan jy hoor wat die akteur Tobie Cronje lees en daar is nuus oor ‘n boekbind-en herstelkursus by die Taalmuseum in die Paarl. ‘n Bemarker van Exclusive Books gesels oor die Homebru Promosie en hoe dit gaan met Afrikaanse boeke by dié winkelgroep. Joan Hambidge gesels met die literator, digter, vertaler en kortverhaalskrywer Henning Pieterse oor die UP Winterskool en die funksie van sk...

Listen to the Skrywers en Boeke podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.