SFM STREEK RADIO
SFM Gesondheid Sake
Jou weeklikse doses Gesondheid.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: sfmstreek.co.za
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Gesondheidsake - Mariska Labschagne Hartenbos Apteek 6 Oktober 2021 06.10.2021 35:27
Tema: voorsorg vir jou somervakansie Vrae: 1. Mariska, die desembervakansie is amper hier, watter basiese medikasie moet in ons noodhulptassie wees? POUSE 2. Mariska, hoekom is die belangrik dat ons na ons troeteldiere se gesondheid kyk? POUSE 3. Mariska, ons weet dat daar maar baie deurmekaar en lekker geeet word gedurende vakansies, watter medikasie moet ons vir maagprobleme in ons noodhulptassi...
Gesondheidsake - 22 September 2021 - Reinet Saunders Flordis SFI 22.09.2021 14:42
Menopause en PMS moleste krap my lewe om – Hoe nou gemaak? Reinet Saunders vertel meer van die Flordis SFI produkte wat kan help!
15 September 2021 -Gesondheidsake met Dr Frank Muller 15.09.2021 18:30
1. Die CDC het onlangs die definisies van twee dinge verander, die een is die definisie van 'n ingeënte persoon, en die ander is die definisie van die entstof self. Hoe raak dit ons? 2. Daar is besondere negatiewe inligting in die media rondom die gebruik van ivermektien 3. Wat van monoclonal anti-bodies wat in hulle in Amerika voorstaan? 4. Dr Frank beantwoord luisteraarsvrae Covid 19 Early treat...
14/09/2021 Gesondheidsake: Shabnam Palesa Mohamed SAHARI & SAVAERS 14.09.2021 25:55
Shabnam Palesa Mohamed is an activist, journalist, and law qualified mediator. She is the founder of Transformative Health Justice, which founded the SAHARI campaign, and runs the SAVAERS project. She is also a steering committee member of World Council for Health, and International Legal Alliance for Health. Report Adverse reactions to SAVAERS
Gesondheidsake - Mariska Labuschagne Hartenbos Apteek 8 September 2021 08.09.2021 15:05
Mariska het kom gesels oor verskillende tipes hoofpyne en hoe om onderskeid te kan tref tussen die verskillende tipes hoofpyne.
1 September 2021 - Gesondheidsake: DR FRANK MULLER oor Na Covid In-enting, CDC na inenting en die Media oor uitsprake 01.09.2021 21:39
Dr Frank Muller CEO: Integrow Health (Pty) Ltd - Wellness should be simple. Dokter Frank Muller is 'n mediese dokter met 'n meestersgraad in Farmakologie, oftewel farmaseutiese navorsing. Hy het vir 'n aantal jare as die hoof van 'n kliniese navorsingseenheid gewerk. 25 jaar gelede het hy homself egter op alternatiewe geneeskunde begin toespits. Sedertdien het hy duisende mense gehelp om vry te ko...
25 Augustus 2021 - Gesondheidsake -Hartenbos Apteek - Die ander pandemie 25.08.2021 17:47
Gerda Visagie van Hartenbos Apteek praat vandag oor verdraagsaamheid, eerste simptome, Sink, S3, Vit C en 'n baie spesiale projek vir staatspasiente.
Twee Kante met Johann Schlebusch 18 Augustus 2021 18.08.2021 29:04
Johann Schlebusch se CV: Aptekerswese op PUCHO (NWU) 1964- 1969. Honns B.Sc(Industriele Farmasie) 1970. MPharm (Farmaseutika) 1972. Genoot van die Aptekersvereniging van Suid Afrika 1994 tot tans Nasionale Gesondheidsdepartement: 1972 - 2001: - Senior, Hoof Medisynebeheerbeampte (1972 - 1983) - Registrateur van Medisyne & Sekretaris van Medisynebeheerraad (1983 - 1998) - Direkteur Medisynebeheer e...
18 Augustus 2021 - Gesondheidsake: Nico Taljaard - TIBB afd Nativa 18.08.2021 18:51
Nico Taljaard van TIBB Health Sciences - 'n afdeling van Nativa. Onderwerp: Ons gesels vandag oor natuurlike middels vir die behandeling van griep met natuurlike middels.
Gesondheidsake - 4 Augustus 2021 - Reinet Saunders Flordis SFI 04.08.2021 15:12
Reinet Saunders - Flordis SFI - Risiko - voordeel verhouding van medisyne – wat is dit en kan dit verbeter word? Ons gesels oor die risiko-voordele balans van medisyne en dat dit ‘n belangrike oorweging is veral met chroniese medisyne. So terwyl chroniese medikasie groot voordele kan inhou, is daar ook moontlike risikos. Jy het genoem voor die musiekbreek dat Flordis SFI produkte het om sulke risi...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.