Podmedia

Podlitiek

News AF ↓ 332 episodes

Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans. Podlitiek is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube. Met trots aan u gebring deur Podmedia.

Author

Podmedia

Category

News

Podcast website

www.spreaker.com

Latest episode

Jul 8, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Amazon bouwerk & DA politici bedank | Week-flits | 22 Maart 2022 22.03.2022

Dit is Dinsdag 22 Maart 2022 en welkom by Week-flits. In die week se nuus wat jy moet weet: Amazon staak bouwerk aan Suid-Afrikaanse gebou. EFF klagte teen Tshwane Stadsraad. Vier Suid-Afrikaanse stede onder die gevaarlikstes ter wereld. Verskeie politici verlaat die DA. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op...

Ep. 172 - ‘n Ramp sonder stop, petrolpryse op & SAMRK kom klop 17.03.2022

In die week se episode #ontnonsens die span die voorgestelde Basiese Onderwys Wysigingswet, die nuwe internetsensuurwet asook wat die nuutste gebeure in die Rusland-Oekraïne Oorlog is. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kana...

Bathabile Dlamini & Raymond Zondo | Week-flits | 14 Maart 2022 14.03.2022

Dit is Maandag 14 Maart 2022 en welkom by Week-flits. In die week se nuus wat jy moet weet: Bathabile Dlamini skuldig aan meineed. Raymond Zondo die nuwe hoofregter. Basiese Onderwys Wysigingswetsontwerp skep groot kommer. Sanksies teen Rusland groei. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patre...

Onderhoudreeks - Ernst Roets 10.03.2022

In hierdie episode van ons onderhoudreeks gesels ons met Ernst Roets, Hoof van Beleid en Aksie by AfriForum. Skakels na Ernst se werk: Twitter: @ErnstRoets Webtuiste: AfriForum.co.za ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal...

Ep. 171 - Taal in skole en spraak bedreig & Sanksies teen Rusland styg 10.03.2022

In die week se episode #ontnonsens die span die voorgestelde Basiese Onderwys Wysigingswet, die nuwe internetsensuurwet asook wat die nuutste gebeure in die Rusland-Oekraïne Oorlog is. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kana...

Rusland & Suid-Afrika | Week-flits | 7 Maart 2022 07.03.2022

Dit is Maandag 7 Maart 2022 en welkom by Week-flits. In die week se nuus wat jy moet weet: Rusland en Suid-Afrika se verhouding te midde van die oorlog in Oekraïne. Julius Malema aangekla vir oortreding van Vuurwapenwet. Suid-Afrika sit met oorskot entstowwe. Die Films en Publikasies Raad se riglyne om elke video te polisieer. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie...

Ep. 170 - Kuba wat geld vra & Malema weer aangekla 03.03.2022

In vandag se episode #ontnonsens die Podlitiek-span die skenking wat die Suid-Afrikaanse regering aan die Kubaanse regering wil maak, Julius Malema wat al weer in die beskuldigdebank sit asook die Zondo Kommissie se nuutste verslag. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vi...

Onderhoudreeks - Ian Cameron 24.02.2022

In vandag se episode gesels die Podlitiek-span met Ian Cameron. Ian is die hoof van gemeenskapsveiligheid van Action Society en die stigter van Firearms.co.za. Hy is 'n deskundige op die terrein van gemeenskapsveiligheid en een van Suid-Afrika se voorste kenners oor vuurwapenregte. Skakels na Ian se werk: Twitter: https://twitter.com/IanCameron23 Webtuiste: https://firearms.co.za https://actionsoc...

Ep. 169 - EFF haatspraaksaak & Oekraïne wat warm raak 24.02.2022

In vandag se episode #ontnonsens ons die haatspraakklagte wat AfriForum teen die EFF en Julius Malema by die Gelykheidshof ingedien het asook die spannende situasie in Oekraïne. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal soda...

Ep. 168 - EFF hofsaak, gaan Mpofu kraak & Joe Rogan se vryheid van spraak 11.02.2022

In vandag se episode #ontnonsens Ernst, Daniël en Paul AfriForum se hofsaak teen die EFF, die druk wat teen adv. Dali Mpofu bou asook die omstredenheid oor Joe Rogan. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n...

Ep. 167 - Blade se flaters & Ramptoestand in troebel waters 04.02.2022

n vandag se episode #ontnonsens Daniël en Frederik Minister van Hoër Onderwys se drogredenasies oor Afrikaans in hoëronderwys asook die hofaansoek om die nasionale ramptoestand tot 'n einde te bring. Die span bespreek ook die stadsaal van Queenstown wat onlangs afgebrand het en hoe ons die brande in Suid-Afrika moet blus. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www...

Ep. 166 - Prof Madhi sê genoeg, Bongani Baloyi skuif vroeg & Sisulu wroeg 27.01.2022

In vandag se episode neem Paul en Daniël die ideologiese kruistog op teen COVID-19 maatreël drog & politieke inmenging in Suid-Afrikaanse sport. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!...

Ep. 165 - Ramptoestand dalk beëindig, EFF nie rooskleurig & DNS agterstallig 20.01.2022

In vandag se episode #ontnonsens Ernst, Daniël en Frederik die week se nuus oor die ramptoestand, die EFF se u-draai op Pan-Afrikanisme asook die probleme wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens ervaar met agterstallige DNS toetse. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vir me...

Ep. 164 - Sisulu verdeel en Novak wil spee 13.01.2022

In die eerste episode van 2022 kyk die span na Lindiwe Sisulu se onlangse opmerkings oor die Suid-Afrikaanse grondwet asook die stryd tussen Australiese owerhede en Novak Djokovic. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal s...

Ep. 163 - 'n Jaar in oorsig (2021) 09.12.2021

In die laaste episode van 2021 kyk die Podlitiek span terug na die grootste nuusgebeure van die jaar. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/y...

Ep. 162 - Verpligte entstof grief & Mbeki se brief 03.12.2021

In vandag se episode bespreek Paul en Ernst die regering se kommerwekkende plan om COVID-19 entstowwe verpligtend te maak asook oud-president Thabo Mbeki se brief aan die ANC wat die party aanmaan om van koers te verander. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteu...

Ep. 161 - Munisipale rade verrassings & koalisie-politiek se toekoms 25.11.2021

In vandag se episode gesels Paul, Daniël en Ernst oor die interessante en onverwagse gebeure in verskeie van die land se munisipale rade asook hoe die toekoms van Suid-Afrikaanse koalisie-politiek dalk mag lyk. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Pat...

Ep. 160 - Beëindig die aandklokreël, partye deur EFF verveel 18.11.2021

In vandag se episode bespreek Ernst en Daniël AfriForum se beoogde saak teen die aandklok reël asook die verwerping van die EFF as koalisievennoot deur 'n verskeidenheid partye. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/po...

Ep. 159 - Eskom probleme duur voort & partye soek soort 11.11.2021

In vandag se episode van Podlitiek kyk die span na die voort sloerende probleme by Eskom asook hoe koalisies in Suid-Afrika se munisipaliteite moontlik gaan vorm. Dit alles en soveel meer in hierdie episode. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreo...

Ep. 158 - Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing uitslae _ Analise 04.11.2021

In vandag se episode #ontnonsens die Podlitiek-span die munisipale verkiesing se uitslae (sover). ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n epi...

Ep. 157 - Goeie munisipaliteite is skaars & ANC gyselaars_ 21.10.2021

In vandag se episode bespreek Paul en Daniël News24 se verslag oor die toestand van ons land se munisipaliteite asook die ANC en MK gyselaar situasie van die afgelope week. Dit alles en soveel meer in die episode. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepodlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Pat...

Ep. 155 - Wanbesteding & verkiesingsontleding 07.10.2021

In vandag se episode #ontnonsens die Podlitiek-span die debakkel oor die DA se verkiesingsbemarking en bespreek ons 'n R15 miljoen sportfasiliteit in Queenstown. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepodlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek Vir meer Po...

Ep. 154 - Beelde, beleide & beloftes 03.10.2021

Paul en Daniël is vandag in die ateljee om hierdie week se grootste nuusgebeure te bespreek. In vandag se episode kyk die span na die debat oor Paul Kruger se standbeeld op Kerkplein, die taalstryd by UNISA asook die partye se verkiesingsmaniveste. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepo...

Ep. 153 - Toerismefonds bloedneus & staatsverval gevrees 27.09.2021

In vandag se episode, Solidariteit en AfriForum se groot wen teen rassediskriminasie, die verval van SASSA en die SA Poskantoor en laastens die effek van COVID-19 op Suid-Afrikaners se vermoë om te reis. Dit alles en soveel meer word in vandag se episode #ontnonsens. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://ti...

Ep. 152 - Politieke moord, Cyril met Zuma vrylating akkoord, Merkel se laaste woord 16.09.2021

Die span bespreek die week se nuutste nuusgebeure. Ons #ontnonsens die politieke moorde voor die plaaslike regeringsverkiesings, Ramaphosa wat Zuma se mediese parool en wat Angela Merkel kwyt raak. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepodlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://w...

Listen to the Podlitiek podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.