Podmedia

Podlitiek

News AF ↓ 332 episodes

Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans. Podlitiek is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube. Met trots aan u gebring deur Podmedia.

Author

Podmedia

Category

News

Podcast website

www.spreaker.com

Latest episode

Jul 8, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Ep. 193 - Mmusi staan op, ANC flop, Gaspyplyn gestop 06.10.2022

In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang, onder meer Mmusi Maimane se nuwe party, en die ANC se ontstuimige pad na Desember se kongres - skakel gerus in!

Ep. 192 - Jagersfontein-sage woed, Koningin gegroet, Russe boet 16.09.2022

In die week se episode #ontnonsens Paul Maritz, Ernst van Zyl en Reiner Duvenage 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!

Ep. 191 - Anti-Terreurwet, kaderontplooiingverset en Chile-grondwet belet 16.09.2022

In die week se episode #ontnonsens Paul Maritz, Ernst van Zyl en Reiner Duvenage 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!

Ep. 190 - Haatspraak-uitspraak grof, NVG begin lêers afstof en vaarwel, Mikhail Gorbatsjof 16.09.2022

In die week se episode #ontnonsens Paul Maritz, Frederik van Dyk, Ernst van Zyl en Reiner Duvenage 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!

Ep. 189 - Inflasie teer, Kuba skenking gekeer en Wes-Kaap patrolleer 16.09.2022

In die week se episode #ontnonsens Ernst van Zyl en Reiner Duvenage 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!

Ep. 188 - Natal self reggemaak, Zuma-saak en vryheid van spraak 19.08.2022

In die week se episode #ontnonsens Ernst van Zyl, Reiner Duvenage en Paul Maritz 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!

Ep. 187 - Premier ‘n pyn, Taaldag glo onrein en Zama Zamas ondermyn 11.08.2022

In die week se episode #ontnonsens Ernst van Zyl, Frederik van Dyk en Paul Maritz drie groot nuusstories van die week - die week kom taal, onwettige mynbou, en Gauteng aan die beurt!

Ep. 186 - ANC maak beleid, Mkwebane verwyt, VSA stel uit 04.08.2022

In die week se episode #ontnonsens Ernst van Zyl, Paul Maritz en Reiner Duvenage drie groot nuusstories van die week - skakel gerus in! ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek...

Ep. 185 - Eskom stuur noodkreet, Sisulu wil skole meet, Ramaphosa in KwaZulu vergeet 28.07.2022

In die week se episode #ontnonsens Frederik van Dyk, Ernst van Zyl en Paul Maritz drie groot nuusstories van die week - skakel gerus in! ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitie...

Ep. 183 - Eskom skok, Lesufi op jou daknok, Zondo lui die laaste klok 01.07.2022

In die week se episode #ontnonsens Frederik van Dyk, Paul Maritz en Ernst van Zyl drie groot nuusstories. Maak seker jy skakel in! ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op i...

Ep. 182 - Bela-wet pla, Covid las klaar en Mpofu dissiplinêr wat niks baar 23.06.2022

In die week se episode #ontnonsens Frederik van Dyk, Paul Maritz en Ernst van Zyl die nuutste nuus in Suid-Afrika se politieke arena. Die week kom Panyaza Lesufi se BELA-wet en die nuutste Covid-regulasies aan die beurt. Skakel gerus in! ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podliti...

Onderhoudreeks - Flip Buys 09.06.2022

In hierdie episode van die Podlitiek-onderhoudreeks gesels Paul Maritz, Ernst van Zyl en Daniël Eloff met Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode...

Ep. 181 - Ramaphosa se kontant, EFF nasionale stilstand, Guptas gevang in buiteland 09.06.2022

In die week se episode #ontnonsens Paul Maritz en Ernst van Zyl die nuutste nuus in Suid-Afrika se politieke arena. Skakel gerus in! ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op...

Ep. 180 - SEB-adviesraad vir die president, privaatskole rasse insident. 03.06.2022

In die week se episode #ontnonsens Paul Maritz, Ernst van Zyl twee stories wat in die afgelope week die nuus gehaal het. Eers word President Ramaphosa se nuwe BEE-Adviesraad bespreek, waarna 'n rasse-insident aan 'n privaatskool bespreek word. Skakel gerus in! ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ►...

Ep. 179 - Mthethwa sit die pot mis, Kuba skenking gis en insident op US-kampus 03.06.2022

In die week se episode #ontnonsens Paul Maritz, Ernst van Zyl, Frederik van Dyk en Reiner Duvenage die week se grootste nuus. Die span bespreek Minister Nathi Mthethwa, die regering se planne om R50 miljoen aan Kuba te skenk asook 'n insident by die Stellenbosch Universiteit. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun o...

Onderhoudreeks - Dr Leon Schreiber 03.06.2022

In hierdie episode van die Podlitiek-onderhoudreeks gesels Paul Maritz en Frederik van Dyk met lid van die Parlement en DA skaduminister Dr Leon Schreiber. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode mi...

Ep. 178 - Aborsie debat in VSA, meer korrupsie terugslae en Steenhuisen tussen Oekraïnse vlae 06.05.2022

In die week se episode #ontnonsens Paul Maritz, Ernst van Zyl en Daniël Eloff die nuutste verslag van die Zondo-kommissie, John Steenhuisen wat Oekraïne besoek en 'n gelekte memorandum van die Amerikaanse Supreme Court of Appeal oor aborsies. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/po...

Steenhuisen, Ramaphosa, Teffo & Kirkwood | Week-flits | 3 Mei 2022 03.05.2022

Dit is Dinsdag 3 Mei 2022 en welkom by Week-flits. In die week se nuus wat jy moet weet: Ramaphosa word weg gejaag.. Steeunhuisen besoek Oekraïne. Adv. Teffo gearresteer. Onluste by Kirkwood ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdi...

Ep. 177 - Musk se Twitter-koop en Vryheidsdag onder stetoskoop 28.04.2022

In die week se episode #ontnonsens Paul Maritz, Frederik van Dyk en Daniël Eloff Elon Musk se aankoop van Twitter en wat Vryheidsdag in 2022 beteken. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop...

Zelenski, Mavuso & Schäfer | Week-flits | 25 April 2022 25.04.2022

Dit is Maandag 25 April 2022 en welkom by Week-flits. In die week se nuus wat jy moet weet: Ramaphosa en Zelenski gesels. Busisiwe Mavuso neem standpunt in. Schäfer bedank en Maynier aangestel. Die nagevolge van KZN se vloede. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vir meer...

Ep. 176 - Mkhize skandaal, Gumede bou kraal & SAMRK faal (alweer) 14.04.2022

In die week se episode #ontnonsens Paul Maritz en Daniël Eloff die nuutste verwikkeling met die Digital Vibes skandaal en Zweli Mkhize, asook die verkiesing van Zandile Gumede in die ANC se KwaZulu-Natal strukture en laastens kyk die span na die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se klagte teen Steve Hofmeyr. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffe...

Verkiesingsuitslag reg gestel & Kaapse Forum gestig | 4 April 2022 04.04.2022

Dit is Maandag 4 April 2022 en welkom by Week-flits. In die week se nuus wat jy moet weet: Kaapse Forum gestig. Verkiesingsuitslag reg gestel. R350 toelaag dalk permanent. ANC se belasting kwale. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op h...

Ep. 174 - Beleggers gelok, ANC gehok, Poskantoor voor stok 31.03.2022

In die week se episode #ontnonsens die span Cyril Ramaphosa se pogings om buitelandse beleggings na Suid-Afrika te lok, die ANC se probleme met die ontvanger en die gemors by die Suid-Afrikaanse Poskantoor. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud te...

Operation Dudula & Brackenfell Ondersoek | Week-flits | 28 Maart 2022 28.03.2022

Dit is Maandag 28 Maart 2022 en welkom by Week-flits. In die week se nuus wat jy moet weet: Spanning oor Operation Dudula. Shamila Batohi sê munisipale korrupsie is ooweldigend. Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie finaliseer Brackenfell ondersoek. Taxi Proteste vernietig Kaapse infrastruktuur. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlit...

Ep. 173 - Kuba skenking gestop, ramptoestand flop & Makhosi Khoza uitgeskop 24.03.2022

In die week se episode #ontnonsens ons AfriForum se suksesvolle interdik teen Dirco om die R50 miljoen skenking aan Kuba te stop, die nuutste ramptoestand regulasies en die wat nog kom asook Makhosi Khoza wat paaie met ActionSA skei. ONDERSTEUN #ONTNONSENS​​​​​​​​. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek​​​ ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek V...

Listen to the Podlitiek podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.