OFM
Pieter Möller - Landbou Insetsels
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Hans-Jurie Moolman - Deel 2 onteiening sonder vergoeding 08.10.2025 4:04
Pieter Möller gesels vandag verder met die bekende regskundige, Hans-Jurie Moolman, oor die omstrede wetgewing van onteiening sonder vergoeding.
Die regskundige Hans-Jurie Moolman gesels oor grondonteiening 07.10.2025 5:15
Onteiening sonder vergoeding is 'n omstrede konsep in die Suid-Afrikaanse opset, veral die landbousektor. Pieter Moller het met 'n regskundige, Hans-Jurie Moolman gesels wat meer duidelikheid hieroor gee. In die volgende paar dae verduidelik Moolman na aanleiding van voorbeelde uit plaaslike munisipaliteite, hoe die wet tans daaruit sien.
Daar is opgewondenheid oor uitvoere van Suid-Afrikaanse genetika na Paraguay 06.10.2025 2:26
Pieter Moller berig oor uitvoere van Suid-Afrikaanse genetika na Paraguay.
Kleinhandel verkope in die suiwelbedryf lyk positief 06.10.2025 0:55
Pieter Moller berig oor positiewe syfers van kleinhandel verkope in die suiwelbedryf.
Die Universiteit Vrystaat en die Nasionale Wolkwekersvereniging teken ooreenkoms 03.10.2025 0:54
Pieter Moller berig oor die Universiteit Vrystaat en die Nasionale Wolkwekersvereniging wat onlangs 'n bemagtigingsooreenkoms geteken het.
Die sybokhaarbedryf toon goeie groei 02.10.2025 1:26
Pieter Moller berig oor die goeie groei wat die sybokhaarbedryf van Suid-Afrika toon in die laaste jaar.
Die uitdagings van bek-en-klouseer en hoe die RPO dit wil aanspreek 30.09.2025 1:52
Pieter Moller berig oor die uitdagings en die nadraai van bek-en-klouseer en hoe die RPO dit nasionaal wil aanspreek.
Beter tegnieke en tegnologie in die varkbedryf is goeie nuus vir produsente 29.09.2025 1:55
Goeie nuus vir die varkbedryf is die beter tegnieke en tegnologie in die teling van varke, Pieter Moller berig daaroor.
Daar is goeie nuus vir suiwelprodusente in die internasionale markte 29.09.2025 1:01
Pieter Moller berig oor 'n stukkie goeie nuus vir suiwelprodusente op die internasionale markte.
Stockman School conference to be held in Free State next month 26.09.2025 0:58
Pieter Moller reports on the popular Stockman School conference to be held in the Free State next month.
Pieter Moller gesels met 'n landbouleier in Viljoenskroon oor die plaaslike skool 25.09.2025 3:45
Pieter Moller gesels met 'n landbouleier in Viljoenskroon wat vertel hoe die landbouers daar die plaaslike skool ondersteun met projekte.
Pieter Moller gesels met 'n kundige oor die vordering met die bek-en-klouseer uitbreking 23.09.2025 2:42
Pieter Moller gesels op 'n landbou inligtingsdag met 'n kundige op die gebied van bek-en-klouseer en hy gee sy mening oor die jongste vordering wat gemaak word.
Die hoenderbedryf se maatreëls om voelgriep hok te slaan 22.09.2025 0:54
Pieter Möller berig oor voëlgriep en die hoenderbedryf se maatreëls om dit hok te slaan.
Groot jaarlikse landbou inligtingsdag in Noordwes gehou 22.09.2025 1:42
Pieter Möller gesels met een van die organiseerders van 'n groot jaarlikse landbou inligtingsdag in Noordwes.
Wildboere verloor inkomste as gevolg van die staat se laat uitreiking van jagkwotas 19.09.2025 1:06
Pieter Moller berig oor wildboere wat inkomste verloor as gevolg van die staat se laat uitreiking van jagkwotas.
Oorsig oor suiwelbedryf en ook in-en uitvoere 18.09.2025 2:02
Pieter Moller berig oor kleinhandel verkope in die suiwelbedryf en 'n gee ook 'n oorsig van in-en uitvoere.
Bob Hobson from the SA Wagyu Breeder's Society talks about the Wagyu breed. 16.09.2025 3:25
At the annual SA Wagyu Breeder's Society's gala dinner and national auction, Pieter Moller spoke to the President of the organization, Bob Hobson.
Voorkoming van brusellose 15.09.2025 2:36
Pieter Möller berig oor die voorkoming van brusellose, wat weer sterk onder die soeklig kom, ná die uitbreek van ander epidemies in die veebedryf.
Bekende suiwelmaatskappye vier 30ste herdenking 15.09.2025 0:58
Pieter Möller berig oor een van Suid-Afrika se bekendste suiwelmaatskappye wat onlangs hul 30ste herdenking gevier het.
Daar is 'n interessante nuwe kompetisie vir wolprodusente in die Suid-Vrystaat 12.09.2025 1:03
Pieter Moller berig oor 'n interessante nuwe kompetisie vir wolprodusente wat in die Suid-Vrystaat afgeskop het.
Bek-en-klouseer raak ook die wildbedryf en jagters word gemaan om die regte protokolle te volg. 11.09.2025 1:56
Pieter Moller berig dat Bek-en-Klouseer ook die wildbedryf raak en jagters word gemaan om die regte protokolle te volg.
Voerkripbestuur op ekstensiewe plase is 'n gewilde onderwerp deesdae. 09.09.2025 1:37
Pieter Moller berig oor 'n onderwerp wat deesdae baie bespreek word in landboukringe, veral Sentraal Suid-Afrika, naamlik "Voerkripbestuur op ekstensiewe plase".
'n Groot eer het SA te beurt geval met 'n internasionale kongres wat hier aangebied gaan word. 08.09.2025 3:04
Pieter Moller berig oor 'n groot eer wat Suid-Afrika te beurt geval het met 'n internasionale kongres wat in ons land aangebied gaan word.
Interessante internasionale statistiek oor die bokbedryf bekendgemaak. 08.09.2025 1:06
Pieter Moller berig oor interessante internasionale statistiek wat bekend gemaak is oor die bokbedryf.
Pieter Moller berig oor 'n nuwe aanstelling. 05.09.2025 0:46
Pieter Moller berig oor 'n nuwe aanstelling as Uitvoerende Hoof in die SA Varkprodusente vereniging.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.