OFM
Pieter Möller - Landbou Insetsels
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Die Afrino skaapras vergader binnekort in Noord-Kaap. 04.09.2025 1:16
Pieter Moller berig oor die Afrino skaapras wat binnekort in die Noord-Kaap vergader.
Dr Johnny van der Merwe gee die jongste vleispryse en tendense. 03.09.2025 6:46
Dr Johnny van der Merwe gee die jongste vleispryse en tendense in die bedryf.
Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte. 03.09.2025 5:15
Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte en vergelyk oudergewoonte die rand/dollar wisselkoers.
'n Merino-teler in die Vrystaat bereik 'n groot mylpaal met die skaapras. 02.09.2025 2:03
Pieter Moller gesels met 'n bekende merino-teler in die Vrystaat wat 'n groot mylpaal bereik hierdie week met die skaapras.
Landelike beveiliging in Sentraal SA met die fokus op die Noordwes Provinsie. 01.09.2025 2:26
Pieter Moller berig oor landelike beveiliging in Sentraal SA en fokus op die Noordwes Provinsie.
Die Suiwelbedryf begin met 'n nuwe bemarkingsveldtog op televisie. 01.09.2025 1:02
Pieter Moller berig oor die Suiwelbedryf wat begin het met 'n nuwe bemarkingsveldtog op televisie.
Charl Saunderson se weeklikse praatjie "Kom ons praat weer bietjie boer". 29.08.2025 3:30
Charl Saunderson se weeklikse praatjie "Kom ons praat weer bietjie boer".
'n Groot eer vir SA met die aanwysing van 'n Uitvoerende Raad vir 'n wereld landbou-organisasie. 29.08.2025 0:50
Pieter Moller berig oor 'n groot eer wat Suid-Afrika te beurt geval het met die aanwysing van 'n Uitvoerende Raad vir 'n wereld landbou-organisasie.
Presisieboerdery is 'n baie gewilde konsep.Josey Hendrikz vertel meer daaroor. 28.08.2025 4:06
Presisieboerdery is 'n konsep wat die laaste paar jaar baie gewild geword het onder produsente. Pieter Moller gesels met 'n spesialis op die gebied, Josey Hendrikz.
Dr Johnny van der Merwe gee die jongste vleispryse en tendense in die bedryf. 27.08.2025 6:05
Dr Johnny van der Merwe gee die jongste vleispryse en tendense in die bedryf.
Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte. 27.08.2025 4:35
Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.
Bennie van Zyl, Uitvoerende hoof van TLU SA gesels by die Vivo Boerebemarkingsdag. 26.08.2025 4:56
Pieter Moller gesels by die Vivo Boerebemarkingsdag met die Uitvoerende Hoof van TLU SA oor die huidige uitdagings wat boere moet trotseer.
Vivo Boerebemarkingsdag 25.08.2025 2:55
Pieter Möller gesels met die voorsitter van die grootste Agri Expo in die noordelike provinsies, waar verskaffers en landbouers uit Sentraal Suid-Afrika ook besoek aflê.
Aanstelling in die vleisbedryf 25.08.2025 0:54
Pieter Möller berig oor 'n nuwe aanstelling in die vleisbedryf.
Asluiting van Agri Wes-Kaap jaarkongres 22.08.2025 1:41
Pieter Möller het by die afsluiting van Agri Wes-Kaap se jaarkongres met die Uitvoerende Hoof van die organisasie gesels.
Agri Wes-Kaap president vertel oor jaarkongres 21.08.2025 1:15
Pieter Möller gesels met die President van Agri Wes-Kaap na afloop van dié organisasie se jaarkongres verlede week.
Dr Johnny van der Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte. 20.08.2025 5:18
Dr Johnny van der Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.
Dr Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en tendense in die bedryf. 20.08.2025 5:18
Dr Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en tendense in die bedryf.
Lourensa Eckard gesels met Prof Piet Croucamp. 19.08.2025 3:12
Lourensa Eckard gesels met Prof Piet Croucamp tydens 'n paneelbespreking op die Agri Wes-Kaap kongres.
Minister John Steenhuisen positief oor landbou. 18.08.2025 1:02
Die Minister van Landbou, John Steenhuisen het onlangs aangedui dat hy baie positief is oor Landbou in Suid-Afrika en dat daar daagliks gewerk word om toestande te verbeter.
Rooivleis Bedryfsdienste ondersteun predasie of ongedierte bestuur. 18.08.2025 1:09
Pieter Moller berig oor die Rooivleis Bedryfsdienste wat bekend gemaak het dat hulle befondsing ondersteun vir predasie of ongedierte bestuur.
Agri Wes-Kaap kongres: Jaco Minnaar 15.08.2025 2:05
Pieter Möller gesels by Agri Wes-Kaap se kongres met AgriSA president, Jaco Minnaar…
Landelike veiligheid in Vrystaat 14.08.2025 3:00
Pieter Möller berig oor die uitdagings van misdaad en hoe sake van landelike veiligheid in Sentraal SA tans staan. Vandag is die fokus op die Vrystaat…
Wet op Vergoeding en Beroepsbeserings 12.08.2025 4:44
Pieter Möller praat met 'n kundige, wat landbouers ondersteun op die gebied van die Wet op Vergoeding en Beroepsbeserings se werking, voordele en uitdagings.
Brangus beestelersgenootskap tegniese adviseur 11.08.2025 3:25
Pieter Möller gesels met die Brangus beestelersgenootskap se tegniese adviseur tydens die Brangus ras se 40ste herdenking.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.