OFM
Pieter Möller - Landbou Insetsels
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Goeie nuus vir verbruikers van rooivleis na navorsing 17.11.2025 0:53
Pieter Moller berig oor goeie nuus vir verbruikers van rooivleis, nadat navorsing toon dat belangrike eienskappe in die produk voorkom.
Pieter Moller gesels met Suid-Afrika se nuutverkose 2025 beesboer van die jaar 17.11.2025 2:19
Pieter Moller gesels met Suid-Afrika se 2025 besboer van die jaar, nadat hy aangewys is as wenner tydens 'n geleentheid in Gauteng.
Melk SA het syfers bekend gemaak wat 'n geringe opwaartse kurwe toon in verkope 14.11.2025 1:17
Pieter Moller berig oor Melk SA wat syfers bekend gemaak het oor 'n geringe opwaartse kurwe in die verkoop van melkprodukte.
Pieter Moller berig oor kenners wat produsente aanmoedig om biologiese gewasbeskerming toe te pas 13.11.2025 2:12
Pieter Moller berig oor kenners wat produsente aanmoedig om biologiese gewasbeskerming toe te pas.
Pieter Moller berig oor 'n nuwe toep of "app" om sprinkaanswerms te monitor 11.11.2025 2:48
Pieter Moller berig oor 'n nuwe toep of "app" wat ontwikkel is om sprinkaanswerms en hulle bewegings te monitor.
Internasionale navorsing en studies bevind dat daar ander gebruike vir soutbos is 10.11.2025 1:27
Pieter Moller berig oor die alternatiewe gebruik van soutbos, na deeglike internasionale navorsing en studies.
Melk SA berig dat SA se suiwelproduksie by 'n kruispad te staan gekom het 10.11.2025 1:08
Pieter Moller berig oor die suiwelbedryf in SA, wat volgens 'n verklaring van Melk SA by 'n kruispad gekom het.
Pieter Moller berig oor 'n nuwe tandepasta wat van diereprodukte gemaak word 07.11.2025 0:46
Pieter Moller berig oor 'n nuwe tandepasta wat van diereprodukte gemaak word.
Goeie nuus vir verbruikers nadat die jongste voedselprys inflasie syfers bekend gemaak is 06.11.2025 2:16
Pieter Moller berig oor goeie nuus vir verbruikers nadat die jongste voedselprys inflasie syfers bekend gemaak is.
Graan SA spreek vordering en kwessies in graanbedryf aan 04.11.2025 1:45
Pieter Möller berig oor Graan SA, wat in 'n verklaring die vordering en kwessies in die koringbedryf aanspreek.
Daar is 'n interessante studie oor rooivleis wat bekend gemaak is 03.11.2025 1:00
Pieter Moller berig oor 'n interessante studie van rooivleis wat goeie nuus is vir produsente wereldwyd.
Daar is 'n lewenskoste verslag oor suiwelproduksie bekend gemaak 03.11.2025 1:43
Daar is 'n lewenskoste verslag oor suiwelproduksiewat onlangs bekend gemaak is, Pieter Moller berig daaroor.
Die Braford beestelersgenootskap spog met merkbare groei 30.10.2025 1:47
Pieter Moller berig oor die Braford beestelersgenootskap wat spog met merkbare groei in die afgelope jaar.
'n Jong boer en entrepreneur uit die Oos-Vrystaat het met 'n interessante konsep vorendag gekom 28.10.2025 2:38
Pieter Moller gesels met 'n jongboer en entrepreneur uit die Oos-Vrystaat wat met 'n interessante konsep vorendag gekom het om mede-boere te ondersteun.
Cobus van Coller gee 'n oorsig van landbou toestande in die Noord-Vrystaat 27.10.2025 2:58
Pieter Moller gesels met 'n landbouleier in die Viljoenskroon distrik, Cobus van Coller, hy gee 'n oorsig van landbou toestande in die Noord-Vrystaat.
Die omstrede minerale konsepwet is tans onder bespreking 27.10.2025 0:59
Pieter Moller berig oor die omstrede minerale konsepwet wat tans onder bespreking is.
Suiwelmarkte se projeksies is bekend gemaak. 24.10.2025 1:14
Pieter Moller berig oor die groei vir suiwel wêreldmarkte se projeksies wat bekendgemaak is.
Die skoolhoof van Hoerskool Trio in Kroonstad gesels oor hul landbou aktiwiteite 23.10.2025 2:52
Pieter Moller gesels met die skoolhoof van Hoerskool Trio in Kroonstad oor hulle landbou aktiwiteite.
Seisoenale oorsig van die Suid-Afrikaanse wolskeersel 21.10.2025 1:32
Pieter Moller berig oor die seisoenale oorsig van die Suid-Afrikaanse wolskeersel.
Melk SA bekyk die suiwelbedryf se produksieprestasie 16.10.2025 1:43
Pieter Moller berig oor Melk SA wat die suiwelbedryf se produksieprestasie in oenskou geneem het.
Daar is 'n verband tussen Landbou en Toerisme vertel 'n jongboer en entrepreneur 14.10.2025 2:18
Pieter Moller gesels met 'n jongboer en entrepreneur uit die Oos-Vrystaat en hy vertel oor die verband tussen Landbou en Toerisme.
Molatek vier vanjaar sy 40ste bestaansjaar 13.10.2025 4:16
'n Bekende landbou maatskappy vier vanjaar sy 40ste bestaansjaar. Pieter Moller het gaan besoek afle in Malelane en gesels met die Uitvoerende Hoof van die maatskappy oor hoogtepunte die afgelope 4 dekades.
Daar vind eersdaags 'n gewilde jaarlikse boeredag in die Noord-Kaap plaas 13.10.2025 0:57
Pieter Moller berig oor 'n gewilde, jaarlikse boeredag wat binnekort plaasvind in die Noord-Kaap.
Internasionale uitbrekings van Salmonella as gevolg van rou melk 10.10.2025 1:03
Pieter Moller berig oor internasionale syfers wat bekend gemaak is oor die uitbreek en gevolge van die siekte Salmonella, afkomstig van rou melk.
Hans-Jurie Moolman gesels oor die Wet op Onteiening - Deel 3 09.10.2025 3:23
Pieter Moller gesels met die regskundige Hans-Jurie Moolman, oor die Wet op Onteiening sonder vergoeding.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.