RSG
Opskud
‘n Opvoedkundige reeks, wat die voorskoolse kind speel-speel leer hoe om hom- of haarself te handhaaf. Deur middel van rympies en liedjies, leer die kind vaardighede wat hom of haar op ‘n persoonlike vlak toerus. Kinders leer op ‘n informele manier praktiese maniere om verantwoordelikheid te aanvaar in hulle lewe.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Opskud 11 November 2022 11.11.2022 9:57
Die geitjie wat wou sing.
Opskud 9 November 2022 09.11.2022 9:59
Koning Midas.
Opskud 7 November 2022 07.11.2022 9:59
Die visserman en die vis.
Opskud 4 November 2022 04.11.2022 9:44
Apie leer 'n les.
Opskud 26 Oktober 2022 26.10.2022 10:22
Hoe maak jy die sop?
Opskud 24 Oktober 2022 24.10.2022 9:56
Klip-sop.
Opskud 21 Oktober 2022 21.10.2022 10:25
Aspoestertjie.
Opskud 19 Oktober 2022 19.10.2022 10:15
Die koning se nuwe klere.
Opskud 17 Oktober 2022 17.10.2022 11:07
Rooikappie.
Opskud 14 Oktober 2022 14.10.2022 10:06
Die vier hasies.
Opskud 12 Oktober 2022 12.10.2022 10:05
Die leeu en die apie.
Opskud 10 Oktober 2022 10.10.2022 10:01
Haas en skilpad se resies.
Opskud 7 Oktober 2022 07.10.2022 10:01
Ansie se rooi skoene.
Opskud 5 Oktober 2022 05.10.2022 9:58
Die diere hou konsert.
Opskud 3 Oktober 2022 03.10.2022 9:59
'n Heerlike lentedag.
Opskud 30 September 2022 30.09.2022 9:55
Die onbeholpe seun.
Opskud 28 September 2022 28.09.2022 10:02
Vlêrmuise.
Opskud 26 September 2022 26.09.2022 10:00
Maak vir my skoene.
Opskud 23 September 2022 23.09.2022 10:02
Die laggende huis.
Opskud 21 September 2022 21.09.2022 10:03
Ongehoorsame Jan se avontuur.
Opskud 19 September 2022 19.09.2022 10:00
Hierdie keer laat Leeu hom nie weer vang deur een van Jakkals se skelmstreke nie.
Opskud 16 September 2022 16.09.2022 10:02
Skelm Jakkals flous Leeu.
Opskud 14 September 2022 14.09.2022 9:58
Louise se vakansie.
Opskud 12 September 2022 12.09.2022 9:59
Die koning se harp.
Opskud 9 September 2022 09.09.2022 9:56
Tromme, tromme, tromme!
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.