RSG
Naweekaktueel
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
31 Jan 2015 31.01.2015 2:40
Die skepper van verskeie Afrikaanse kinderliedjies, Betty Misheiker, is vandeesweek in die ouderdom van 96 in Jersusalem oorlede. Misheiker is wys geloof vir haar liedjies soos ALMAL DRA 'N JAS, DIE DAPPER MUIS en DIE EENSAME KROKODIL. Sy het ook verskeie SAUK radiosdramas die lig laat sien.
31 Jan 2015 31.01.2015 4:44
Die sangeres Carike Keuzenkamp sê sy beskou Betty Misheiker se Afrikaanse kinderliedjies as Africana.
24 Jan 2015 24.01.2015 6:08
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
17 Jan 2015 17.01.2015 4:09
Omgewingsbewustes sê die mens het te afhanklik geraak van die gebruik van chemiese middels om van lastige gediertes soos knaagdiere ontslae te raak. Dit veroorsaak eintlik die uitwissing van natuurlike vyande, soos uile. Wanneer 'n uil 'n vergiftigde rot of muis eet, vrek dit ook. Hoe minder predatore daar is, hoe groter sal die probleem van uitheemse knaagdiere in stede en huishoudings word. Vero...
17 Jan 2015 17.01.2015 2:47
Die onlangse aanvalle deur Boko Haram in Nigerië is van die mees geweldadige sedert die militante groep ses jaar gelede die land ingesypel het. Die land se weermag word daarvan beskuldig dat hy nie in staat is om die aanvalle te keer nie, maar die soldate sê Boko Haram is beter toegerus as hulle. Intussen is daar vrae oor hoekom Afrika en die internasionale gemeenskap skynbaar ongeërg is oor die g...
17 Jan 2015 17.01.2015 7:21
Wessel Pretorius het die jongste nuus.
10 Jan 10.01.2015 3:39
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
3 Jan 03.01.2015 4:56
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
27 Dec 2014 27.12.2014 5:10
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
20 Dec 2014 20.12.2014 8:58
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
20 Dec 2014 20.12.2014 4:10
Suid-Afrikaners en Iere is vandeesweek week geskok deur die raaiselagtige dood van 'n Suid-Afrikaanse egpaar in Ierland. Daar word berig dat die egpaar, Cornelius Billing en Angie Booysen-Billing, tydens 'n stryery mekaar met 'n mes gesteek het. Albei is aan hulle wonde dood. Angie se ma, Mossie Billing, sê hulle probeer nou om die twee dogtertjies, die vierjarige Pamela en die tweejarige Corne, n...
13 Dec 2014 13.12.2014 6:05
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
6 Dec 2014 06.12.2014 5:08
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
29 Nov 2014 29.11.2014 4:59
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
22 Nov 2014 22.11.2014 6:28
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
15 Nov 2014 15.11.2014 7:55
Die vervaardigers van die plaaslike rolprent, Leading Lady, het vandeesweek gehoor dat die fliek aanstaande jaar, tydens die somervakansie, in die VSA versprei sal word. Die groot nuus kom nadat hulle tot uiterstes moes gaan om figuurlik die groot berg met die Hollywood-teken op, uit te klim. Die tog het hulle kredietkaartlimiete tot die uiterste beproef! Die regisseur, Henk Pretorius, moes ook he...
15 Nov 2014 15.11.2014 7:35
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
8 Nov 2014 08.11.2014 5:50
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
1 Nov 2014 01.11.2014 4:59
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
25 Oct 2014 25.10.2014 8:45
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
18 Oct 2014 18.10.2014 4:12
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
18 Oct 2014 18.10.2014 2:30
Oscar Pistorius moet tronk toe gaan. Dit is die mening van die uitvoerende hoof van die QuadPara-vereniging van Suid-Afrika, Ari Seirlis. Hy het die mening in 'n artikel in die aanlyntydskrif, The Daily Maverick, uitgespreek. Hy sê onder andere dat baie gestremdes verkies om soos ander mense behandel te word.
11 Oct 2014 11.10.2014 5:51
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
4 Oct 2014 04.10.2014 6:59
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
27 Sep 2014 27.09.2014 5:20
Wessel Pretorius het die jongste motornuus.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.