RSG
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.rsg.co.za
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Monitor 05.11.2015 19:04
Wit-wees. Afrikaans. Afrikaners. Dit is die oorhoofse tema van 'n reeks gesprekke vandag by die Mapungubwe-instituut vir strategiese nadenke (Mistra) in Johannesburg. Die regte van die wit werkersklas, ekonomiese transformasie en Afrikaners se intellektuele tradisies kom onder meer onder die loep. Ivor Price en Anita Visser praat hieroor met professore Christi van der Westhuizen en Hein Willemse v...
Monitor 05.11.2015 3:57
Wat is wit bevoorregting? Die onderwerp word vanoggend in Johannesburg deurgetrap deur kundiges. Die organiseerder, dr. Hester du Plessis van die Mapungubwe Instituut vir Strategiese Besinning (Mistra), sê die doel is om die groep deel te maak van die maatskaplike kohesie in die land.
Monitor 05.11.2015 4:36
Mary Burton is 'n Argentyn, wat met 'n Suid-Afrikaner getrou het, en in 1965 betrokke geraak het by die Black Sash nadat haar werk in sopkombuise in arm gebiede nie meer genoeg was nie. Sy móes betrokke raak. Sy was dan ook van 1986 af tot 1990 president van die Black Sash. Náa die 1994-verkiesing is sy verkies tot een van net 17 mense om op die Waarheid- en Versoeningskommissie te dien. Anita Vis...
Monitor 05.11.2015 3:15
Meer as R30-miljard word elke jaar verloor weens Suid-Afrikaners wat nie kan werk nie as gevolg van geestesiektes. Die woordvoerder van die PROGRAMME FOR IMPROVING MENTAL HEALTHCARE (PRIME), Maggie Marx, sê die regering bestee slegs R500-miljoen aan geestegesondheidsorg.
November is bewustheidsmaand vir mense wat leef met gestremdhede. Die doel is om die kollig op kwessies te plaas wat mense met gestremdhede raak. Suid.. 04.11.2015 4:23
November is bewustheidsmaand vir mense wat leef met gestremdhede. Die doel is om die kollig op kwessies te plaas wat mense met gestremdhede raak. Suid-Afrikaanse wetgewing sê almal het die reg tot kwaliteitonderwys. Hoekom dan, sit soveel kinders wat lewe met gestremdhede, steeds by die huis? Joan-Marie Verhoef doen verslag.
Australiese navorsers het vroeër vanjaar ultraklanktegnologie suksesvol op muise gebruik om plaak te verwyder, wat in hulle brein saampak en hull.. 04.11.2015 2:44
Australiese navorsers het vroeër vanjaar ultraklanktegnologie suksesvol op muise gebruik om plaak te verwyder, wat in hulle brein saampak en hulle geheue aantas. Hulle kon daarna weer onthou. Die hoof van Psigiatrie aan die Universiteit van Stellenbosch, dr. Felix Potocnik, sê dis nog te vroeg om te sê of dit Alzheimerpasiënte sal kan help.
E-tolrekeninge dalk onwettig 03.11.2015 1:52
E-tolrekeninge dalk onwettig
Nasionale maand vir bewustheid oor gestremdhede 03.11.2015 6:06
Nasionale maand vir bewustheid oor gestremdhede
Bleikmiddel help nie teen outisme - Kenner 03.11.2015 2:33
Bleikmiddel help nie teen outisme - Kenner
Monitor 03.11.2015 12:01
Verskraal Diane Kohler-Barnard se skorsing nie die openbare diskoers nie? Is dit 'n oorreaksie wat die vryheid van ons spraak bedreig? Deelnemers aan vanoggend se debat is die politieke ontleders Harald Pakendorf en Max du Preez.
Robotiese sjirurgie vir nierkankerpasiënte 02.11.2015 4:17
Robotiese sjirurgie vir nierkankerpasiënte
Sweepslag 30 Oktober 2015 30.10.2015 6:20
Sweepslag 30 Oktober 2015
Entrepreneurs bied hoop 29.10.2015 5:24
Entrepreneurs bied hoop
Beplan vir loopbane wat nog nie bestaan nie 29.10.2015 3:59
Beplan vir loopbane wat nog nie bestaan nie
Water uit lug onttrek 29.10.2015 2:32
Water uit lug onttrek
Kan rooivleis kanker veroorsaak? - 2 28.10.2015 2:27
Kan rooivleis kanker veroorsaak? - 2
Kan rooivleis kanker veroorsaak? - 1 28.10.2015 3:07
Kan rooivleis kanker veroorsaak? - 1
Hilltopping 26.10.2015 2:56
Hilltopping
Boervroue was graffiti-kunstenaars? 26.10.2015 8:57
Boervroue was graffiti-kunstenaars?
Sweepslag 23 Oktober 2015 23.10.2015 10:21
Sweepslag 23 Oktober 2015
Studentebetogings 23.10.2015 6:58
Studentebetogings
Kan iemand sy of haar seksuele oriëntasie verander? 21.10.2015 5:39
Kan iemand sy of haar seksuele oriëntasie verander?
Studiegeld onbekostigbaar vir talle studente 21.10.2015 2:23
Studiegeld onbekostigbaar vir talle studente
Dosente steun studente 21.10.2015 4:32
Dosente steun studente
Youthzones 20.10.2015 5:13
Youthzones
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.