Anton
Mierspoortjies
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Die plat berg van Afrikanaland 01.09.2024 13:21
Oom Jan bereik Afrikana land. Maar sy avontuur begin met baie meer aksie as wat jy verwag het.
Iets val uit die vliegtuig 29.08.2024 11:21
Stompie en Stertjie sien iets uit die vliegtuig val net toe die son sak. Sal hulle kan uitvind wat dit is?
Wagter ontmoet vir Petunia 27.08.2024 9:19
Wagter ontmoet 'n hond in die stad en luister na 'n avontuur wat sy gehad het
Die Japanese nija wesel 25.08.2024 14:20
Tant Miems kry 'n diertjie wat die plaas kan oppslas terwyl hulle weg is. Maar die jakkalse het ander planne
Die klipkatte van Egiptanië (deel 3) 23.08.2024 7:56
Vandag maak oom Jan se storie klaar. Dink julle hy het die skat gekry?
Die klipkatte van Egiptanië (deel 2) 22.08.2024 8:36
Die tweede gedeelte van oom Jan die seevaarder se storie. Wat gebeur alles in die driehoek huise?
Die klipkatte van Egiptanië 21.08.2024 9:10
Oom Jan die seevaarder wil die wêreld gaan verken. Wat sal hy alles ontdek?
Waar is die water heen 18.08.2024 12:19
Die wilde diere se gunsteling stroom het ophou vloei. Waar is die water heen?
Die sneeuman 15.08.2024 8:34
Die pikkewyne ontmoet 'n sneeuman wat begin smelt. Sal hulle hom veilig op 'n koue plek kan kry?
Willie se tjoepie 13.08.2024 8:36
Willie gaan see toe met sy gunsteling tjoepie. Maar O gats die tjoepie waai weg. Sal hulle mekaar ooit weer sien?
Die bessies by die reënboog 11.08.2024 10:05
Twee vlakvartjies stry vreeslik en hulle Pappa stuur hulle na die reënboog om vliegbessies te gaan haal. Dink julle hulle kan die plek kry waar die reënboog begin?
Resies op die plaas 08.08.2024 8:41
Hier gebeur 'n onverwagse resies op die plaas. Wie gaan wen?
Kom ons gaan maan toe 07.08.2024 8:31
Koning Leeu wil maan toe gaan om te gaan uitvind of dit regtig van kaas gemaa is. Hoe sal hy daar kom?
So begin 'n plaas 04.08.2024 9:08
Boer Stefaans wou 'n plaas bou wat baie min werk nodig het maar steeds al die diere wat daar woon.. Sal sy plan kan werk?
Die verjaarsdag verrassing 02.08.2024 10:40
Strikkie en Stompie gaan vir Stertjie verras op sy verjaarsdag. Maar oo gats.... Alles gaan nie volgends plan nie
Die windsprinkane 31.07.2024 9:27
Die diere van die bosveld hoor van die wind sprinkane wat oppad is. Dit is vreeslik want die sprinkane eet alles op. Is daar 'n manier om hulle te stop?
Olimpiese spele op die plaas 29.07.2024 9:59
Boer Stefaans se mak meerkat wil vir almal wys hoe goed hy is. Sal hy elke item kan wen?
Die onderwater wonderwêreld (deel 2) 27.07.2024 14:34
Die pikkewyne doen hulle beste om die wonderwêreld te red. Sal hulle dit reg kry?
Die onderwater wonderwêreld (deel 1) 25.07.2024 13:03
Pikkie lees van 'n onderwater wonderwêreld maar is nie seker of daar regtig so plek kan wees nie. Tot hy iemand raakloop wat hom wys in die regte rigting.
Waar is Skillie se dop? 23.07.2024 9:17
Arme ou Skilile het sy dop verloor. Waar sal hy dit tog vind?
Die swart gevaar 21.07.2024 13:29
Die jakkalse is terug om hoenders te vang en hulle het 'n gevaarlike gedierte saam gebring. Sal die hoenders veilig wees?
Avontuur na die wolke 18.07.2024 10:34
Die drie aapies beland in 'n woeste storm wat hulle op 'n groot avontuur stuur. Maar O gats, wie agtervolg hulle?
Die Woestynkrokodil 16.07.2024 7:15
Die woestyn is besig om uit te loop in die see. Wie sal al die diere kan red?
Gevaar uit die diep see 14.07.2024 10:48
'n Masiewe storm bring gevaar uit die diepste van die see. Sal die see diertjies hulself kan beskerm?
Bobbejaan is die beste 12.07.2024 10:36
Arme bobbejaan word heeltemal mis verstaan. Die diere dink hy is bang vir niks.... Maar is hy?
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.