Anton
Mierspoortjies
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Die seemonster 29.10.2024 10:20
Die Otters en die pikkewyne kyk wie kan die skrikwekkendste seemonster bou. Wie sal dit kan reg kry?
Koning Kong 27.10.2024 10:03
Boer Stefaans help om die reuse Kong Kong terug in sy hok kry
Die vriendelike wind 24.10.2024 9:31
Die vriendelike wind het verdwyn met elke stryery onder die diere van die oerwoud. So het die swart mis vol vlermuise die oerwoud oorval. Wie sal hulle kan help?
Die vlieënde eiland 22.10.2024 15:28
Seerower seekat gaan soek na die vlieënde eiland met baie skatte daarop. Maar daar skuil 'n gevaarlike gedierte daarop. Sal hy die eiland vind?
Wat eet ons vandag? 20.10.2024 10:53
Al die diere bring hulle gunsteling kos? Wie eet die lekkerste?
Vloed in die huis 17.10.2024 11:54
Kan 'n kraan wat oop vergeet word 'n hele huis laat vloed?
Die pikkewyne gaan op safari 15.10.2024 12:49
Twee pikkewyne besoek die wildtuin, maar O gats! Hier kom 'n onverwagse avontuur!
Skilpad se droom 13.10.2024 10:06
Skilpad het 'n droom wat nie klink of dit waar kan word nie. Dink julle hy moet 'n ander droom kry?
Die bose boskatjie 10.10.2024 11:21
Ouma Petunia se koekies word gesteel deur 'n stoute bobbejaan. Wie sal haar kan help om dit weer te kry?
Oom Jan vind fossiele 08.10.2024 9:17
Oom Jan se avonture in Afrikanaland is nog lank nie klaar nie. Hy vind nog gevaarlike maar wonderlike diere
Die manjefieke dier 06.10.2024 11:02
Luister hoe oom Jan leer dat die diere wat ons sien is eintlik meer werd as al die goud in die wêreld. #diere
Wie sal my maatjie wees? 03.10.2024 8:37
Arme paddatjie wil graag maatjies hê. Maar waar sal hy hulle kry?
Die vreemde leeu 01.10.2024 10:19
Die diere in die wildtuin gewaar 'n vreemde leeu wat baie slim lyk. Wat dink julle kan 'n leeu so slim laat lyk?
Die lokval 29.09.2024 9:51
Die plaasdiere beland in 'n lokval en word gesteel. Sal hulle weer die huis kan vind?
Roep die Somerbeer 26.09.2024 11:42
Die Winterwolwe pla die diere van die oerwoud. Wie gaan die Somerbeer kan vind?
Die spesiale geskenk 22.09.2024 12:11
Boer Stefaans koop vir Tant Miems 'n baie spesiale geskenk. Maar ooo gats! Hier kom 'n groot gemors!
Koning Leeu en kraai 19.09.2024 10:24
Kraai kom kuier by Koning Leeu. Maar O gats! Toe die gebeur 'n vreemde ding!
Die gevaarlike eksperiment 17.09.2024 10:25
Die drie aapies bring iets baie gevaarlik skool toe vir hulle eksperiment. Wat kan dit wees?
Die bliksoldaat 15.09.2024 8:53
Biksie lees van 'n bliksoldaat en dink dadelik daar is een wat in sy skoolsaal wegkruip
Dinosourus dieretuin 13.09.2024 13:10
Alice en Kerneels gaan saam hulle ouers na die beste dieretuin in die hele wêreld! Wat gaan hulle daar sien?
Die yster vis 11.09.2024 10:27
Twee pikkewyne vlug weg van 'n luiperdrob en beland in 'n vreemde ding. Is hulle dalk in groter gevaar?
Wie steel die eiers? 09.09.2024 10:11
Alice kom kuier by haar ouma, Tant Miems, om iets te help vang wat die hoenders se eiers steel. Wat kan dit wees?
Die begin van rugby 07.09.2024 12:25
Luister na waar die Springbokke begin rugby speel het #springbok #stories
Die donker gat 05.09.2024 8:38
Drie apies wil gaan kyk na die diep donker gat in die woud. Maar dit is glad nie so veilig soos hulle gedink het nie
Gevaar in die rotspoel 03.09.2024 9:16
Tjommie die vissie en sy maatjies speel in 'n rotspoel. Maar O gats! Hier kom 'n gevaar.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.