Anton
Mierspoortjies
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Red die kinders 09.01.2025 11:04
Op 'n skool uitstappie see toe breek 'n storm uit en stel die kinders in gevaar. Wie sal hulle red?
Die wol olifante 06.01.2025 12:57
Die wol olifante breek uit en maak amok in die woud! Iemand gaan roep asb vir Koning Leeu om ons te help
Wie kan Koning Leeu laat lag? 02.01.2025 10:39
As Koning Leeu nie gelukkig kan voel nie gaan hy al die diere uit die bosveld jaag! Wie sal hulle kan help?
Waar gaan die water heen? 30.12.2024 10:41
Die diere in die bosveld se water raak alles op. Wie sal dit alles vat?
Boer Stefaans bak 'n koek 26.12.2024 10:49
Julle! Boer Stefaans wil 'n koek bak wat niemand al ooit gesien het nie! Watter koek kan dit wees?
Die wyse manne 24.12.2024 13:24
Wyse manne sien 'n teken dat die grootste Koning ooit gekom het. Waar sal hulle hom kry?
Die woud van ongeplante pitte 20.12.2024 10:45
Daar is 'n woud waar ongeplante pitte groei. Dire apies Wil gaan kyk maar O gats! Daar is ook gevaar
Die groot vuur 18.12.2024 9:35
Daar is 'n groot vuur op die plaas. Wie sal dit kan blus?
Die werfsluipers 15.12.2024 12:32
Watter plaasdier kan oor die werf sluip sonder om gesien te word?
Waar is die speelgoed? 10.12.2024 7:13
Die speelgoed raak stuk-stuk weg. Wie kan hulle veilig hou?
Wat is in die boks? 05.12.2024 11:32
Iemand laai 'n persenteboks af in die wildtuin. Wie se geskenk is dit?
Ons gaan see toe 02.12.2024 11:24
Raai wat gebeur alles op Alice se eerste dag by die see!
Die dapper muis 29.11.2024 10:02
Pappa muis ruik lekker kos. Maar in sy pad is 10 katte. Sal hy die kos kan kry?
Grou laat die stof staan 26.11.2024 11:34
Tydens 'n groot droogte het die laaste druppel in die dam op gedroog? Watter plan sal hulle maak om weer water in die dam te kry?
Die fantastiese duik 24.11.2024 13:52
Alice en haar twee boeties hou 'n duik kompetisie vir die wilde diere. Wie gaan wen?
Die groot gly 22.11.2024 13:09
Ses wilde dier pak 'n groot gly aan. Maar O gats! Daar is gevaar! Sal hulle oorleef?
Stadsjaap se blomme 20.11.2024 12:17
Stadsjaap se blomme word gegaps deur Parkiepiet. Sal jy dit weer kan terug kry?
Alice en haar teddy 17.11.2024 8:45
Alice gaan kuier op die plaas. Maar O gats! Haar teddy doen vreemde dinge
Wie is op die maan? 15.11.2024 10:07
Die drie apies sien iemand op die maan en maak 'n plan om daardie iemand te red voor die maan verdwyn. Sal hulle dit reg kry?
Die vet veldmuis 13.11.2024 9:41
Die bosmuise trek veld toe omdat dit te gevaarlik is in die bos. Hulle loop 'n veldmuis raak en besluit om by hom te leer oor veiligheid in die veld.
Red die koraalrif 11.11.2024 10:02
'n Dolfyn versprei 'n waarskuwing van 'n groot gevaar wat kom om die koraalrif te vernietig. Wie sal hulle red?
Die groot resies 09.11.2024 15:15
Vier diere deel neem aan een grood wedren! Wie gaan wen?
Dinosourus op die plaas 06.11.2024 10:28
Boer Stefaans merk dat die grot na Dinosourusland oop is. Hier iewers is dalk 'n dinosourus wat sy skape op eet.
Die Tiermolle 03.11.2024 10:00
Koning Leeu hoor van die tiermolle waar hy die groot fontein wil soek. Sal hulle hom vang?
Die piesangfees 31.10.2024 8:05
Alice gaan saam haar Oupa piesangfees toe. Maar O gats! Koning Kong daag op. Wat gaan hy maak?
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.