Anton

Mierspoortjies

Kids AF ↓ 452 episodes

Afrikaanse kinderstories vir enige tyd. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!

Author

Anton

Category

Kids

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Jul 9, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Wat is in die seewierwoud? 21.03.2025

'n groot gevaar kom na die pikkiwyne. Wie sal hulle kan help?

Die vloed kom 18.03.2025

Boer Stefaans droom van 'n vloed. Maar sy buurmam dink hy is sommer laf.

Blink tande en kraaie 16.03.2025

Die Tandemuis probeer hulle blink tandehuise teen die kraaie beskerm. Maar O gats dit gaan rof!

Red vir Ouma 14.03.2025

Iemand se Ouma is in gevaar! Wie gaan haar red?

Die katjie in die oseaan 11.03.2025

Twee pikkewyne kry 'n katjie in die oseaan. Waar kom hy vandaan?

Floppie 1 11.03.2025

Somtyds word ek onderbreuk

Die lekkergoed hindernisbaan 08.03.2025

Alice en kerneels neem deel aan die lekkerste kompetisie. Sal hulle die lekkerste prys kan wen?

Oppassers van die woud 04.03.2025

Stompie en Stertjie leer iets by hulle Pappa wat in die oudste boek staan. Wat kan dit wees?

Red die diere kinders 02.03.2025

Wilddiewe is weer in die bosveld. Gaan hulle hierdie keer betrap word of gaan hulle diere kinders gevang kry?

Blou waatlemoene 26.02.2025

4 klein dinosourussies sluip weg om die lekkerste vrugte te gaan eet. Sal hulle veilig wees weg van hulle ouers?

Klein Alice die jakkalsvanger 23.02.2025

Alice kuier by Oupa en Ouma op die plaas en ontdek 'n wonderlike manier om jakkalse te vang.

Jakkalsies wat skyn 18.02.2025

Die sandluise kruip uit die donker 9m jakkalsies te pla. Maar daar is 'n manier om hulle weg te kry!

Watse hoenders? 15.02.2025

Boer Stefaans kry 'n nuwe tipe hoender. Maar dinge loop skeef.

'n Huis vir klein Kangoorie 11.02.2025

Klein Kangoorie kuier in Afrika maar het geen plek om te slaap nie. Waar sal sy 'n huis kry?

Glimlaggies op die plaas 09.02.2025

Die muise maak 'n plan om die plaasdiere weer gelukkig te kry nadat die jakkalse toegeslaan het. Wat dink julle is hulle plan?

Krokkie wou nie swem nie 04.02.2025

'n klein krokedil wou nie swem nie want vir hom was dit te moeilik? Sou iemand hom kon leer om te swem?

Die hartseer leeutjie 01.02.2025

Die klein leeutjie dink hy was te stout om huis toe te gaan. Wat het hy gedoen?

Hou die huis deurmekaar 29.01.2025

Die goggas geniet die deurmekaar huis, maar o gats! Vandag is opruim dag!

Hoekom is jy laat? 26.01.2025

Ou klein Galjoentjie is laat by see skool. Sal jy sy rede glo?

Waar is die wilde diere? 23.01.2025

Boer Stefaans vat vir wagter en haantjie om te gaan wilde dier kyk in die bosveld. Sal hulle enige diere sien?

Jaag hulle 21.01.2025

Wilddiewe daag op in die bosveld. Wie gaan hulle stop?

Kan hy vlieg? 19.01.2025

Die brachiosaurus se droom is om te vlieg. Kan hy dit reg kry?

Herbivore word jagters 16.01.2025

Al die groente en vrugte besluit hulle gaan nie meer op geëet word nie. Hoe gaan die herbivore nou kos kry?

Hoe kom ons by die see? 14.01.2025

Na 'n masiewe storm beland die pikkiwyne op 'n eienaardige plek. Waar is die see dan heen?

Die eerste skooldag 12.01.2025

Alice en astefaansie se eerste skooldag is vol reën! Gaan hulle betyds kan wees?

Listen to the Mierspoortjies podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.