Anton
Mierspoortjies
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Die grootste haai 06.06.2025 9:58
Kom ons luister wat gebeur met die megladon en boer Stefaans-hulle
Vloei riviere see toe? 03.06.2025 10:29
Boer Stefaans gaan see toe ry met 'n boot. Kan hy daar uit kom?
Wie se spoor is die? 31.05.2025 10:32
Die wilde diere kry 'n vreemde spoor in die bosveld? Wie se spoor kan dit wees?
Maoeter in die grot 27.05.2025 15:48
strikkie, Stompie en Stertjie gaan soek na 'n dier wat nog nooit ontdek was nie. Sal hulle een kan opspoor?
Dis koud donkie 25.05.2025 7:19
Wat soek 'n donkie in die bosveld? En dan kry hy nog koud ook. Luister en vind uit!
Leer by pikkewyne 21.05.2025 7:40
Wie bou die beste huise?
Die beste huis 18.05.2025 10:29
Muis gaan wys vir Kokkorot 'n huis. Kan dit regtig 'n lekker plek wees?
Die vervelige boek 14.05.2025 12:02
'n boek besluit eendag dat hy nie meer van sy storie hou nie. Kan 'n boek sy eie storie verander?
Die gespikkelde moeraspaddatjie 11.05.2025 10:31
Die gespikkelde moraspaddatjie broei uit en soek na sy Ma en Pa. Waar kan hulle wees?
Die onmoontlike kompetisie 08.05.2025 10:16
Stompie en Stertjie neem deel aan die moeilikste kompetisie om deel te kan word van die sirkus. Gaan hulle dit maak?
Nie weer die boek nie! 05.05.2025 9:54
Stompie spoor die gevaarlike boek op en teken iets wat gevaarliker is as swart pumas! Wie gaan hulle red?
Die ruimtevaarder 03.05.2025 11:24
Kieterkat wil graag die ruimte besoek. Maar hoe sal hy dit reg kry?
Liggies in die donker 29.04.2025 6:35
'n klein goggatjie sien 'n liggie in 'n wêreld vol donker. Wat gaan gebeur?
Oupa! Ek ken die storie 25.04.2025 12:54
Boer Stefaans kom met ietsie by di huis aan wat vir Alice bekend lyk. Wat kan dit wees?
VettieBoems 21.04.2025 9:38
Tant Miems wil perd ry in die Wildtuin. Gou-gou ruk sake hand uit.
Hier is moeilikheid 18.04.2025 10:02
Drie seediere breek 'n reel wat die hele koraalrif in die moeilikheid bring. Wat nou?
Vark se verjaarsdag spelietjies 15.04.2025 9:35
Vark verjaar en wil al sy gunsteling verjaarsdag spelietjies speel. Wat sal dit wees?
Wie se spoor is die? 13.04.2025 12:31
Die diere in die bosveld kry 'n vreemde spoor.. Is dit vriend of vyand?
Die swart woud 10.04.2025 9:48
Swart diere van die nag het alles swart geverf. Almal was ongelukkig. Sal daar ooit weer kleur wees?
Help ons GrootZilla 08.04.2025 10:55
Die pikkiwyne se huis is in gevaar! Sal GrootZilla hulle opeet of help?
Alice wil watergoggas vang 04.04.2025 11:00
Alice wil gaan watergoggas vang in die plaasdam. Maar O gats. Daar is 'n waarskuwing oor die radio! Wat kan dit wees?
Die gevaarlike boek 01.04.2025 12:33
Strikkie die apie vind 'n vreemde boek. Is die boek werklik gevaarlik? Luister en vind uit.
Pappa Leeu se woorde 30.03.2025 13:09
Die hiënas maak amok in die bosveld. Arme Madelief is in gevaar. Wie gaan haar kan red?
Koning Mierleeu wil swem 27.03.2025 11:27
Koning Mierleeu wil swem maar hy het 'n groot probleem! Wie kan hom help
Walvis en Troupant 24.03.2025 12:03
Troupant ontmoet 'n nuwe maat. Maar walvis is in die moeilikheid. Sal Troupant kan help?
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.