Anton
Mierspoortjies
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Taran-Taran-Toela 06.09.2025 10:36
Grommie die Beer kom kuier. Wie gaan hom kan gelukkig maak? Luister op Spotify en Youtube music of Apple Podcast en Deezer
Die kleinmensie-boks 01.09.2025 11:49
Boer Stefaans gaan dorp toe en die eienaardigste boksie.... Wat kan dit wees?
Pieter en die skat 29.08.2025 9:39
Pieter speel op die strand en ontdek 'n goue muntstuk. Is daar 'n skat daar naby?
Die geheime sneeudier 25.08.2025 11:49
Sammy en Allie gaan soek na 'n geheime sneeudier. Sal hulle hom kan kry?
Terug plaas toe 21.08.2025 11:06
Boer Stefaans hulle wil terug plaas toe gaan vannag Dino-eiland. Maar gaan hulle dit reg kry?
Groot Gert en die wilddiewe 17.08.2025 10:15
Groot Gert wil wilddiewe vang in die nag. Maar waar is sy flits?
Kan olifante vlieg? 12.08.2025 10:54
kan Olifante vlieg om 'n paddatjie se lewe te red?
Drakiebos 10.08.2025 9:05
Die aapies ontdek 'n nuwe vreemde bos. Raai net wie woon daar binne?
Ooievaar verjaar 07.08.2025 7:14
Hoe sal ooievaar maats kry op sy verjaarsdag?
Dino eiland 04.08.2025 16:09
Boer Stefaans gaan soek sy plaasdier. Is hulle regtig op Dino eiland?
Help! Hulle groei! 01.08.2025 10:34
Tant Miems gooi groei water op haar groente maar O gats! Dinge raak rof!
Wat maak sulke geluide? 29.07.2025 12:11
Wat is in die skoolsaal? Wie sal kan help?
'n Vreemde takbok 26.07.2025 11:38
Is die vreemde takbok vriend of vyand?
Wie sal vir ons brul? 20.07.2025 9:58
Die bosveld is in die moeilikheid sonder Koning Leeu. Wie sal hulle help?
Wat is in die hout boks? 17.07.2025 13:21
Alice sien 'n hout boks uit 'n vliegtuig val. Wat is daar binne?
Blikoor die robot 13.07.2025 13:13
die begin van blikoor se avonture!
Wat gebeur met die see? 08.07.2025 14:09
Koning pikkewyn waarsku die ander pikkewyne dat hulle nie in die see moet gaan nie. Hoekom kan dit wees?
Wie kan vir leeu help? 04.07.2025 8:19
Sal die sterkste dier vra vir hulp wanneer dit nodig is?
Die meerste-kat 30.06.2025 10:12
meerste-kat Daar is 'n klein diertjie wat elke kol druk en elke toutjie trek. WattWatter diertjie kan dit wees?
O gats! Help ons! 26.06.2025 10:36
Stompie en a Stertjie besluit om te gaan swem in 'n warm water poel. Maar daar sien hulle 'n groot gevaar!
Vriend van almal 22.06.2025 13:07
sneeuluiperd lees die woorde van 'n held! Kan heldhy ook 'n held wees?
Help! Die wolf kom. 19.06.2025 11:24
Die diere op die plaas probeer die wolf uit oorlê. Sal hulle dit kan reg kry?
Vadersdag chaos 15.06.2025 9:18
Die miere wil so graag vir hulle Pappa die lekkerste geskenk gee vir Vadersdag, maar dinge gaan nie so maklik nie. Luister na die chaos
Waar is my maanhare? 11.06.2025 10:48
Koning Leeu verloor sy maanhare. o gits! Kan hy nog Koning wees?
Die geyser 08.06.2025 13:15
Twee klein woestyn jakkalsies gaan op 'n groot avontuur opsoek na 'n geyser. Luister wat gebeur als!
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.