Anton
Mierspoortjies
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Soko-roro 09.07.2026 11:02
Die diere word op gesweep in n nuwe sport! Luister saam!
Alice se nuwe troeteldier 05.07.2026 9:21
Wat kan hierdie nuwe troeteldier wees?
Die paddakoor 02.07.2026 7:16
die padda is laat vir sy groot koor! Wie kan hom hom help om betyds te wees?
Die eerste vuur 28.06.2026 9:24
raai net hoe die eerste vuur ontdek is
Die Grondapies 25.06.2026 9:15
op soek na water vind die diere meer as net water
waar is die wind? 21.06.2026 10:28
Drie pikkewyne gaan soek die wind. Waar sal hulle him kry?
Die nuwe brakkie 17.06.2026 10:27
Die plaas kry n nuwe brakkie. Is hy goeie maatjie?
Die klein swart gevaar 14.06.2026 11:11
Iets raas....iets maak diere bang. Wat is dit?
Die Beerkat 10.06.2026 10:16
Iemand is opsoek na n Beerkat. Kan hulle hom weer kry?
Kom eendag nog? 07.06.2026 8:10
Stompie leer n baie groot les. Wat kan dit wees?
kom ons vang iemand 02.06.2026 11:03
Die see diere se gunsteling dag breek aan
super hoender 27.05.2026 9:36
wie gaan die hoenders red van die jakkalse?
Vriend in die reënboog 24.05.2026 11:45
Wat skuil in die reënboog?
Die stem op die verhoog 21.05.2026 8:51
Wie maak doe kinders bang? Alice die speurder gaan uitvind
Help! Tiervisse! 18.05.2026 9:21
Tiervisse beland in die rivier en maak al die diere bang! Wie gaan hulle help?
Die waterhoos 13.05.2026 8:42
Wat gebeur as n tornado oor die see ontstaan?
Die Albatros 10.05.2026 9:52
Alice gaan kyk na die Albatros in die wildtuin. Wat se ding is dit?
Die Grootpoot 06.05.2026 10:36
Die drie aapies sien n vreeslike gedierte. Wie gaan hulle red?
Die oorlewingspartydjie 02.05.2026 9:22
Drie aapies gaan probeer oorleef in die oerwoud. Sal hulle dit reg kry?
Wie kan die son vang? 28.04.2026 9:37
Hoekom wil die wilde diere die son vang?
Pikkie se cool ding 24.04.2026 12:54
Pikkie moet vir sy skoolklas n cool ding wys maar hy het niks. Sal hy iewers iets kan kry?
Tant Miems verjaar 20.04.2026 11:51
Alice reel n verjaarsdagpartydjie vir haar Ouma. Maar gaan alles volgens plan?
Spyker die robothond 16.04.2026 9:19
die avonture van Wouter die wildbewwaarder en spyker begin
Wouter se robothond 13.04.2026 11:44
'n Veldwagter kry nuwe hulp. Kan n robothond regtig help?
'n Tugela val 09.04.2026 12:05
Twee apies besoek die hoogste waterval! Wat gebeur as hulle sou begin val?
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.